Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Gloudina
Vir Gloudina [boodskap #15238] |
Wed, 27 May 1998 00:00  |
IRQ0
Boodskappe: 52 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Gloudina,
Ek will jou 'n guns vra. Ek weet nie of jy kan help nie maar as jy kan sal
ek dit waardeer.
My niggie is dinsdag in kanada vermoor. Sy het in High Prairie, Alberta
gewoon. Ek kan nerens 'n "on-line" berig vind op die internet nie, behalwe
in die beeld. As jy my inligting kan gee oor waar om te kyk sal ek dit
opreg waardeer.
Neels
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vir Gloudina [boodskap #48545 is 'n antwoord op boodskap #15238] |
Sat, 18 August 2001 17:29   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Tosca wrote:
> Hallo Gloudina
>
> Moet eers sê dat jy 'n goeie sin vir humor het! Ek verstaan dat jy in Kanada
> bly? Hoe lank al?
>
My kind, Tosca, jy begaan nou die onvergeefbare fout om
vir Tant Hessie te sê dat jy van haar hou. Op hierdie nuusgroep
is dit boeresport om vir Tant Hessie rond te skop soos 'n bôl,
so hou maar tog jou oulike sentimente vir jouself.
Ja, ek is 'n Kanadese burger. In die herfs word Nelson
Mandela ook 'n ere-Kanadese burger.
Tant Hessie, wat haar burgerskap moes verdien.
|
|
|
|
Re: Vir Gloudina [boodskap #48567 is 'n antwoord op boodskap #15238] |
Sun, 19 August 2001 17:53   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Tosca wrote:
> Nee Gloudina, so oulik is ek ook nou weer nie. Ek het net gesê dat jy 'n
> goeie sin vir humor het...'Hou van' is 'n bietjie oordrewe, dink jy nie?
>
Same to you, buster.
Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
As iemand sy neus wip, spring sy ook op haar perdjie.
|
|
|
|
|
Re: Vir Gloudina [boodskap #48593 is 'n antwoord op boodskap #15238] |
Mon, 20 August 2001 12:05   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> bespieder van ruiters wat voorgee dat hulle slegs somtyds op die
> perdjies spring maar in werklikheid nooit anders as op 'n galop is nie
Wel, dan sal die Ruiter in die Nag baie trots wees op my.Welkom terug,
Davie Davis. Die nuusgroep is nie dieselfde
sonder jou nie.
Tant Hessie, met 'n hart wat ook galop.
|
|
|
|
Re: Vir Gloudina [boodskap #48608 is 'n antwoord op boodskap #15238] |
Mon, 20 August 2001 18:05   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Wat beteken dit om 'katvoet te loop'?
>
Ek ken eintlik nie so 'n Afrikaanse idioom nie.
Beteken dit nie maar net om so sag soos 'n
kat te loop nie?
Dan het ons in Engels die term "cat burglar."
Miskien is dit om so stil soos 'n dief te loop.
Dis seker nie dieselfde as "witvoetjie soek nie."
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vir Gloudina [boodskap #48640 is 'n antwoord op boodskap #48586] |
Tue, 21 August 2001 10:48   |
Tosca
Boodskappe: 35 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Trust jou, om 'n kompetisie van 'n ou onskuldige komplimentjie te maak....
Nee, laat ek maar eerder nie weer probeer nie, ek kan dalk net permanente
sielkundige skade opdoen...
Tosca
*********************
Max" skryf in boodskap news:9lqph5$lul$1@azure.nl.gxn.net...
> ...en ons trek by 15 stroop, Gloudina se guns. Gaan jy nog 'n keer probeer,
> Tosca?
> ________________________________________________________
> skryf in boodskap news:3B7FFE1D.B93E4862@home.com...
> Tosca wrote:
>
>> Nee Gloudina, so oulik is ek ook nou weer nie. Ek het net gesê dat jy 'n
>> goeie sin vir humor het...'Hou van' is 'n bietjie oordrewe, dink jy nie?
>>
>
> Same to you, buster.
>
> Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
> As iemand sy neus wip, spring sy ook op haar perdjie.
>
|
|
|
Re: Vir Gloudina [boodskap #48651 is 'n antwoord op boodskap #15238] |
Tue, 21 August 2001 13:51   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Tosca wrote:
> Trust jou, om 'n kompetisie van 'n ou onskuldige komplimentjie te maak....
> Nee, laat ek maar eerder nie weer probeer nie, ek kan dalk net permanente
> sielkundige skade opdoen...
>
> Max" wrote
>> ...en ons trek by 15 stroop, Gloudina se guns. Gaan jy nog 'n keer
> probeer,
> Tosca?
Wat is die vroulike van "papbroek" ?
Tant Hessie Toscanini
|
|
|
|
|
Re: Vir Gloudina [boodskap #48675 is 'n antwoord op boodskap #15238] |
Tue, 21 August 2001 22:55   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Max wrote:
> Dertig - stroop!
>
Max, ek wie nie wie nie, maar iemand speel hier
"backhand" (rughand?), en ek dink nie dis ek of
Toscanienietjie nie.
Tant Hessie Williams
|
|
|
|
Re: Vir Gloudina [boodskap #95453 is 'n antwoord op boodskap #95450] |
Thu, 22 July 2004 14:26  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Max" skryf:
> "Katryn"
>> inligting maak? Waarom wil jy haar adres h^e? Wat wil jy probeer
>> bewys of doen daarmee? Of is dit maar net 'n tipiese ou Afrikaner
>
> Hy wil vir haar 'n blik Oumabeskuit stuur. Miskien selfs biltong!
Giegiegieee...dankie, Max. Dalk is jy reg! ;-)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 01:03:10 UTC 2025
|