Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wildeperde van die Namib
Wildeperde van die Namib [boodskap #95340] Wo, 21 Julie 2004 11:03 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie van julle ken die storie van die wilde perde wat in die harde
woestyngebied van die Namib naby Lüderitz oorleef sedert die begin van die
vorige eeu? Wat die perde so snaaks maak, is dat hulle totaal nie in die
woestyn hoort nie en andersins as die gemsbok, volstruis en die springbok,
nie geneties aangespas is om die hitte en min water van die woestyn te
verwerk en oorleef nie. Sekerlik help die watertrog by Garub wat vir baie
jare deur die werkers van CDM in die gebied onderhou word, maar as dit baie
droog word, dan vrek die perde op strepe en net die sterkeres
oorwin......presies dit wat die gene van die woestynperde so sterk en suiwer
maak.
Daar was altyd twyfel oor presies hoe die perde in die woestyn beland
het en die gewildste teorie was van die Duitse Baron wat saam met sy skatryk
Amerikaanse vrou 'n kasteel in die woestyn kom bou het en dat hy daar met
perde geteel het. Hy het suiwer bloed ingevoer uit Europa en so dan perde
verkoop aan die soldate wat dit nodig gehad het. Die Baron, as
oud-soldaat, is later terug Europa toe om vir Duitsland te gaan veg in die
WW1 en sneuwel toe daar. Sy vrou wat saam met hom Europa toe is
[aanvanklik wou hulle nog teelperde gaan koop toe die oorlog uitbreek] het
nooit weer teruggekeer SWA toe nie en dis hierdie groot teeltrop perde wat
dan nou glo die pad gevat het op sy plaas wat die kerngroep van die wilde
perde gevorm het.
Tot nou onlangs......daar is navorsing gedoen en uit ou Duitse geskrifte
bepaal dat die gevegte tussen SA en die Schutztruppe van Duitsland rondom
1914 in die gebied plaasgevind het en in die proses was daar ook 'n
vliegtuig wat vir die eerste keer in die land bomme gegooi het. Daar was
om en by 1400 perde in die gebied van SA troepe en met die skrik vir die
vreemde bomme, het man [hulle spot dat die strontstrepe nog vir jarre
sigbaar was!] en perd die pad met 'n stink spoed gevat. Omdat die gebied
so wyd en oop is, kon die manne nie weer die perde bymekaarmaak nie en dis
hoe die trop eintlik ontstaan het.
Ek persoonlik hou veel meer van die Baron-storie......................
Re: Wildeperde van die Namib [boodskap #95341 is 'n antwoord op boodskap #95340] Wo, 21 Julie 2004 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ook die baron storie gehoor. Terloops weet jy van die wilde perde by
Kaapschehoop in in Mpumalanga, SA?

Honderde van die goed!

