Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Forgiveness
Forgiveness [boodskap #95158] |
Mon, 19 July 2004 06:44  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het iemand hier al die prent gaan kyk?
'n Baie goeie prent wat mens ook laat dink - en net weer bevestig dat om te
vergewe nie net van een kant kan kom nie.
Wat my egter dronkslaan is dat Passion of Christ, ten spyte daarvan dat dit
volgens kritici cinematografies nie 'n goeie prent is nie, mense daarna laat
stroom het, en die prent passievolaangeval en verdedig het, maar bg prent,
wat gaan oor die werklike, menslike kwessie van vergifnis, word bykans
ge-ignoreer.
Hoekom?
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
Re: Forgiveness [boodskap #95174 is 'n antwoord op boodskap #95158] |
Mon, 19 July 2004 10:04   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vir my is dit snaaks nie. My smaak verskil drasties van die algemene
joernaliste s'n. Of dit nou flieks, musiek of karre is.....as die
resensente daarvan hou, koop ek dit nie. Haat hulle dit, kan ek maar koop.
Luister mens so in die omloop se gepratery, dan voel meeste mense maar so.
"Annette" skryf in boodskap news:cdfrtc$r08$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het iemand hier al die prent gaan kyk?
> 'n Baie goeie prent wat mens ook laat dink - en net weer bevestig dat om te
> vergewe nie net van een kant kan kom nie.
> Wat my egter dronkslaan is dat Passion of Christ, ten spyte daarvan dat dit
> volgens kritici cinematografies nie 'n goeie prent is nie, mense daarna laat
> stroom het, en die prent passievolaangeval en verdedig het, maar bg prent,
> wat gaan oor die werklike, menslike kwessie van vergifnis, word bykans
> ge-ignoreer.
> Hoekom?
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
Re: Forgiveness [boodskap #95175 is 'n antwoord op boodskap #95170] |
Mon, 19 July 2004 10:39   |
Anoth
Boodskappe: 273 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vergifnis is maar 'n ideologie. Dis tog makliker om te haat as om te
vergewe. As dit normaal was sou dit vanself gebeur het. Haat is miskien
die verkeerde woord maar weens die tekort aan 'n beter een op die
oomblik is dit maar waar ek dit sal laat. Om 'n dief wat jou besteel te
wil doodmaak/seermaak is nie 'n onnatuurlike gevoel nie. Uit die dogma
van moderniteit wil dit bleik om hom te vergewe jou 'n beter mens sal
maak. Dus doen jy dit. Indien nie vir daardie rede nie, dan vir 'n
geloofsrede. Dit is egter wensdenkery om te dink dat alle diewe of
kriminele in die algemeen waardering vir daardie vergifnis sal hê.
Daarom kan vergifnis nie sonder straf hand aan hand loop nie.
Groetnis
Plato
Annette wrote:
> Nee. Geen ideologie nie. Net die normale menslike hartseer en gepaardgaande
> gevoel vir vergelding, en die besef dat geen kommissie vir mens vrywaring
> kan gee as mens nie die vergifnis ontvang van diegene wat jy te na gekom het
> nie.
> Daar bestaan nog in hierdie wêreld normale menslike gevoelens en optredes
> wat nie aan 'n politieke agenda of ideologie gekoppel hoef te word nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Plato" wrote in message
> news:cdg2qq$bq3$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Omdat dit nie 'n ikoon het waarteen gestry kan word nie. Dit wil my
>> voorkom of die fliek waarvan jy praat oor 'n ideologie handel.
>> Groete
>> Plato
>> Annette wrote:
>>> Het iemand hier al die prent gaan kyk?
>>> 'n Baie goeie prent wat mens ook laat dink - en net weer bevestig dat om te
>>> vergewe nie net van een kant kan kom nie.
>>> Wat my egter dronkslaan is dat Passion of Christ, ten spyte daarvan dat dit
>>> volgens kritici cinematografies nie 'n goeie prent is nie, mense daarna laat
>>> stroom het, en die prent passievolaangeval en verdedig het, maar bg prent,
>>> wat gaan oor die werklike, menslike kwessie van vergifnis, word bykans
>>> ge-ignoreer.
>>> Hoekom?
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>
|
|
|
Re: Forgiveness [boodskap #95181 is 'n antwoord op boodskap #95175] |
Mon, 19 July 2004 12:25   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek kan nie saamstem nie. Hoe op aarde kom jy uit by om iemand te vermoor
omdat hy/sy gesteel het?
Of is dit 'n mans-ding?
