Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » wwwdiegevaarlikstestadindiewerelddotcom
wwwdiegevaarlikstestadindiewerelddotcom [boodskap #95768] Vr, 30 Julie 2004 15:57 na volgende boodskap
funkyman  is tans af-lyn  funkyman
Boodskappe: 6
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Ek sit en luister na die verkeer in Johannesburg op Radio 702 op die
internet. Ek wonder toe hoeveel mense nou elke dag in Jhb heen en weer
pendel tussen huis en werk.

Waar sal ek dít opsoek op internet, vra ek myself toe af. Ek dog toe ek sal
slim wees en by www.johannesburg.co.za begin. Ek spam julle nie, maar gaan
kyk gou. Daar gaan net mooi niks aan nie... Toe probeer ek
www.johannesburg.com en voorwaar, heeltemal niks.

Is daar 'n probleem met my internet, of is www.johannesburg.com nog
beskikbaar?

Raar...
Re: wwwdiegevaarlikstestadindiewerelddotcom [boodskap #95769 is 'n antwoord op boodskap #95768] Vr, 30 Julie 2004 16:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
http://www.joburg.org.za/facts/index_numbers.stm

NUWE STATS UIT BEELD SLUIT IN:
Soweto huisves 43% van JHB se bevolking maar dra 4% by tot JHB se
ekonomie. Skokkend.

Die volgende feite kom van die website af (korreksie op verkeers
kruisings - tot 1850 kruisings met totale lampe 95000):

* Johannesburg is one of the youngest major cities in the world.
It is 116 years old, and was founded on October 4 1886

* In the space of a century, it has been rebuilt four times: first
it was a tented camp; then a town of tin shanties; then of four-storey
Edwardian brick buildings; then a city of modern skyscrapers

* Johannesburg houses the tallest office block in Africa, the
Carlton Centre (50 stories) and the tallest tower, the Hillbrow Tower
(270 metres, or 90 stories).

* Johannesburg is nicknamed Egoli, which means "place of gold".
Forty percent of the world's gold has been found here

* The altitude is 2 000m above sea level. The air is thinner, and
eggs take an extra minute to boil

* There are six million trees in Johannesburg (1.2 million in parks
and pavements, and 4.8 million in private homes)

* Johanesburg's residents earn between them a total income of R28
billion per annum.

* The city enjoys an average of twelve hours of sunlight a day

* Forty percent of the population is under the age of 24

* There are 180 000 street lights

* There are 1 780 traffic lights

* There are 27 cemeteries, which cover 626ha

* There are 7 519km of roads in Johannesburg, of which only 905km
is not tarred

* There are 554 buses, which operate on 80 routes and transport
about 20 million passengers every year

* There are 100 water towers and reservoirs

* There are 8 000km of water pipes

* There are 8 149km of sewerage pipes

* The city has two active power stations, capable of generating
600mw (megawatts).

* The average travel time for commuters is 72 minutes

* There are 17 nature reserves in the city

* There are 12 river systems that run throughout the city

* Forty percent of all the world's human ancestor fossils have been
found in areas adjoining the city

* Johannesburg has about 150 heritage sites, half of which are
national monuments

* Johannesburg houses the only two polar bears in Africa, at the
Johannesburg Zoo

* There are 4 443ha of open veld

* There are 63ha of bird sanctuaries

* There are 87ha of nature trails

* There are 80ha of botanical gardens

* There are 106 dams

* There are 394 public sports facilities

* There are 98 public recreation centres

* There are 59 public swimming pools

* There are 126 community health clinics and 10 environmental
health clinics

* The city collects 1.8 million tons of garbage each year

* Of this, 244 200 is in the form of illegal dumping, and 1 779
tons is litter from the streets

* Thirteen percent of the city's waste is recycled

* Ninety percent of the city's people have to walk less than 1km to
access their modes of transport

* Traffic congestion has increased by 26 percent since 1999
(Source: Integrated Development Plan)

* Some 35 000 people buy fruit and vegetables each day at the Fresh
Produce Market, some from as far away as Botswana and Angola, arriving
in 5 500 vehicles each day.

Demographics
# Did you know: Johannesburg's population is 3.2 million (Census 2001).
# Johanesburg's residents earn between them a total income of R28
billion per annum.