Cheers
Plato

Suidwester wrote:
> Wie van julle ken die storie van die wilde perde wat in die harde
> woestyngebied van die Namib naby Lüderitz oorleef sedert die begin van die
> vorige eeu? Wat die perde so snaaks maak, is dat hulle totaal nie in die
> woestyn hoort nie en andersins as die gemsbok, volstruis en die springbok,
> nie geneties aangespas is om die hitte en min water van die woestyn te
> verwerk en oorleef nie. Sekerlik help die watertrog by Garub wat vir baie
> jare deur die werkers van CDM in die gebied onderhou word, maar as dit baie
> droog word, dan vrek die perde op strepe en net die sterkeres
> oorwin......presies dit wat die gene van die woestynperde so sterk en suiwer
> maak.
> Daar was altyd twyfel oor presies hoe die perde in die woestyn beland
> het en die gewildste teorie was van die Duitse Baron wat saam met sy skatryk
> Amerikaanse vrou 'n kasteel in die woestyn kom bou het en dat hy daar met
> perde geteel het. Hy het suiwer bloed ingevoer uit Europa en so dan perde
> verkoop aan die soldate wat dit nodig gehad het. Die Baron, as
> oud-soldaat, is later terug Europa toe om vir Duitsland te gaan veg in die
> WW1 en sneuwel toe daar. Sy vrou wat saam met hom Europa toe is
> [aanvanklik wou hulle nog teelperde gaan koop toe die oorlog uitbreek] het
> nooit weer teruggekeer SWA toe nie en dis hierdie groot teeltrop perde wat
> dan nou glo die pad gevat het op sy plaas wat die kerngroep van die wilde
> perde gevorm het.
> Tot nou onlangs......daar is navorsing gedoen en uit ou Duitse geskrifte
> bepaal dat die gevegte tussen SA en die Schutztruppe van Duitsland rondom
> 1914 in die gebied plaasgevind het en in die proses was daar ook 'n
> vliegtuig wat vir die eerste keer in die land bomme gegooi het. Daar was
> om en by 1400 perde in die gebied van SA troepe en met die skrik vir die
> vreemde bomme, het man [hulle spot dat die strontstrepe nog vir jarre
> sigbaar was!] en perd die pad met 'n stink spoed gevat. Omdat die gebied
> so wyd en oop is, kon die manne nie weer die perde bymekaarmaak nie en dis
> hoe die trop eintlik ontstaan het.
> Ek persoonlik hou veel meer van die Baron-storie......................
>
Re: Wildeperde van die Namib [boodskap #95350 is 'n antwoord op boodskap #95341] Wo, 21 Julie 2004 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moet erken ek weet nie van daai wilde perde nie....ek weet nie eers presies
waar Kaapschehoop is nie! Waar kom dit vandaan? Ken jy die geskiedenis
daarvan? Wat die Namibperde besonders maak is juis oor die gebrek aan
siektes in die woestyn. Ook die feit dat hulle kon leer om te oorlewe.
Ken jy van die !oeibee-bossie of pietsnot soos hulle hom in Afrikaans noem?
Na reën in sekere dele in die woestyn kom plate daarvan voor en vreet die
diere dit, is dit net so 'n week, dan is die volgende sarsie daar. As jy
die plantjie kou, dan word hy so snotterig in jou mond. Dis egter baie
waterryk en die gemsbokke en springbokke vrek daaroor.

"Plato" skryf in boodskap news:cdllm8$d75$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ook die baron storie gehoor. Terloops weet jy van die wilde perde by
> Kaapschehoop in in Mpumalanga, SA?
>
> Honderde van die goed!
>
> Cheers
> Plato
>
> Suidwester wrote:
>> Wie van julle ken die storie van die wilde perde wat in die harde
>> woestyngebied van die Namib naby Lüderitz oorleef sedert die begin van die
>> vorige eeu? Wat die perde so snaaks maak, is dat hulle totaal nie in die
>> woestyn hoort nie en andersins as die gemsbok, volstruis en die springbok,
>> nie geneties aangespas is om die hitte en min water van die woestyn te
>> verwerk en oorleef nie. Sekerlik help die watertrog by Garub wat vir baie
>> jare deur die werkers van CDM in die gebied onderhou word, maar as dit baie
>> droog word, dan vrek die perde op strepe en net die sterkeres
>> oorwin......presies dit wat die gene van die woestynperde so sterk en suiwer
>> maak.
>> Daar was altyd twyfel oor presies hoe die perde in die woestyn beland
>> het en die gewildste teorie was van die Duitse Baron wat saam met sy skatryk
>> Amerikaanse vrou 'n kasteel in die woestyn kom bou het en dat hy daar met
>> perde geteel het. Hy het suiwer bloed ingevoer uit Europa en so dan perde
>> verkoop aan die soldate wat dit nodig gehad het. Die Baron, as
>> oud-soldaat, is later terug Europa toe om vir Duitsland te gaan veg in die
>> WW1 en sneuwel toe daar. Sy vrou wat saam met hom Europa toe is
>> [aanvanklik wou hulle nog teelperde gaan koop toe die oorlog uitbreek] het
>> nooit weer teruggekeer SWA toe nie en dis hierdie groot teeltrop perde wat
>> dan nou glo die pad gevat het op sy plaas wat die kerngroep van die wilde
>> perde gevorm het.
>> Tot nou onlangs......daar is navorsing gedoen en uit ou Duitse geskrifte
>> bepaal dat die gevegte tussen SA en die Schutztruppe van Duitsland rondom
>> 1914 in die gebied plaasgevind het en in die proses was daar ook 'n
>> vliegtuig wat vir die eerste keer in die land bomme gegooi het. Daar was
>> om en by 1400 perde in die gebied van SA troepe en met die skrik vir die
>> vreemde bomme, het man [hulle spot dat die strontstrepe nog vir jarre
>> sigbaar was!] en perd die pad met 'n stink spoed gevat. Omdat die gebied
>> so wyd en oop is, kon die manne nie weer die perde bymekaarmaak nie en dis
>> hoe die trop eintlik ontstaan het.
>> Ek persoonlik hou veel meer van die Baron-storie......................
>>
>
Re: Wildeperde van die Namib [boodskap #95360 is 'n antwoord op boodskap #95350] Wo, 21 Julie 2004 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan Bomskok  is tans af-lyn  Jan Bomskok
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Junior Lid
die perde van Kaapschehoop was gebruik vir die polistasie daar maar toe die
polisiestasie in sy maai raak het die perde oorgebly, hulle was aanvanklik
vol bloed engelse perde wat daar wild geraak het.

