Tuis » Taal » Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe » Re: SA English vs Afrikaans
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9439] |
Wed, 21 May 1997 00:00  |
Grudge
Boodskappe: 1 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Afrikaans is a symbol of oppression , racism and the old Afrikaaner regime.
It is a dying language in the new South Africa.
Most Afrikaans speaking South Africans are rasists and hippocrats, those that
deny this so are liers too!
By supporting Afrikaans you are showing your true identity.
"White South African".
|
|
|
|
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9462 is 'n antwoord op boodskap #9439] |
Thu, 22 May 1997 00:00   |
vira
Boodskappe: 182 Geregistreer: April 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 5/22/97 9:11AM, in message , Alwyn Nel
wrote:
>
> Hoekom wil mense nie vergewe en vergeet
> nie? Ons is Afikaans gebore, ons het nie 'n keuse gehad om te kies wat
> ons wil praat nie. Hoekom is daar nou skielik net polities korrekte tale?
>
Alwyn! Dis nie die algemene houding nie - net hier en daar 'n ou bitterbek. Jy kan nie die Fox
Terriers se "sour balls" vir soetkoek opeet nie. Daar is wel van ons wat 'n keuse gehad het, en
wat nogtans lief is vir Afrikaans . Ek wens altyd ek het dit baie beter geken. Ek wens ook ek het
Zulu geken, en het dit probeer leer, maar daar is net nie genoeg tyd om alles in die lewe te doen
wat mens graag wil nie. My moedertale was Engels en Duits, maar raai waarna het my ore en my
hart verlang sodra ek uit hierdie land weg is? Afrikaans. Die klank van Afrikaans om my het in
die buiteland 'n leemte gelos wat niks anders kon vul nie. (Het ek dit nou reg gesê?) Ek dink jy
weet in elk geval wat ek bedoel. Ek wonder of daardie bitterbekke in die buiteland nie dalk
dieselfde verlange het nie. Hulle raak met hulle self kwaad omdat hulle so voel "in spite of
themselves" in dan kom hang hulle hier rond, om darem so bietjie Afrikaans by te kry.
> Moet ons nou van die wieg tot die graf die blaam dra vir die sondes van
> ons vaders? Hoeveel keer moet De Klerk nog hoed in die hand om verskoning
> vra vir apartheid. Ek raak nou gatvol.
>
> Die Duitsers het miljoene Jode vermoor, maar die Duitse taal word met
> trots reg oor die wêreld gepraat. Het die Russe nie 'n geweldige onreg
> aan miljoene mense gepleeg met kommunisme nie? Maar Russies word nie
> afgekraak as 'n kombuis taal nie. Hoekom word Afrikaans uitgesonder?
>
Ja, die "capacity" vir vergifnis hang direk af van die groote van 'n mens/volk se siel. Ek dink die
meeste swart mense in Suid Afrika is groot genoeg om dit te doen, en dis met hulle wat ons 'n
nasie gaan bou. Daar is altyd uitsonderings. Daar was nog nooit 'n Jood gewees, of in Israel, of
in Suid Afrika, wat my blameer het vir die Nazis se sondes nie. Inteendeel, hulle het my
skuldgevoelens vir "the sins of the fathers" gerus gestel, en gesê hulle weet goed ek was nie
daarby betrokke nie. Dis nie elke Afrikaner wat die swart mense leed angedoen het nie, en dis nie
elke swart man wat tans besig is om kriminele dade te pleeg nie. Dis ook nie almal van hulle wat
Afrikaans haat nie. Ons moet die groter prent voor oë hou, en nie te veel waarde heg aan die Fox
Terriers nie. Their bark is worse than their bite.
> Hoe sou jy gevoel het as Engels nou skielik as die wortel van alle euwel
> beskou word, en as 'n keel-kanker taal gebrandmerk word? Gaan jy skielik
> jou herkoms ontken en Spaans begin praat?
