Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Swak Suid-Afrika
Swak Suid-Afrika [boodskap #95275] |
Tue, 20 July 2004 11:39  |
Jan Bomskok
Boodskappe: 2 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Is nie genoeg dat die bleddie uitlanders ons land ok so vir 'n gat vat nie
deur hul kak hier te skommel nie dan is daar nog Suid-Afrikaners wat saam
kak praat. Hoekom fok julle nie uit ons land uit nie, voertsek ons het nie
julle draadsitters nodig nie, gaan vreet perd saam met die nederlanders en
los my SA biefstuk. Gaan oorsee en gaan lewe tussen 'n beter beskawing as
ons kak land wat bly julle nog hier rond, julle sien mos net swart en wit in
jul kak praatery. Vir ons wat glo in SA koop ek almal 'n bier!
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Swak Suid-Afrika [boodskap #95405 is 'n antwoord op boodskap #95275] |
Thu, 22 July 2004 04:25  |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 20 Jul 2004 13:39:49 +0200, "Jan Bomskok" wrote:
> Is nie genoeg dat die bleddie uitlanders ons land ok so vir 'n gat vat nie
> deur hul kak hier te skommel nie dan is daar nog Suid-Afrikaners wat saam
> kak praat. Hoekom fok julle nie uit ons land uit nie, voertsek ons het nie
> julle draadsitters nodig nie, gaan vreet perd saam met die nederlanders en
> los my SA biefstuk. Gaan oorsee en gaan lewe tussen 'n beter beskawing as
> ons kak land wat bly julle nog hier rond, julle sien mos net swart en wit in
> jul kak praatery. Vir ons wat glo in SA koop ek almal 'n bier!
>
Daar het 'n tyd gewees dat jou eie voorouers in Suid-Afrika self ook
uitlanders was en toe het die swartmense ook vir julle voorouers
probeer sê hulle moes maar terug oorsee gaan Europa toe. Maar hierdie
het nie gehelp nie. Julle voorouers het daar gebly. Moe daarom ook nie
wonder nie as nou ander mense vir jou sê:"Ons is hier en ons bly
hier!"
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:57:37 UTC 2025
|