"Suidwester" skryf in boodskap news:40fe700c.0@news1.mweb.co.za...
> Moet erken ek weet nie van daai wilde perde nie....ek weet nie eers presies
> waar Kaapschehoop is nie! Waar kom dit vandaan? Ken jy die geskiedenis
> daarvan? Wat die Namibperde besonders maak is juis oor die gebrek aan
> siektes in die woestyn. Ook die feit dat hulle kon leer om te oorlewe.
> Ken jy van die !oeibee-bossie of pietsnot soos hulle hom in Afrikaans noem?
> Na reën in sekere dele in die woestyn kom plate daarvan voor en vreet die
> diere dit, is dit net so 'n week, dan is die volgende sarsie daar. As jy
> die plantjie kou, dan word hy so snotterig in jou mond. Dis egter baie
> waterryk en die gemsbokke en springbokke vrek daaroor.
> "Plato" wrote in message
> news:cdllm8$d75$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ook die baron storie gehoor. Terloops weet jy van die wilde perde by
>> Kaapschehoop in in Mpumalanga, SA?
>>
>> Honderde van die goed!
>>
>> Cheers
>> Plato
>>
>> Suidwester wrote:
>>> Wie van julle ken die storie van die wilde perde wat in die harde
>>> woestyngebied van die Namib naby Lüderitz oorleef sedert die begin van
> die
>>> vorige eeu? Wat die perde so snaaks maak, is dat hulle totaal nie in
> die
>>> woestyn hoort nie en andersins as die gemsbok, volstruis en die
> springbok,
>>> nie geneties aangespas is om die hitte en min water van die woestyn te
>>> verwerk en oorleef nie. Sekerlik help die watertrog by Garub wat vir
> baie
>>> jare deur die werkers van CDM in die gebied onderhou word, maar as dit
> baie
>>> droog word, dan vrek die perde op strepe en net die sterkeres
>>> oorwin......presies dit wat die gene van die woestynperde so sterk en
> suiwer
>>> maak.
>>> Daar was altyd twyfel oor presies hoe die perde in die woestyn
> beland
>>> het en die gewildste teorie was van die Duitse Baron wat saam met sy
> skatryk
>>> Amerikaanse vrou 'n kasteel in die woestyn kom bou het en dat hy daar
> met
>>> perde geteel het. Hy het suiwer bloed ingevoer uit Europa en so dan
> perde
>>> verkoop aan die soldate wat dit nodig gehad het. Die Baron, as
>>> oud-soldaat, is later terug Europa toe om vir Duitsland te gaan veg in
> die
>>> WW1 en sneuwel toe daar. Sy vrou wat saam met hom Europa toe is
>>> [aanvanklik wou hulle nog teelperde gaan koop toe die oorlog uitbreek]
> het
>>> nooit weer teruggekeer SWA toe nie en dis hierdie groot teeltrop perde
> wat
>>> dan nou glo die pad gevat het op sy plaas wat die kerngroep van die
> wilde
>>> perde gevorm het.
>>> Tot nou onlangs......daar is navorsing gedoen en uit ou Duitse
> geskrifte
>>> bepaal dat die gevegte tussen SA en die Schutztruppe van Duitsland
> rondom
>>> 1914 in die gebied plaasgevind het en in die proses was daar ook 'n
>>> vliegtuig wat vir die eerste keer in die land bomme gegooi het.
Daar
> was
>>> om en by 1400 perde in die gebied van SA troepe en met die skrik vir die
>>> vreemde bomme, het man [hulle spot dat die strontstrepe nog vir jarre
>>> sigbaar was!] en perd die pad met 'n stink spoed gevat. Omdat die
> gebied
>>> so wyd en oop is, kon die manne nie weer die perde bymekaarmaak nie en
> dis
>>> hoe die trop eintlik ontstaan het.
>>> Ek persoonlik hou veel meer van die
> Baron-storie......................
>>>
>>
>
Re: Wildeperde van die Namib [boodskap #95362 is 'n antwoord op boodskap #95360] Wo, 21 Julie 2004 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Asseblief....waar is Kaapschehoop?

