| Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95023] |
Vr., 16 Julie 2004 07:27  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons weet almal Bloemfontein is bekend vir haar rose ( beide die plante en
die meisies).
Waar voor is jou stad/dorp bekend?
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95033 is 'n antwoord op boodskap #95028] |
Vr., 16 Julie 2004 08:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is nie 'n goeie buurman nie;))
--
Groetnis
Annette
in message news:40f7879e$0$49711$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Blykbaar vir die snobs wat daar bly! Ek weet nie of dit waar is nie, want ek
> meng nie eintlik met die bure nie...
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cd8069$s8v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons weet almal Bloemfontein is bekend vir haar rose ( beide die plante en
>> die meisies).
>> Waar voor is jou stad/dorp bekend?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95044 is 'n antwoord op boodskap #95040] |
Vr., 16 Julie 2004 10:35   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Jy kan bo of onder pos, soos jy wil. Dit kan my reet roes.
Maar as jy nie quote nie, weet mens meestal nie waarop jy reageer nie. Ek is
oud en ek het my korttermyngeheue aan dagga prysgegee... Bear with me,
quote, groot asseblief, want dan kan ek ook die gesprek volg...
Om nou terug te kom na jou oorspronklike vraag, waar my plekkie is, ek gee
jou 'n hint, dan kyk ons of jy kan raai. Kaas, hoere, klompe, dyke. Weet jy
al?
Max____________________________
"Spencer" skryf in boodskap news:I_NJc.1018$N77.162840@news.xtra.co.nz...
> Luister pel, dis jou keuse om op my postings te reageer of nie. As jy nie
> wil nie - fokof. Dit roer nie eers my binneste nie. Wat maak dit nou eintlik
> saak of mens top post, bottom post, quote of wat ookal. Wys my die
> neergelegte reels van die usenet.
>
>
> "Max" wrote in message
> news:40f7a9ff$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek is nou moeg kat en muis gespeel. As jy voortaan reaksie van my wil hê:
>> quote.
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Spencer" wrote in message
>> news:hJNJc.1011$N77.162001@news.xtra.co.nz...
>>> En waar is jou plekkie Max?
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95052 is 'n antwoord op boodskap #95044] |
Vr., 16 Julie 2004 11:02   |
Spencer
Boodskappe: 214 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Akkoord - daar sal ge-quote word. Mag ek vra (uit opregte belangstelling) -
is jy 'n Suid Afrikaner of 'n Afrikaanssprekende Hollander? Ek wonder
baiekeer hoe Afrikaners taalgewys aanpas in Nederland en Vlaandere en ook
hoe hulle daar aanvaar word. Is dit 'n gewilde bestemming vir Suid
Afrikaanse immigrante?
"Max" skryf in boodskap news:40f7b104$0$14941$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Jy kan bo of onder pos, soos jy wil. Dit kan my reet roes.
>
> Maar as jy nie quote nie, weet mens meestal nie waarop jy reageer nie. Ek is
> oud en ek het my korttermyngeheue aan dagga prysgegee... Bear with me,
> quote, groot asseblief, want dan kan ek ook die gesprek volg...
>
> Om nou terug te kom na jou oorspronklike vraag, waar my plekkie is, ek gee
> jou 'n hint, dan kyk ons of jy kan raai. Kaas, hoere, klompe, dyke. Weet jy
> al?
>
> Max____________________________
>
>
> "Spencer" wrote in message
> news:I_NJc.1018$N77.162840@news.xtra.co.nz...
>> Luister pel, dis jou keuse om op my postings te reageer of nie. As jy nie
>> wil nie - fokof. Dit roer nie eers my binneste nie. Wat maak dit nou
> eintlik
>> saak of mens top post, bottom post, quote of wat ookal. Wys my die
>> neergelegte reels van die usenet.
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:40f7a9ff$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ek is nou moeg kat en muis gespeel. As jy voortaan reaksie van my wil
> hê:
>>> quote.
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>>
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:hJNJc.1011$N77.162001@news.xtra.co.nz...
>>>> En waar is jou plekkie Max?
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95053 is 'n antwoord op boodskap #95052] |
Vr., 16 Julie 2004 11:05   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Eks 'n boertjie uit die Vrystaat. Nee, ons sukkel met die taal. Jy verstaan
Nederlands binne 'n paar maande, maar dis 'n ander storie om hom te praat.
Die Nederlanders is great! Maar, ek het ook boertjies gesien wat nie gou
genoeg kon wegkom hier nie. Dis maar soos enige vreemde land, of jy gaan
aanpas of nie, lê meestal aan jouself. Ons word egter orals aanvaar. Soms
kry ek die idee dat hulle ons te veel as iets "eksoties" sien, want hulle
wil graag vriende met mens maak.