>
Ai khona! Ek sal Dawid roep om dadelik daardie wortel te kom uitgrawe. Khipha! En dan sou ek
daardie wortel mooi bekyk van alle kante af, en sien dis maar net 'n gewone ou wortel, en die
euwel lê op 'n heel ander plek (the eye of the beholder?)
> Met liefde vir julle Afrikaners, en julle wonderlike taal,
Elvira.
|
|
|
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9463 is 'n antwoord op boodskap #9439] |
Thu, 22 May 1997 00:00   |
Alwyn Nel[2]
Boodskappe: 23 Geregistreer: April 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article ,
gru...@voodoo.net.com says...
>
> Afrikaans is a symbol of oppression , racism and the old Afrikaaner regime.
>
> It is a dying language in the new South Africa.
>
> Most Afrikaans speaking South Africans are rasists and hippocrats, those that
> deny this so are liers too!
>
> By supporting Afrikaans you are showing your true identity.
>
> "White South African".
>
Maar dit het mos nou verander. Hoekom wil mense nie vergewe en vergeet
nie? Ons is Afikaans gebore, ons het nie 'n keuse gehad om te kies wat
ons wil praat nie. Hoekom is daar nou skielik net polities korrekte tale?
Moet ons nou van die wieg tot die graf die blaam dra vir die sondes van
ons vaders? Hoeveel keer moet De Klerk nog hoed in die hand om verskoning
vra vir apartheid. Ek raak nou gatvol.
Die Duitsers het miljoene Jode vermoor, maar die Duitse taal word met
trots reg oor die wêreld gepraat. Het die Russe nie 'n geweldige onreg
aan miljoene mense gepleeg met kommunisme nie? Maar Russies word nie
afgekraak as 'n kombuis taal nie. Hoekom word Afrikaans uitgesonder?
Hoe sou jy gevoel het as Engels nou skielik as die wortel van alle euwel
beskou word, en as 'n keel-kanker taal gebrandmerk word? Gaan jy skielik
jou herkoms ontken en Spaans begin praat?
Afikaans is mooi, pragtig, edel. Ons het dit hartstogtelik lief. Julle
woorde tref diep en dit maak baie seer. As ons die verlede met een hou
kon uitwis sou ons dit met die grootste liefde doen. Al wat ons vra, is
dat ons net ons plekkie in die son gegun word. Is dit te veel gevra?
Groenis
Alwyn
|
|
|
|
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9477 is 'n antwoord op boodskap #9439] |
Fri, 23 May 1997 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: (Die Baron)
gru...@voodoo.net.com (Grudge) wrote:
Die res van julle moet maar my antwoord verskoon, maar daar is regtig
niks anders wat 'n mens vir die ou kan sê nie.
> Afrikaans is a symbol of oppression , racism and the old Afrikaaner regime.
Fok jou!
> It is a dying language in the new South Africa.
Jou moer man!
> Most Afrikaans speaking South Africans are rasists and hippocrats, those that
> deny this so are liers too!
Waar kom jy aan so 'n klomp kak? Het jy niks beter om te doen as om
te sit en sulke stront uit te dink nie?
> By supporting Afrikaans you are showing your true identity.
> "White South African".
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9577 is 'n antwoord op boodskap #9439] |
Wed, 28 May 1997 00:00   |
lro...
Boodskappe: 3 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article gru...@voodoo.net.com (Grudge) writes:
> From: gru...@voodoo.net.com (Grudge)
> Subject: Re: SA English vs Afrikaans
> Date: Wed, 21 May 97 18:37:08 GMT
> Afrikaans is a symbol of oppression , racism and the old Afrikaaner regime.
> It is a dying language in the new South Africa.
> Most Afrikaans speaking South Africans are rasists and hippocrats, those that
> deny this so are liers too!
> By supporting Afrikaans you are showing your true identity.
> "White South African".
Your are a sad, sorry little man/woman. I hold the opinion that people who
discriminate against other people & their languages are deeply insecure.
Afrikaner (please note spelling, Grudge) attitude in the Apartheid era is a
good example, but so is your attitude towards Afrikaners.