"Jan Bomskok" skryf in boodskap news:-7mdnf4NZ8Fd42PdRVn-qA@is.co.za...
> die perde van Kaapschehoop was gebruik vir die polistasie daar maar toe die
> polisiestasie in sy maai raak het die perde oorgebly, hulle was aanvanklik
> vol bloed engelse perde wat daar wild geraak het.
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40fe700c.0@news1.mweb.co.za...
>> Moet erken ek weet nie van daai wilde perde nie....ek weet nie eers
> presies
>> waar Kaapschehoop is nie! Waar kom dit vandaan? Ken jy die geskiedenis
>> daarvan? Wat die Namibperde besonders maak is juis oor die gebrek aan
>> siektes in die woestyn. Ook die feit dat hulle kon leer om te oorlewe.
>> Ken jy van die !oeibee-bossie of pietsnot soos hulle hom in Afrikaans
> noem?
>> Na reën in sekere dele in die woestyn kom plate daarvan voor en vreet die
>> diere dit, is dit net so 'n week, dan is die volgende sarsie daar. As jy
>> die plantjie kou, dan word hy so snotterig in jou mond. Dis egter baie
>> waterryk en die gemsbokke en springbokke vrek daaroor.
>> "Plato" wrote in message
>> news:cdllm8$d75$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ook die baron storie gehoor. Terloops weet jy van die wilde perde by
>>> Kaapschehoop in in Mpumalanga, SA?
>>>
>>> Honderde van die goed!
>>>
>>> Cheers
>>> Plato
>>>
>>> Suidwester wrote:
>>>> Wie van julle ken die storie van die wilde perde wat in die harde
>>>> woestyngebied van die Namib naby Lüderitz oorleef sedert die begin
van
>> die
>>>> vorige eeu? Wat die perde so snaaks maak, is dat hulle totaal nie
in
>> die
>>>> woestyn hoort nie en andersins as die gemsbok, volstruis en die
>> springbok,
>>>> nie geneties aangespas is om die hitte en min water van die woestyn te
>>>> verwerk en oorleef nie. Sekerlik help die watertrog by Garub wat
vir
>> baie
>>>> jare deur die werkers van CDM in die gebied onderhou word, maar as
dit
>> baie
>>>> droog word, dan vrek die perde op strepe en net die sterkeres
>>>> oorwin......presies dit wat die gene van die woestynperde so sterk
en
>> suiwer
>>>> maak.
>>>> Daar was altyd twyfel oor presies hoe die perde in die woestyn
>> beland
>>>> het en die gewildste teorie was van die Duitse Baron wat saam met sy
>> skatryk
>>>> Amerikaanse vrou 'n kasteel in die woestyn kom bou het en dat hy
daar
>> met
>>>> perde geteel het. Hy het suiwer bloed ingevoer uit Europa en so
dan
>> perde
>>>> verkoop aan die soldate wat dit nodig gehad het. Die Baron, as
>>>> oud-soldaat, is later terug Europa toe om vir Duitsland te gaan veg
in
>> die
>>>> WW1 en sneuwel toe daar. Sy vrou wat saam met hom Europa toe is
>>>> [aanvanklik wou hulle nog teelperde gaan koop toe die oorlog
uitbreek]
>> het
>>>> nooit weer teruggekeer SWA toe nie en dis hierdie groot teeltrop
perde
>> wat
>>>> dan nou glo die pad gevat het op sy plaas wat die kerngroep van die
>> wilde
>>>> perde gevorm het.
>>>> Tot nou onlangs......daar is navorsing gedoen en uit ou Duitse
>> geskrifte
>>>> bepaal dat die gevegte tussen SA en die Schutztruppe van Duitsland
>> rondom
>>>> 1914 in die gebied plaasgevind het en in die proses was daar ook 'n
>>>> vliegtuig wat vir die eerste keer in die land bomme gegooi het.
> Daar
>> was
>>>> om en by 1400 perde in die gebied van SA troepe en met die skrik vir
> die
>>>> vreemde bomme, het man [hulle spot dat die strontstrepe nog vir jarre
>>>> sigbaar was!] en perd die pad met 'n stink spoed gevat. Omdat die
>> gebied
>>>> so wyd en oop is, kon die manne nie weer die perde bymekaarmaak nie
en
>> dis
>>>> hoe die trop eintlik ontstaan het.
>>>> Ek persoonlik hou veel meer van die
>> Baron-storie......................
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wildeperde van die Namib [boodskap #95365 is 'n antwoord op boodskap #95341] Wo, 21 Julie 2004 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ook wildeperde naby Hermanus op die kus.

