| Idioom: Oggendstond [boodskap #9562] |
Di., 27 Mei 1997 00:00  |
Henri-John Kock
Boodskappe: 69 Geregistreer: April 1997
|
Volle Lid |
|
|
Hallo daar, Vira en Stefan !
Hier's een:
"Die oggendstond het goud in die mond"
Ek het nou net aan hom gedink, en dus het ek nie akademiese inligting
oor hom nie.
Ek weet nie wat die -stond gedeelte beteken nie. Wat wel in my gedagte
gebeur, is dat ek dink aan die goue kleur wat mens dikwels tydens 'n
sonsopkoms sien. Dit, en dan die implikasie van rykdom (goud), bring die
twee bymekaar. Dus voel ek dat die idioom vir ons sê dat deur nie tyd te
mors nie, en die dag vroeg te begin, sal mens suksesvol wees.
My interpretasie, sommer so uit die vuis. Kan iemand anders vir ons die
waarheid gee ?
H-J
--
Regards
H-J
PS: Remove the .nospam from the email address to reply.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Idioom: Oggendstond [boodskap #9642 is 'n antwoord op boodskap #9562] |
Sa., 31 Mei 1997 00:00  |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
bleah schreef
>>> "Die oggendstond het goud in die mond"
>
> Well, of course, this means "the early bird catches the worm".
>
> The variation I was taught was:
> "Die more-stond het stront in die mond"
>
Brushing your teeth may help (or washing your mouth with soap).
|
|
|
|