Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Te vreemd om kop of stert van te maak
Re: Te vreemd om kop of stert van te maak [boodskap #95641] |
Wo., 28 Julie 2004 10:58  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Alhoewel ek met jou saamstem met die foto's teen die muur, dis darem niks
nuuts nie. Vroeër was dit die Eerste Ministers van SA wat teen
staatskantore se mure gehang het. As ek sou raai, sou ek reken dis 'n
standaard foto wat geneem en geraam word en aan alle departemente verskaf
word. Seker maar om die amptenary te herinner wie baas is?
"Plato" skryf in boodskap news:fsSdnbtwLoEcsprcRVn-vA@is.co.za...
> Die tipe van eerbetoon gebeur in Namibie ook. In die foto hou 'n soldaat
> 'n foto (in 'n raam) van Mugabe vas by die parlement in Zimbabwe. In
> Namibie is daar 'n foto van Nujoma oral! In elke privaat kantoor se
> ingang en in elke staats departement. Dit moet wet wees of daar moet een
> of ander voordeel wees om dit te doen want dit is flippen onooglik.
>
> Die fotos met hul rame is ook ook gineries en lyk dieselfde. Ten minste
> kom dit so voor...
>
> Cheers
> Plato
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Te vreemd om kop of stert van te maak [boodskap #95952 is 'n antwoord op boodskap #95949] |
Di., 03 Augustus 2004 05:19  |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Afrika het sy eie reels... Wat is so snaaks hieraan??
P
@rogers.com wrote:
> "Suidwester" skryf
>
>> moenie stres daaroor nie. Afrika het sy eie reëls.
>
> Aai rest my case.
>
> Tant Hessie van Pretoria
> Tant Hessie van Pietermaritzburg
> Tant Hessie van Potgietersrus
> Tant Hessie van die Kruger Wildtuin
> Tant Hessie van Oudtshoorn
> Tant Hessie van Port Elizabeth
> Tant Hessie van Marchand
> Tant Hessie van Alheit
> Tant Hessie van Stellenbosch
> Tant Hessie van Van Reenenspas
> Tant Hessie van Graaff Reinet
> Tant Hessie van Rhodes
> Tant Hessie van Bainskloof
> ensovoorts
> ensovoorts
> ensovoorts
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 13 00:49:07 UTC 2025
|