:-)

TJ

"Plato" skryf in boodskap news:cdllm8$d75$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ook die baron storie gehoor. Terloops weet jy van die wilde perde by
> Kaapschehoop in in Mpumalanga, SA?
>
> Honderde van die goed!
>
> Cheers
> Plato
>
> Suidwester wrote:
>> Wie van julle ken die storie van die wilde perde wat in die harde
>> woestyngebied van die Namib naby Lüderitz oorleef sedert die begin van die
>> vorige eeu? Wat die perde so snaaks maak, is dat hulle totaal nie in die
>> woestyn hoort nie en andersins as die gemsbok, volstruis en die springbok,
>> nie geneties aangespas is om die hitte en min water van die woestyn te
>> verwerk en oorleef nie. Sekerlik help die watertrog by Garub wat vir baie
>> jare deur die werkers van CDM in die gebied onderhou word, maar as dit baie
>> droog word, dan vrek die perde op strepe en net die sterkeres
>> oorwin......presies dit wat die gene van die woestynperde so sterk en suiwer
>> maak.
>> Daar was altyd twyfel oor presies hoe die perde in die woestyn beland
>> het en die gewildste teorie was van die Duitse Baron wat saam met sy skatryk
>> Amerikaanse vrou 'n kasteel in die woestyn kom bou het en dat hy daar met
>> perde geteel het. Hy het suiwer bloed ingevoer uit Europa en so dan perde
>> verkoop aan die soldate wat dit nodig gehad het. Die Baron, as
>> oud-soldaat, is later terug Europa toe om vir Duitsland te gaan veg in die
>> WW1 en sneuwel toe daar. Sy vrou wat saam met hom Europa toe is
>> [aanvanklik wou hulle nog teelperde gaan koop toe die oorlog uitbreek] het
>> nooit weer teruggekeer SWA toe nie en dis hierdie groot teeltrop perde wat
>> dan nou glo die pad gevat het op sy plaas wat die kerngroep van die wilde
>> perde gevorm het.
>> Tot nou onlangs......daar is navorsing gedoen en uit ou Duitse geskrifte
>> bepaal dat die gevegte tussen SA en die Schutztruppe van Duitsland rondom
>> 1914 in die gebied plaasgevind het en in die proses was daar ook 'n
>> vliegtuig wat vir die eerste keer in die land bomme gegooi het. Daar was
>> om en by 1400 perde in die gebied van SA troepe en met die skrik vir die
>> vreemde bomme, het man [hulle spot dat die strontstrepe nog vir jarre
>> sigbaar was!] en perd die pad met 'n stink spoed gevat. Omdat die gebied
>> so wyd en oop is, kon die manne nie weer die perde bymekaarmaak nie en dis
>> hoe die trop eintlik ontstaan het.
>> Ek persoonlik hou veel meer van die Baron-storie......................
>>
>
Re: Wildeperde van die Namib [boodskap #95387 is 'n antwoord op boodskap #95340] Wo, 21 Julie 2004 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Is dit nou die baron van Schloss Duwisib-faam?