--
Groetnis
Annette
"Plato" skryf in boodskap news:cdg8cq$mpa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vergifnis is maar 'n ideologie. Dis tog makliker om te haat as om te
> vergewe. As dit normaal was sou dit vanself gebeur het. Haat is miskien
> die verkeerde woord maar weens die tekort aan 'n beter een op die
> oomblik is dit maar waar ek dit sal laat. Om 'n dief wat jou besteel te
> wil doodmaak/seermaak is nie 'n onnatuurlike gevoel nie. Uit die dogma
> van moderniteit wil dit bleik om hom te vergewe jou 'n beter mens sal
> maak. Dus doen jy dit. Indien nie vir daardie rede nie, dan vir 'n
> geloofsrede. Dit is egter wensdenkery om te dink dat alle diewe of
> kriminele in die algemeen waardering vir daardie vergifnis sal hê.
> Daarom kan vergifnis nie sonder straf hand aan hand loop nie.
>
> Groetnis
> Plato
>
> Annette wrote:
>> Nee. Geen ideologie nie. Net die normale menslike hartseer en gepaardgaande
>> gevoel vir vergelding, en die besef dat geen kommissie vir mens vrywaring
>> kan gee as mens nie die vergifnis ontvang van diegene wat jy te na gekom het
>> nie.
>> Daar bestaan nog in hierdie wêreld normale menslike gevoelens en optredes
>> wat nie aan 'n politieke agenda of ideologie gekoppel hoef te word nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Plato" wrote in message
>> news:cdg2qq$bq3$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>> Omdat dit nie 'n ikoon het waarteen gestry kan word nie. Dit wil my
>>> voorkom of die fliek waarvan jy praat oor 'n ideologie handel.
>
>>> Groete
>>> Plato
>
>>> Annette wrote:
>
>
>>>> Het iemand hier al die prent gaan kyk?
>>>> 'n Baie goeie prent wat mens ook laat dink - en net weer bevestig dat om te
>>>> vergewe nie net van een kant kan kom nie.
>>>> Wat my egter dronkslaan is dat Passion of Christ, ten spyte daarvan dat dit
>>>> volgens kritici cinematografies nie 'n goeie prent is nie, mense daarna laat
>>>> stroom het, en die prent passievolaangeval en verdedig het, maar bg prent,
>>>> wat gaan oor die werklike, menslike kwessie van vergifnis, word bykans
>>>> ge-ignoreer.
>>>> Hoekom?
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Forgiveness [boodskap #95184 is 'n antwoord op boodskap #95181] |
Mon, 19 July 2004 12:43   |
Anoth
Boodskappe: 273 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As ek 'n ou vang wat by my steel gaan ek nie mooi praat nie Annette. Ek
sal hom so hard klap dat hy behandeling sal nodig hê. Maar dis net ek.
Noem my maar wreed.
Groetnis
Plato
Annette wrote:
> Ek kan nie saamstem nie. Hoe op aarde kom jy uit by om iemand te vermoor
> omdat hy/sy gesteel het?
> Of is dit 'n mans-ding?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Plato" wrote in message
> news:cdg8cq$mpa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Vergifnis is maar 'n ideologie. Dis tog makliker om te haat as om te
>> vergewe. As dit normaal was sou dit vanself gebeur het. Haat is miskien
>> die verkeerde woord maar weens die tekort aan 'n beter een op die
>> oomblik is dit maar waar ek dit sal laat. Om 'n dief wat jou besteel te
>> wil doodmaak/seermaak is nie 'n onnatuurlike gevoel nie. Uit die dogma
>> van moderniteit wil dit bleik om hom te vergewe jou 'n beter mens sal
>> maak. Dus doen jy dit. Indien nie vir daardie rede nie, dan vir 'n
>> geloofsrede. Dit is egter wensdenkery om te dink dat alle diewe of
>> kriminele in die algemeen waardering vir daardie vergifnis sal hê.
>> Daarom kan vergifnis nie sonder straf hand aan hand loop nie.
>> Groetnis
>> Plato
>> Annette wrote:
>>> Nee. Geen ideologie nie. Net die normale menslike hartseer en
>
> gepaardgaande
>
>>> gevoel vir vergelding, en die besef dat geen kommissie vir mens
>
> vrywaring
>
>>> kan gee as mens nie die vergifnis ontvang van diegene wat jy te na gekom
>
> het
>
>>> nie.