Read more

Joburg's firsts
Johannesburg was first in the country with a number of things: first
paying gold, first motor car, first movie . . . but it was first with a
number of other less significant but intriguing things too
Read more

funkyman wrote:

> Ek sit en luister na die verkeer in Johannesburg op Radio 702 op die
> internet. Ek wonder toe hoeveel mense nou elke dag in Jhb heen en weer
> pendel tussen huis en werk.
>
> Waar sal ek dít opsoek op internet, vra ek myself toe af. Ek dog toe ek sal
> slim wees en by www.johannesburg.co.za begin. Ek spam julle nie, maar gaan
> kyk gou. Daar gaan net mooi niks aan nie... Toe probeer ek
> www.johannesburg.com en voorwaar, heeltemal niks.
>
> Is daar 'n probleem met my internet, of is www.johannesburg.com nog
> beskikbaar?
>
> Raar...
>
Re: wwwdiegevaarlikstestadindiewerelddotcom [boodskap #95777 is 'n antwoord op boodskap #95768] Sa, 31 Julie 2004 00:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hulle sê daar is "6 million trips" in Gauteng alleen per dag. Nou wat
dit beteken weet ek nie...

Cheers
Plato

funkyman wrote:

> Ek sit en luister na die verkeer in Johannesburg op Radio 702 op die
> internet. Ek wonder toe hoeveel mense nou elke dag in Jhb heen en weer
> pendel tussen huis en werk.
>
> Waar sal ek dít opsoek op internet, vra ek myself toe af. Ek dog toe ek sal
> slim wees en by www.johannesburg.co.za begin. Ek spam julle nie, maar gaan
> kyk gou. Daar gaan net mooi niks aan nie... Toe probeer ek
> www.johannesburg.com en voorwaar, heeltemal niks.
>
> Is daar 'n probleem met my internet, of is www.johannesburg.com nog
> beskikbaar?
>
> Raar...
>
Re: wwwdiegevaarlikstestadindiewerelddotcom [boodskap #95784 is 'n antwoord op boodskap #95777] Sa, 31 Julie 2004 07:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 31 Jul 2004 02:59:54 +0200, Plato wrote:

> Hulle sê daar is "6 million trips" in Gauteng alleen per dag. Nou wat
> dit beteken weet ek nie...
>
> Cheers
> Plato
>

die verkeer tussen die skakers se hoofkantoor, betaalkantoor,
en werksplek(ke)

Don't hate the player,
hate the game.
Re: wwwdiegevaarlikstestadindiewerelddotcom [boodskap #95797 is 'n antwoord op boodskap #95784] Sa, 31 Julie 2004 22:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
johannesburg.com behoort aan hierdie ouens...

Beat Investment Group
Webmaster Admin
3843f Thrunet Bldg
Seocho-2dong
KR
1127-20
01194112028
01194112028
ton...@amuro.net

"DeeDee" skryf in boodskap news:fujmg05j3o97saell63mo22eskmvrg8e0d@4ax.com...
> On Sat, 31 Jul 2004 02:59:54 +0200, Plato wrote:
>
>> Hulle sê daar is "6 million trips" in Gauteng alleen per dag. Nou wat
>> dit beteken weet ek nie...
>>
>> Cheers
>> Plato
>>
>
> die verkeer tussen die skakers se hoofkantoor, betaalkantoor,
> en werksplek(ke)
>
>
>
> Don't hate the player,
> hate the game.
Re: wwwdiegevaarlikstestadindiewerelddotcom [boodskap #95808 is 'n antwoord op boodskap #95768] So, 01 Augustus 2004 09:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Try http://www.joburg.org.za/

On Fri, 30 Jul 2004 17:57:53 +0200, "funkyman" wrote:

> Ek sit en luister na die verkeer in Johannesburg op Radio 702 op die
> internet. Ek wonder toe hoeveel mense nou elke dag in Jhb heen en weer
> pendel tussen huis en werk.
>
> Waar sal ek dít opsoek op internet, vra ek myself toe af. Ek dog toe ek sal
> slim wees en by www.johannesburg.co.za begin. Ek spam julle nie, maar gaan
> kyk gou. Daar gaan net mooi niks aan nie... Toe probeer ek
> www.johannesburg.com en voorwaar, heeltemal niks.
>
> Is daar 'n probleem met my internet, of is www.johannesburg.com nog
> beskikbaar?
>
> Raar...
>
Re: wwwdiegevaarlikstestadindiewerelddotcom [boodskap #95810 is 'n antwoord op boodskap #95769] So, 01 Augustus 2004 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 30 Jul 2004 18:26:24 +0200, Plato wrote:

> * The altitude is 2 000m above sea level. The air is thinner, and
> eggs take an extra minute to boil

Water kook ook gouer en teen 'n laer temperatuur. Dit beteken jy drink
jou koffie hier net nadat jy dit gemaak het en sien jou gat by die see
want try jy dit daar oor en brand jou mond.

Dan leer jy om by die see die koffie te maak, neer te sit, kak te
praat. Nog te wag. En dan eers te begin proe.
Re: wwwdiegevaarlikstestadindiewerelddotcom [boodskap #95812 is 'n antwoord op boodskap #95777] So, 01 Augustus 2004 09:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 31 Jul 2004 02:59:54 +0200, Plato wrote:

> Hulle sê daar is "6 million trips" in Gauteng alleen per dag. Nou wat
> dit beteken weet ek nie...