Your line of thought doesn't make sense: How can people who support
Afrikaans (presumably Afrikaners) be hypocrites if they support their own
language!! I also find it interesting that you say nothing about the
problematic connotations of English with its colonial past, and the English'
authoritative, patronizing imposition of their language on the countries they
colonised, at the expense of indigenous languages.
Nog iets, I may be Afrikaans but I at least know how to spell 'liars' and
'hypocrites'
Fucking asshole!!
>
|
|
|
|
|
|
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9623 is 'n antwoord op boodskap #9439] |
Fri, 30 May 1997 00:00   |
Gernot Lachner[2]
Boodskappe: 3 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
> Afrikaans is a symbol of oppression , racism and the old
> Afrikaaner regime.
>
> It is a dying language in the new South Africa.
>
> Most Afrikaans speaking South Africans are rasists and
> hippocrats, those that deny this so are liers too!
>
> By supporting Afrikaans you are showing your true identity.
>
> "White South African".
somehow i doubt you are anything but a racist of gargantuan
proportions yourself.
that said, you don't seem to be too fluent in english either
(quarterdeck 1.1 does have a spellcheck option - use it, it will
improve you english)
anyone claiming being totally free from racism is in fact a
liar, that much is true - show me any country in the world that
has no grudge against some other culture - i challenge you.
then, there is no democratic country in the world which will
prohibit people of any culture to speak their own language, even
in public.
this fact shows your arguments to be nothing but a frustrated
lament of a brainwashed and prejudiced youngster.
you are welcome to your opinions but don't complain about all
the flames you got.
now, why would you try to hide behind a false address ?
shows a lot of insecurity as well.
just for the record; i am fluent in english, afrikaans & german
and am learning xhosa.
--
the BAT ~..~
|
|
|
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9624 is 'n antwoord op boodskap #9439] |
Fri, 30 May 1997 00:00   |
Grove Erasmus[1]
Boodskappe: 12 Geregistreer: November 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
lro...@alpha.unisa.ac.za wrote:
> In article gru...@voodoo.net.com (Grudge) writes:
>> From: gru...@voodoo.net.com (Grudge)
>> Subject: Re: SA English vs Afrikaans
>> Date: Wed, 21 May 97 18:37:08 GMT
>> Afrikaans is a symbol of oppression , racism and the old Afrikaaner regime.
>> It is a dying language in the new South Africa.
>> Most Afrikaans speaking South Africans are rasists and hippocrats, those that
>> deny this so are liers too!
>> By supporting Afrikaans you are showing your true identity.
>> "White South African".
> Your line of thought doesn't make sense: How can people who support
> Afrikaans (presumably Afrikaners) be hypocrites if they support their own
> language!! I also find it interesting that you say nothing about the
> problematic connotations of English with its colonial past, and the English'
> authoritative, patronizing imposition of their language on the countries they
> colonised, at the expense of indigenous languages.
Ja-nee, heel gerieflik vergeet hulle dit. Ai, dis darem lekker.
> Fucking asshole!!
>>
Regards,
Mike Erasmus
Contact me NOW if you need a Visual Basic/SQL Server/Access programmer.
********************************
hor...@smartnet.co.za
http://mountainark.com/africa/me
********************************
|
|
|
|
|
|
|
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9711 is 'n antwoord op boodskap #9439] |
Wed, 04 June 1997 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @maties.sun.ac.za
In article , wrote:
> 9??????@firga.sun.ac.za (Tik jou naam en van hier in) writes: >
>>>
>>
>> JY KLINK MAAR FOKEN STUPID.....
>> WAT HET JY TEEN AFRIKAANS ???
>> LEES WEER JOU BRIEFIE EN KYK NA DIE DUBBELSINNIGHEID DAARVAN
>>
>
>
> Jou Naamlose Matie,
> Hi, ek was in Huis-de-Villiers baie lank
> gelede.Lekker plek, behalwe in die winter.