Suidwester wrote:

> het en die gewildste teorie was van die Duitse Baron wat saam met sy skatryk
> Amerikaanse vrou 'n kasteel in die woestyn kom bou het en dat hy daar met
> perde geteel het. Hy het suiwer bloed ingevoer uit Europa en so dan perde
> verkoop aan die soldate wat dit nodig gehad het. Die Baron, as

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
Re: Wildeperde van die Namib [boodskap #95388 is 'n antwoord op boodskap #95362] Wo, 21 Julie 2004 19:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Sê maar so halfpad tussen Nelspruit en Waterval-Onder, maar bo-op die
berg, suid van die N4-hoofpad.

Suidwester wrote:
> Asseblief....waar is Kaapschehoop?
> "Jan Bomskok" wrote in message
> news:-7mdnf4NZ8Fd42PdRVn-qA@is.co.za...

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
Re: Wildeperde van die Namib [boodskap #95413 is 'n antwoord op boodskap #95387] Do, 22 Julie 2004 07:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Einste hy.

"knersus" skryf in boodskap news:cdmgvg$4dk$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is dit nou die baron van Schloss Duwisib-faam?
>
> Suidwester wrote:
>
>> het en die gewildste teorie was van die Duitse Baron wat saam met sy skatryk
>> Amerikaanse vrou 'n kasteel in die woestyn kom bou het en dat hy daar met
>> perde geteel het. Hy het suiwer bloed ingevoer uit Europa en so dan perde
>> verkoop aan die soldate wat dit nodig gehad het. Die Baron, as
>
> --
> _______
> | OSCAR |
> |KNERSUS|
> |__&CO__|
Re: Wildeperde van die Namib [boodskap #95490 is 'n antwoord op boodskap #95388] Vr, 23 Julie 2004 12:28 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hier in die Kaap is daar verskeie troppe wilde perde.
Almal van die tweebeensoort;))
--
Groetnis
Annette

"knersus" skryf in boodskap news:cdmh48$4dk$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sê maar so halfpad tussen Nelspruit en Waterval-Onder, maar bo-op die
> berg, suid van die N4-hoofpad.
>
> Suidwester wrote:
>> Asseblief....waar is Kaapschehoop?
>> "Jan Bomskok" wrote in message
>> news:-7mdnf4NZ8Fd42PdRVn-qA@is.co.za...
>
> --
> _______
> | OSCAR |
> |KNERSUS|
> |__&CO__|
Vorige onderwerp: Elektrisiteit in SA
Volgende onderwerp: Grondverslag: Surprise! Surprise!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 15:02:27 MGT 2024