Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie is die Sterkste?
Wie is die Sterkste? [boodskap #95510] Sa, 24 Julie 2004 06:28 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moeder Natuur natuurlik.
Gister, met die Groot Reën, is die keerheining by Chapman's Peak soos 'n
lastige vlieg weggevee voor die modder, ou bome en rotse wat van die berg
afgespoel het na 44mm reën.
Die keerheining is verlede jaar opgerig, en is sterk genoeg om 'n 10 ton
rots wat teen 30m/s die berg afrol te keer.

--
Groetnis
Annette
Re: Wie is die Sterkste? [boodskap #95513 is 'n antwoord op boodskap #95510] Sa, 24 Julie 2004 07:11 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
O, en ek het altyd gedink die sterkste ding op aarde is 'n drol want dit
bring die grootste en sterkste man op sy knieë! Swaarste ook, want selfs
'n olifant laat hom val!

"Annette" skryf in boodskap news:cdsvob$i8l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Moeder Natuur natuurlik.
> Gister, met die Groot Reën, is die keerheining by Chapman's Peak soos 'n
> lastige vlieg weggevee voor die modder, ou bome en rotse wat van die berg
> afgespoel het na 44mm reën.
> Die keerheining is verlede jaar opgerig, en is sterk genoeg om 'n 10 ton
> rots wat teen 30m/s die berg afrol te keer.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Vorige onderwerp: Gedragskode
Volgende onderwerp: Gay en Lesbiese organisasies het 'n aansoek by die Johannesburgse Hooggeregshof ingedien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 08:46:25 MGT 2024