Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SA plaasgrond
SA plaasgrond [boodskap #95876] |
Ma., 02 Augustus 2004 08:03  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek was voorheen op hierdie ng vermaan om nie parallelle te trek tussen
Namibië en SA nie omdat die SA grondwet en regspleging soveel meer
gesofistikeerd is as ons s'n en dat dit wat in Zim gebeur het en wat
moontlik in Nam kan kom, nooit, ooit in SA kan gebeur nie. Net soos die
koor wat gesing het in die laat tagtigs en vroeë negentigs in SA dat daar
geen, maar geen manier was dat daar ooit 'n swart meeerderheidsregering in
SA aan bewind sou kom nie. Gister verskyn 'n voorbladberig in Rapport dan
juis oor voorstelle vir landbougrond in SA:
---Oor 10 jaar moet 30% van alle landbougrond in swart hande wees, plus 'n
verdere 20% wat vir verhuring aan swart boere beskikbaar moet wees.
---Verder moet boere 10% van hul grond afstaan vir die boerderybedrywighede
van sy plaaswerkers PLUS aan die werkers 'n belang van 10% in sy
bedrywighede gee.
Hoe belaglik dit ook al mag klink [dis donners belaglik want hoe kan 'n
betaalde werker by enige onderneming eis om 'n aandeel in die bedryf te kry
net oor die feit dat hy daar werk? Dan moet ou Ferdi mos al amper 'n 20%
aandeel in Beeld hê?] hierdie is die druk wat die swart politici besig is om
op die boere te sit en die hele lanbousektor destabiliseer. Die ouer manne
oorweeg verkoop en aftrede en die jonger boere verkas eerder Australië
toe......en op die ou end word alle kos ingevoer. Wat 'n gemors.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: SA plaasgrond [boodskap #95934 is 'n antwoord op boodskap #95931] |
Ma., 02 Augustus 2004 15:04   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Suidwester" skryf
> Van my perspektief gesien, sien ek jou massa swart mense as 'n spul
> luiaards wat niks weet van werk sonder dat 'n baas dit vir hulle vertel om
> te doen nie
En, ou Suidwester, dis toe net daar waar jy en jou ander
whiteys julle fout gemaak het. Julle het op die stoep gesit
en kyk hoe die nie-blankes julle skape oppas, julle
kinders grootmaak, julle vloere skrop, die goud uit die
aarde delf, ensovoorts, ensovoorts,ensovoorts. Nou kyk
waar sit jy nou. Net met 'n groot bek.
Tant Hessie van die Spergebied
|
|
|
Re: SA plaasgrond [boodskap #95939 is 'n antwoord op boodskap #95934] |
Ma., 02 Augustus 2004 15:27   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee wat my antie, niks het verander nie, glo my! Julle sit in die euphoria
van glo dat julle die stryd gewen het en wat is die resultate? Wat het die
man op die straat gekry? Nie 'n beter lewe nie. In teendeel, daar's nou
veel minder werk beskikbaar. Die politici en reggestelde amptenary steel
hul eie regering bankrot. Geen onderhoud word gedoen op die infrastruktuur
nie. Julle wil die plase vat en op die ou end moet die land al sy voedsel
invoer want swart boer se kind gaan hom nie kan produseer nie.
Nou, wie dink jy gaan daai invoere doen? Wie herstel al die kak wat
drooggemaak word in die staatsdepartemente? Wie verkoop meer nuwe karre
oor die staatinstellings nie dit onderhou nie? Wie dink jy word
konsultasiefooie betaal deur staatsdepartemente wat idiote in poste
aangestel het waarvoor hulle gekoopte kwalifikasies en geen ondervinding
niks help nie? Die paaie wat nie onderhou word nie, maar weer gaan bou vir
die staat? Die meerderheid swartes? Nee! Steeds die blankes want die
onnoselgeid van Afrika maak dat die blanke besighede rol in die geld.
Niemand hier probber die sotlikhede van die regering stop nie. Hoekom nie?
Omdat die foute die een of ander tyd herstel moet word en dan kom ons by.
Hoekom sal ons huil as die staat ons net ryker wil maak?
"@rogers.com" wrote in message
news:qKsPc.1393272$Ar.727357@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Van my perspektief gesien, sien ek jou massa swart mense as 'n spul
>> luiaards wat niks weet van werk sonder dat 'n baas dit vir hulle vertel om
>> te doen nie
>
> En, ou Suidwester, dis toe net daar waar jy en jou ander
> whiteys julle fout gemaak het. Julle het op die stoep gesit
> en kyk hoe die nie-blankes julle skape oppas, julle
> kinders grootmaak, julle vloere skrop, die goud uit die
> aarde delf, ensovoorts, ensovoorts,ensovoorts. Nou kyk
> waar sit jy nou. Net met 'n groot bek.
>
> Tant Hessie van die Spergebied
>
|
|
|
|
|
Re: SA plaasgrond [boodskap #96009 is 'n antwoord op boodskap #95999] |
Di., 03 Augustus 2004 15:32  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Foeitog ja, ek is nader aan die boere as wat jy aan jou gabba-maatjie in die
aand is, ou vriend.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:j5avg01hlvlb74q0jo71ph5299if8ptv1v@4ax.com...
>
> Jy verdraai feite, maak konneksies wat eintlik nie gemaak kan word nie
> en onthou dinge selektief.
>
> Dis nie juis die moeite werd om op so 'n basis te praat nie.
>
> Glo wat jou beter laat slaap.
>
>
> On Mon, 2 Aug 2004 09:03:59 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Ek was voorheen op hierdie ng vermaan om nie parallelle te trek tussen
>> Namibië en SA nie omdat die SA grondwet en regspleging soveel meer
>> gesofistikeerd is as ons s'n en dat dit wat in Zim gebeur het en wat
>> moontlik in Nam kan kom, nooit, ooit in SA kan gebeur nie. Net soos die
>> koor wat gesing het in die laat tagtigs en vroeë negentigs in SA dat daar
>> geen, maar geen manier was dat daar ooit 'n swart meeerderheidsregering in
>> SA aan bewind sou kom nie. Gister verskyn 'n voorbladberig in Rapport dan
>> juis oor voorstelle vir landbougrond in SA:
>> ---Oor 10 jaar moet 30% van alle landbougrond in swart hande wees, plus 'n
>> verdere 20% wat vir verhuring aan swart boere beskikbaar moet wees.
>> ---Verder moet boere 10% van hul grond afstaan vir die boerderybedrywighede
>> van sy plaaswerkers PLUS aan die werkers 'n belang van 10% in sy
>> bedrywighede gee.
>>
>> Hoe belaglik dit ook al mag klink [dis donners belaglik want hoe kan 'n
>> betaalde werker by enige onderneming eis om 'n aandeel in die bedryf te kry
>> net oor die feit dat hy daar werk? Dan moet ou Ferdi mos al amper 'n 20%
>> aandeel in Beeld hê?] hierdie is die druk wat die swart politici besig is om
>> op die boere te sit en die hele lanbousektor destabiliseer. Die ouer manne
>> oorweeg verkoop en aftrede en die jonger boere verkas eerder Australië
>> toe......en op die ou end word alle kos ingevoer. Wat 'n gemors.
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 06:19:49 UTC 2025
|