Nee, Nederland is nie 'n gewilde bestemming nie. Hulle betaal sleg. Dis
duur. Dis moeilik om hier in te kom.
Max____________________________
"Spencer" skryf in boodskap news:7BOJc.1027$N77.163370@news.xtra.co.nz...
> Akkoord - daar sal ge-quote word. Mag ek vra (uit opregte belangstelling) -
> is jy 'n Suid Afrikaner of 'n Afrikaanssprekende Hollander? Ek wonder
> baiekeer hoe Afrikaners taalgewys aanpas in Nederland en Vlaandere en ook
> hoe hulle daar aanvaar word. Is dit 'n gewilde bestemming vir Suid
> Afrikaanse immigrante?
>
> "Max" wrote in message
> news:40f7b104$0$14941$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Jy kan bo of onder pos, soos jy wil. Dit kan my reet roes.
>>
>> Maar as jy nie quote nie, weet mens meestal nie waarop jy reageer nie.
Ek
> is
>> oud en ek het my korttermyngeheue aan dagga prysgegee... Bear with me,
>> quote, groot asseblief, want dan kan ek ook die gesprek volg...
>>
>> Om nou terug te kom na jou oorspronklike vraag, waar my plekkie is, ek gee
>> jou 'n hint, dan kyk ons of jy kan raai. Kaas, hoere, klompe, dyke. Weet
> jy
>> al?
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Spencer" wrote in message
>> news:I_NJc.1018$N77.162840@news.xtra.co.nz...
>>> Luister pel, dis jou keuse om op my postings te reageer of nie. As jy
> nie
>>> wil nie - fokof. Dit roer nie eers my binneste nie. Wat maak dit nou
>> eintlik
>>> saak of mens top post, bottom post, quote of wat ookal. Wys my die
>>> neergelegte reels van die usenet.
>>>
>>>
>>> "Max" wrote in message
>>> news:40f7a9ff$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Ek is nou moeg kat en muis gespeel. As jy voortaan reaksie van my
wil
>> hê:
>>>> quote.
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>>
>>>>
>>>> "Spencer" wrote in message
>>>> news:hJNJc.1011$N77.162001@news.xtra.co.nz...
>>>> > En waar is jou plekkie Max?
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95055 is 'n antwoord op boodskap #95044] |
Vr., 16 Julie 2004 11:33   |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
As ek aan Holland dink, dink ek aan Windmeulhuisies (wat is dit die regte
woord?), tulpe en blonde meisiekinders met vlegsels. Kaas en hoere gaan nie
eers deur my kop nie.
E
"Max" wrote:
> Jy kan bo of onder pos, soos jy wil. Dit kan my reet roes.
>
> Maar as jy nie quote nie, weet mens meestal nie waarop jy reageer nie. Ek is
> oud en ek het my korttermyngeheue aan dagga prysgegee... Bear with me,
> quote, groot asseblief, want dan kan ek ook die gesprek volg...
>
> Om nou terug te kom na jou oorspronklike vraag, waar my plekkie is, ek gee
> jou 'n hint, dan kyk ons of jy kan raai. Kaas, hoere, klompe, dyke. Weet jy
> al?
>
> Max____________________________
|
|
|
|
| Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95058 is 'n antwoord op boodskap #95053] |
Vr., 16 Julie 2004 11:44   |
Spencer
Boodskappe: 214 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Dankie vir die inligting. Hier's min Hollanders waarvan ek bewus is in Nieu
Seeland en ek ervaar die enkeles ook as baie gawe mense. Ek reken dit het
maar baie te doen met die taal ooreenkoms - amper of daar 'n waardering is
dat mens 'n soortgelyke taal praat. Ek vermoed dat hier vroeer baie
Hollandse immigrante was, as ek na die baie "Van der" vanne hier kyk.
Spencer
"Max" skryf in boodskap news:40f7b808$0$6968$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Eks 'n boertjie uit die Vrystaat. Nee, ons sukkel met die taal. Jy verstaan
> Nederlands binne 'n paar maande, maar dis 'n ander storie om hom te praat.
>
> Die Nederlanders is great! Maar, ek het ook boertjies gesien wat nie gou
> genoeg kon wegkom hier nie. Dis maar soos enige vreemde land, of jy gaan
> aanpas of nie, lê meestal aan jouself. Ons word egter orals aanvaar. Soms
> kry ek die idee dat hulle ons te veel as iets "eksoties" sien, want hulle
> wil graag vriende met mens maak.
>
> Nee, Nederland is nie 'n gewilde bestemming nie. Hulle betaal sleg. Dis
> duur. Dis moeilik om hier in te kom.
>
> Max____________________________
>
>
> "Spencer" wrote in message
> news:7BOJc.1027$N77.163370@news.xtra.co.nz...
