Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Inspuitings
Inspuitings [boodskap #95868] |
Mon, 02 August 2004 05:17  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ian se niggie kom in Oktober hier kuier, haar eerste keer in SA, en sy is
deur die mense daar oorkant ingepraat om omtrent 10 inspuitings te neem,
o.a. polio, malaria en disentrie.
Ek het my lam gelag toe ek dit hoor.
Sy gaan net in die Kaap bly en toer. Ek wonder hoeveel gevalle van malaria
is in die Kaap aangeteken.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
Re: Inspuitings [boodskap #95897 is 'n antwoord op boodskap #95868] |
Mon, 02 August 2004 13:06  |
Lioncall
Boodskappe: 1 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Klink soos die ou wat my gevra het "waar is die leeus wat in die strate
loop". En dit in Joburg. Hy was vertel in England om n' geweer te koop en
saam te bring na Joburg
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:44:18 UTC 2025
|