Onder meer die volgende - dat die 6 laan snelweg tussen Jhb en Pta op
die punt is om onbruikbaar te raak vanwee al die verkeer.

Twee jaar gelede was dit nog oop en vinning buite die twee spitstye
oggend en middag, maar nou is dit selfs om 12 uur soms gestol tot
amper stilstand.

En steeds ontwikkel die stad al langs daardie snelweg.

Ons het trems en 'n underground desperaat nodig.

Trems het ons gehad maar die spore is in die 60 in 'n uitbarsting van
misplaaste "ontwikkeling" opgegraaf. Die motor was alles.
In die begin 70 was daar planne vir 'n underground vir Jhb, maar die
nasionale regering het geweier om die stadsraad finansieel by te staan
- dit was gesien as die Jode en die Engelse se stad - en dit het nie
gebeur nie.

In die begin 80 het die NP stadsraad self planne opgetrek vir n "light
rail" bogrondse stelsel wat selfs plek-plek ondergronds sal kan
beweeg, maar daar was nie genoeg geld nie en PW se nasionale fokus was
op ander goed. Hy kon nie wag om al daai geld weg te skiet nie en het
nie gebyt aan finansiering wat onder meer Soweto sou help om maklik
stad toe te ry nie.

In plaas daarvan in taxi-regulasies geskrap. Ek het self gehoor hoe
stadsraadslede in die jare 80 windgat spog dat hulle 'n "vrye
mark-vervanging" vir 'n underground tot stand gebring het bloot deur
deregulering van die taxi-bedryf. Duh.

Kort daarna het die stadsraad toe ook die grootste taxi-staanplek in
Gauteng reg langs die Jhb Kunsmuseum gemaak. Die gevolg was logies.
Die Kunsmuseum, 'n wonderlike Herbert Baker-gebou wat kort voor dit
met groot omsigtigheid 'n baie duur uitbreiding gekry het vir die
talle wonderlike kunswerke (hulle het 'n Picasso, 'n Van Gogh waaroor
daar twyfel word, Francis Bacon, Durer-afdrukke ens), het kort na die
oprigting van die taxi-area waarskynlik die meeste van sy besoekers
verloor. Die area om dit het n varkvuil en gevaarlike gebied geraak
waar honderde duisende mense elke dag net eenvoudig deurbeweeg het en
fokkol voor gevoel het.

Nou gaan die ANC stadsraad 'n luukse ondergrondse treinstelsel bou.
Luuks vir toeriste van die Jhb internasionale lughawe tot by Sandton
en Pta. Daar gaan ook n goedkoper komponent by wees vir
Suid-Afrikaners. Dit is in wese n ondergrondse sneltrein tussen
Kempton Park, Jhb, Rosebank, Centurion en Pta.

Die stadsraad jaag groot kak aan met hul rekening-afdeling vir water
en ligte, maar is spot on met hierdie ontwikkeling.

As ek reg onthou is daar ook planne aan die broei vir nog n snelweg
tussen Jhb en Pta wat deur Randburg of daar rond gaan loop. Weet nie
hoe ver dit is nie, maar ek het die idee die planne sit nog en prut op
die back burner.
Re: wwwdiegevaarlikstestadindiewerelddotcom [boodskap #95820 is 'n antwoord op boodskap #95812] So, 01 Augustus 2004 10:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Laasgenoemde is die R55 verlenging. Daardie plan is inderdaad maar
stadig in wording. Al mooi gedeelte in Centurion gebou wat die verkeer
baie help! Die Super Snelweg is egter afgeskaf agv die Gautrein. Die
Super Snelweg sou 2 stadige bane gewees het vir vragmotors en mense wat
nie tolgeld wou betaal nie, terwyl die ander 3 vinnige bane net vir
karre sou wees wat tolgeld betaal.

Ek dink hulle moet dit steeds doen! Ons sit egter tans met die resultaat
van die beplanning van die Super Snelweg wat duisende mense onregverdig
benadeel. Dit is nou die mense by die N1, Stormvoël en N1, Zambesi
afritte wat getol word by die opritte! Dit is vreeslik onregverdig in
die lig daarvan dat ander gebiede nie te vêr van hulle af nie, nie
diesflde belas word nie. As jy dit met een area doen moet mens dit
streng gesproke met alle opritte na snelwee reg deur die land doen want
dit is dem onregverdig! Die plan was om wel die ander opritte te tol.

Die Super Snelweg is geskrap en daardie planne is laat vaar maar die
mense word steeds getol!