> Alhoewel ek nog in my hele lewe nooit die
> woord "fokken" gebruik het nie, dink ek darem
> dat ek weet hoe om dit te spel. Moet dit nie
> twee k's hê nie? Anders sal jy dit mos
> "foo-ken" moet uitspreek?
> Van 'n naamlose Kanadese oud-Matie.
Los maar Kanadese oud-matie. Firga is 'n gebruikersarea in die
ingenieursgebou...
|
|
|
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9735 is 'n antwoord op boodskap #9439] |
Fri, 06 June 1997 00:00  |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n Paar vae gedagtes onder die tema van "derms uitryg":
Hieronder is 'n voorbeeld van iets waarna ek tevore verwys het.
Hierdie boodskap verskyn in VIER Suid-Afrikaanse nuusgroepe, insluitende
za.ads.misc. Die string waarop "Gregory" gereageer het, is tevore deur een
van ons ander vriende vir wyer verspreiding oopgestel.
Die lesers van die betrokke string het natuurlik nie die voordeel om dit in
die konteks van die ander besprekings in die groep te lees nie (dis nou die
wat kan). So iets is natuurlik ideaal om vlamreaksies te werf uit verskeie
rigtings.
Enersyds hou ek van die potensiaal wat dit het om gesprek te stimuleer.
Andersyds dink ek dat die situasie 'n sterk selfsensurerende effek by
bydraers moet veroorsaak.
Dr NC Manganyi (deesdae DG van Onderwys) is 'n kliniese sielkundige. In die
vroeë sewentigerjare het hy 'n boekie gepubliseer, gebaseer op sy navorsing
- onder die titel "Being-black-in-the-world". Dit is geskryf uit 'n
perspektief van suiwer Black-Conciousness. Hy antwoord op die aanklag dat
Black Conciousness rassisme is met die opmerking dat "Blacks need some
privacy to enable their self-identification". Biko het natuurlik
soortgelyke standpunte gehuldig.
Ek dink dit is waar van enige groep wat aangeval word of onder druk
verkeer.
In hierdie konteks reken ek dat enige pogings tot Afrikanerintrospeksie,
soos voorgestel deur Gloudina en ondersteun deur At nie 'n lang
lewensverwagting het nie.
Ek wil dit nie ontmoedig nie. Ek reken bloot dat mens die effek van
selfsensuur in 'n sensurerende omgewing nie oor die hoof moet sien nie.
In die sewentigerjare was "selfsensuur" 'n verskynsel wat aan die
onderdrukkende politieke klimaat en die sensuurbeleid van die tyd
toegeskryf is. "Vryheid", daarenteen - was 'n pertinente
verkeisingslagkreet in '94. As mens dus praat oor begrippe soos
"Suid-Afrika" en "Suid-Afrikaner" - teenoor sektariese begrippe soos
"Afrikaner" (as ek Gloudina reg begryp): Is dit moontlik dat die relatiewe
"vryheid" van die breër begrip opsigself onderdrukkend kan wees?
Groete, Leendert
Gregory wrote in article
...
> We have enough problems in this beautiful country already!!! Why are people
> fighting amongst themselves due to brainwashing that should have worn off
> years ago? STOP YOUR SHIT! LIVE and let DIE?
>
|
|
|
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9736 is 'n antwoord op boodskap #9439] |
Fri, 06 June 1997 00:00  |
Koos[1]
Boodskappe: 745 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 3 Jun 1997 12:34:35 GMT, wrote:
he,he,he
<<>Jou Naamlose Matie,
> Hi, ek was in Huis-de-Villiers baie lank
> gelede.Lekker plek, behalwe in die winter.
> Alhoewel ek nog in my hele lewe nooit die
> woord "fokken" gebruik het nie, dink ek darem
> dat ek weet hoe om dit te spel. Moet dit nie
> twee k's hê nie? Anders sal jy dit mos
> "foo-ken" moet uitspreek?
> Van 'n naamlose Kanadese oud-Matie.>>>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 16:25:56 UTC 2025
|