>> Akkoord - daar sal ge-quote word. Mag ek vra (uit opregte
> belangstelling) -
>> is jy 'n Suid Afrikaner of 'n Afrikaanssprekende Hollander? Ek wonder
>> baiekeer hoe Afrikaners taalgewys aanpas in Nederland en Vlaandere en ook
>> hoe hulle daar aanvaar word. Is dit 'n gewilde bestemming vir Suid
>> Afrikaanse immigrante?
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:40f7b104$0$14941$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Jy kan bo of onder pos, soos jy wil. Dit kan my reet roes.
>>>
>>> Maar as jy nie quote nie, weet mens meestal nie waarop jy reageer nie.
> Ek
>> is
>>> oud en ek het my korttermyngeheue aan dagga prysgegee... Bear with me,
>>> quote, groot asseblief, want dan kan ek ook die gesprek volg...
>>>
>>> Om nou terug te kom na jou oorspronklike vraag, waar my plekkie is, ek
> gee
>>> jou 'n hint, dan kyk ons of jy kan raai. Kaas, hoere, klompe, dyke.
Weet
>> jy
>>> al?
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>>
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:I_NJc.1018$N77.162840@news.xtra.co.nz...
>>>> Luister pel, dis jou keuse om op my postings te reageer of nie. As
jy
>> nie
>>>> wil nie - fokof. Dit roer nie eers my binneste nie. Wat maak dit nou
>>> eintlik
>>>> saak of mens top post, bottom post, quote of wat ookal. Wys my die
>>>> neergelegte reels van die usenet.
>>>>
>>>>
>>>> "Max" wrote in message
>>>> news:40f7a9ff$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > Ek is nou moeg kat en muis gespeel. As jy voortaan reaksie van my
> wil
>>> hê:
>>>> > quote.
>>>> >
>>>> > Max____________________________
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Spencer" wrote in message
>>>> > news:hJNJc.1011$N77.162001@news.xtra.co.nz...
>>>> > > En waar is jou plekkie Max?
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95060 is 'n antwoord op boodskap #95055] |
Vr., 16 Julie 2004 11:50   |
Spencer
Boodskappe: 214 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Johannes Kantelberg het die regte verklaring vir jou suiwere denke Elaine.
Hy skryf:
Deeglike wetenskaplike navorsing het aangetoon dat die gemiddelde man 10
keer
per dag aan seks dink.
Dis dus verstaanbaar dat jy die betere prentjie van Holland het.
"Elaine" skryf in boodskap news:cd8edr$nrl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As ek aan Holland dink, dink ek aan Windmeulhuisies (wat is dit die regte
> woord?), tulpe en blonde meisiekinders met vlegsels. Kaas en hoere gaan nie
> eers deur my kop nie.
>
> E
>
> "Max" wrote:
>> Jy kan bo of onder pos, soos jy wil. Dit kan my reet roes.
>>
>> Maar as jy nie quote nie, weet mens meestal nie waarop jy reageer nie.
Ek
> is
>> oud en ek het my korttermyngeheue aan dagga prysgegee... Bear with me,
>> quote, groot asseblief, want dan kan ek ook die gesprek volg...
>>
>> Om nou terug te kom na jou oorspronklike vraag, waar my plekkie is, ek gee
>> jou 'n hint, dan kyk ons of jy kan raai. Kaas, hoere, klompe, dyke. Weet
> jy
>> al?
>>
>> Max____________________________
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95075 is 'n antwoord op boodskap #95067] |
Vr., 16 Julie 2004 12:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Joggie Jansen was 'n senter. André Joubert was 'n heelagter. Os is 'n
stut....
-
Groetnis
Annette
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:s1hff0l5o67uk9j0grf3a442tkikiqk0bt@4ax.com...
>
> Ek het altyd gedink dis eerder vir sy goeie slotte en flanke
>
> On Fri, 16 Jul 2004 09:27:00 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ons weet almal Bloemfontein is bekend vir haar rose ( beide die plante en
>> die meisies).
>> Waar voor is jou stad/dorp bekend?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95772 is 'n antwoord op boodskap #95093] |
Vr., 30 Julie 2004 19:14  |
DeeDee
Boodskappe: 50 Geregistreer: Julie 2004
|
Volle Lid |
|
|
On Fri, 16 Jul 2004 22:00:33 +0200, "Hans Kamp" wrote:
> "Annette" schreef in bericht
> news:cd8069$s8v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons weet almal Bloemfontein is bekend vir haar rose ( beide die plante en
>> die meisies).
>> Waar voor is jou stad/dorp bekend?
>
> Enschede is die grootste stad in Twente. Twente was bekend om sy tekstiel.
Hier by ons is 'n moerske dam
|
|
|
|