koeksister [boodskap #95603] |
Tue, 27 July 2004 09:45 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
koos
Boodskappe: 137 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
hi
ons het die naweek 'n multiculteral festival en ek soek na 'n engelse woord
vir koeksister
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: koeksister [boodskap #95684 is 'n antwoord op boodskap #95637] |
Wed, 28 July 2004 20:19 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Twisted Sister?
"Annette" skryf in boodskap news:ce7ang$q2v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink nie die lessies is sooooo soet nie;))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:410639d6.0@news1.mweb.co.za...
>> Kan jy 'n grap vat? Wat van lesbian?
>> "Plato" wrote in message
>> news:ce5dhj$p8i$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek dink egter nie daar is een engelse woord vir Koeksister nie.
>>>
>>> Hier noem selfds die engelse mense dit koeksister...
>>>
>>>
>>> koos wrote:
>>>
>>>> hi
>>>>
>>>> ons het die naweek 'n multiculteral festival en ek soek na 'n engelse woord
>>>> vir koeksister
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|