Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » HUSSE met lang ore
HUSSE met lang ore [boodskap #9566] Wo, 28 Mei 1997 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
" Husse met lang ore" - deel van die beskrywing
daarvan in die Afrikaanse Etimologiese Woordeboek.

" As antwoord op nuuskierige kind(ers)
se vrae... Nederlands se "huss(ch)en/
hissen' wat 'aanhits' beteken.... Neder-
lands 'hus' en 'hussen' wat 'wegja'
beteken.... mate van twyfel moontlik oor
die verband tussen Engels 'hush' en
klanknabootsende herkoms. Vergelyk
ook 'skilpadvere'."

Informasie danksy 'n gewillige kubervriendin
by UNISA wat somtyds oornag geraadpleeg
word.

Gloudina Bouwer
Vorige onderwerp: Re: Pulpits. and clerics
Volgende onderwerp: TE-KLEIN TOTTERTJIES, MESSE EN GROOTBEKKE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 06:12:15 MGT 2024