Groete
Plato

Ferdi Greyling wrote:

> On Sat, 31 Jul 2004 02:59:54 +0200, Plato wrote:
>
> wat
>
>> dit beteken weet ek nie...
>
>
> Onder meer die volgende - dat die 6 laan snelweg tussen Jhb en Pta op
> die punt is om onbruikbaar te raak vanwee al die verkeer.
>
> Twee jaar gelede was dit nog oop en vinning buite die twee spitstye
> oggend en middag, maar nou is dit selfs om 12 uur soms gestol tot
> amper stilstand.
>
> En steeds ontwikkel die stad al langs daardie snelweg.
>
> Ons het trems en 'n underground desperaat nodig.
>
> Trems het ons gehad maar die spore is in die 60 in 'n uitbarsting van
> misplaaste "ontwikkeling" opgegraaf. Die motor was alles.
> In die begin 70 was daar planne vir 'n underground vir Jhb, maar die
> nasionale regering het geweier om die stadsraad finansieel by te staan
> - dit was gesien as die Jode en die Engelse se stad - en dit het nie
> gebeur nie.
>
> In die begin 80 het die NP stadsraad self planne opgetrek vir n "light
> rail" bogrondse stelsel wat selfs plek-plek ondergronds sal kan
> beweeg, maar daar was nie genoeg geld nie en PW se nasionale fokus was
> op ander goed. Hy kon nie wag om al daai geld weg te skiet nie en het
> nie gebyt aan finansiering wat onder meer Soweto sou help om maklik
> stad toe te ry nie.
>
> In plaas daarvan in taxi-regulasies geskrap. Ek het self gehoor hoe
> stadsraadslede in die jare 80 windgat spog dat hulle 'n "vrye
> mark-vervanging" vir 'n underground tot stand gebring het bloot deur
> deregulering van die taxi-bedryf. Duh.
>
> Kort daarna het die stadsraad toe ook die grootste taxi-staanplek in
> Gauteng reg langs die Jhb Kunsmuseum gemaak. Die gevolg was logies.
> Die Kunsmuseum, 'n wonderlike Herbert Baker-gebou wat kort voor dit
> met groot omsigtigheid 'n baie duur uitbreiding gekry het vir die
> talle wonderlike kunswerke (hulle het 'n Picasso, 'n Van Gogh waaroor
> daar twyfel word, Francis Bacon, Durer-afdrukke ens), het kort na die
> oprigting van die taxi-area waarskynlik die meeste van sy besoekers
> verloor. Die area om dit het n varkvuil en gevaarlike gebied geraak
> waar honderde duisende mense elke dag net eenvoudig deurbeweeg het en
> fokkol voor gevoel het.
>
> Nou gaan die ANC stadsraad 'n luukse ondergrondse treinstelsel bou.
> Luuks vir toeriste van die Jhb internasionale lughawe tot by Sandton
> en Pta. Daar gaan ook n goedkoper komponent by wees vir
> Suid-Afrikaners. Dit is in wese n ondergrondse sneltrein tussen
> Kempton Park, Jhb, Rosebank, Centurion en Pta.
>
> Die stadsraad jaag groot kak aan met hul rekening-afdeling vir water
> en ligte, maar is spot on met hierdie ontwikkeling.
>
> As ek reg onthou is daar ook planne aan die broei vir nog n snelweg
> tussen Jhb en Pta wat deur Randburg of daar rond gaan loop. Weet nie
> hoe ver dit is nie, maar ek het die idee die planne sit nog en prut op
> die back burner.
>
Re: wwwdiegevaarlikstestadindiewerelddotcom [boodskap #95824 is 'n antwoord op boodskap #95820] So, 01 Augustus 2004 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 01 Aug 2004 12:23:59 +0200, Plato wrote:

Die
> Super Snelweg sou 2 stadige bane gewees het vir vragmotors en mense wat
> nie tolgeld wou betaal nie, terwyl die ander 3 vinnige bane net vir
> karre sou wees wat tolgeld betaal.
>
> Ek dink hulle moet dit steeds doen!

As daar ooit 'n projek was wat ready made vir die nasionale
werkverskaffingsprojek is....
Re: wwwdiegevaarlikstestadindiewerelddotcom [boodskap #95883 is 'n antwoord op boodskap #95812] Ma, 02 Augustus 2004 11:18 Na vorige boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:...
>
>
> Die stadsraad jaag groot kak aan met hul rekening-afdeling vir water
> en ligte, maar is spot on met hierdie ontwikkeling.
>
>

Skakel net die Public Protector - hy/sy rook hulle - en nie weke nie -
sommer die volgende dag dit -na ons nege maande met die f***s gesukkel
het. Ek is hoog beindruk met die ouens se werk - geen wonder die
regering wil hulle in 'n blik druk!

By the way - die miljoen rand call-center van die Stadsraad is net so
'n boggerop - miskien moet ons dit outsource na Indie :)

Cheers
Lou
Vorige onderwerp: Plase word vinniger gevat - In SA
Volgende onderwerp: Advertensies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 00:44:41 MGT 2024