>>> Daar bestaan nog in hierdie wêreld normale menslike gevoelens en
>
> optredes
>
>>> wat nie aan 'n politieke agenda of ideologie gekoppel hoef te word nie.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Plato" wrote in message
>>> news:cdg2qq$bq3$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>
>>>> Omdat dit nie 'n ikoon het waarteen gestry kan word nie. Dit wil my
>>>> voorkom of die fliek waarvan jy praat oor 'n ideologie handel.
>>
>>>> Groete
>>>> Plato
>>
>>>> Annette wrote:
>>
>>
>>
>>>> >Het iemand hier al die prent gaan kyk?
>>>> >'n Baie goeie prent wat mens ook laat dink - en net weer bevestig dat
>
> om
>
>>> te
>
>
>>>> >vergewe nie net van een kant kan kom nie.
>>>> >Wat my egter dronkslaan is dat Passion of Christ, ten spyte daarvan dat
>
>>> dit
>
>
>>>> >volgens kritici cinematografies nie 'n goeie prent is nie, mense daarna
>
>>> laat
>
>
>>>> >stroom het, en die prent passievolaangeval en verdedig het, maar bg
>
>>> prent,
>
>
>>>> >wat gaan oor die werklike, menslike kwessie van vergifnis, word bykans
>>>> >ge-ignoreer.
>>>> >Hoekom?
>>>> >--
>>>> >Groetnis
>>>> >Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Forgiveness [boodskap #95226 is 'n antwoord op boodskap #95222] |
Mon, 19 July 2004 16:31   |
Anoth
Boodskappe: 273 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As ons hulp nodig het van God, kom dit mos nie van nature nie, stem?
Maak geen fout nie, ek het nie 'n probleem met vergifnis nie, maar ek
dink vergifnis in realiteit kan nie sonder straf nie.
Groete
Plato
Katryn wrote:
>> Plato skryf:
>>> Ek persoonlik dink toe Jesus daardie woorde uigespreek het, het hy
>>> bedoel "vergewe hulle Vader want hulle weet nie ek is U seun nie".
>
>
> Om aan te sluit by wat ek netnou ook probeer sê het. Dieselfde
> filosofie wat Jesus aangehang het, word ook gesien in daardie bekende
> gebed wat ons almal mee groot geword het. Vader, help ons om ons
> naaste lief te hê en die wat teen ons gesondig het, te vergewe.
> "want as julle die mense hulle oortredinge vergewe, sal julle Hemelse
> Vader julle ook vergewe".
>
> Nee wat, ou Plato - dalk moet jy weer gaan dink oor daardie boodskap
> waarin jy geantwoord het dat die Navajo's se etiek nonsens is.
> Dink nou mooi....
> Want die Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar
> vergelde...
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Forgiveness [boodskap #95241 is 'n antwoord op boodskap #95236] |
Mon, 19 July 2004 23:19   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Plato skryf:
> Ek dink dit het meer met MEMES te doen...
>
> http://www.memes.org.uk/
Dit is moontlik.
Het jy al The Selfish Gene gelees?
Ek moet eerlik wees dat hierdie Darwinian teorieë van Dawkins, Gould,
Wilson, et al dat memes of soos sommige daarna verwys as culturgens,
nog nie heeltemal so gemaklik by my sit nie. Seker maar omdat ek meer
gemaklik is met dinge wat mens kan sien in 'n laboratorium.
DNA metilerings patrone is al so lank bestudeer, en sulke goeie
merkers vir epigenetika, dat mens gladnie daaroor hoef te filosofeer
nie. Baie interessante navorsing is al gedoen op veral die agouti
muise, wat duidelik aantoon hoe daar van fenotipe verander kan word in
slegs EEN generasie!
Omgewing speel dus 'n baie belangrike rol in kulturele skepping en
vorming van samelewings/sosiale strukture, morele waardes en etiek.
En dit is oorerflik- presies soos Lamarck voorgestel het in die 18de
eeu al. En iets wat briljante mense soos Karl Marx begryp het, lank
voordat wetenskaplike kennis dit kon bevestig in laboratoria.
|
|
|
|
|
|
|
Re: Forgiveness [boodskap #95270 is 'n antwoord op boodskap #95268] |
Tue, 20 July 2004 10:49  |
Anoth
Boodskappe: 273 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die vroegste datum waarop geskiedkundige bewyse va die idee van karma
gevind kon word... 3504 jaar gelede...
Gaan lees maar.
Cheers
Plato
@rogers.com wrote:
> "Plato" skryf
>
>
>
>> Jammer, ek praat strooi! 3504 Jaar!
>
>
> Waarop baseer jy dié datum?
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 00:19:44 UTC 2025
|