| Idioom: Husse met lang ore [boodskap #9450] |
Do., 22 Mei 1997 00:00  |
Alwyn Nel[2]
Boodskappe: 23 Geregistreer: April 1997
|
Junior Lid |
|
|
Husse met lang ore.
Dit is hoe 'n nuuskierige kind koudgesit word. As 'n kind bv.vir sy ouer
'n onbenullige (of ongemaklike) vraag vra en die ouer het nie lus (of
weet nie hoe) om hom te antwoord nie, word husse ingespan. Baie maal is
dit om 'n geheim mee te verdoesel. Byvoorbeeld sal Ma en Pa praat oor
kersgeskenke vir die kinders, en 'n kind sal instap en vra:
"Wat gaan Ma vir my koop?" dan sal Ma antwoord
"Husse met lang ore"
As Ma eers vir jou gesê het "husse" dan weet jy: moet nie weer vra nie,
dit het niks met jou uit te waai nie. Baie maal word net "husse" gesê.
Sover ek weet is husse 'n tipe van sprokies karakter soos Klaas Vakie.
Daar bestaan nie iets soos husse nie.
Tafelberg se tweetalige woordeboek vertaal dit na "curiosity killed the
cat" wat nie vir my heeltemal korrek klink nie.
Jy sal nooit vir 'n grootmens sê "husse met lang ore" nie, tensy jy
uiters, uiters sarkasties wil wees, en dan sal dit gewoonlik in
ligte luim gedoen word.
|
|
|
|
| Re: Idioom: Husse met lang ore [boodskap #9468 is 'n antwoord op boodskap #9450] |
Vr., 23 Mei 1997 00:00   |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Wanneer een kind moeilijke vragen stelt (die je niet wil beantwoorden)
of als iemand zich in een een gesprek mengt dan zegt men bij ons in de
buurt:
"Ja, husse met je neus ertusse"
(een beetje geirriteerd).
Het betekent zoiets als "het gaat je niks aan".
Ik weet niet waar deze uitdrukking vandaan komt (het is een al wat
oudere uitdrukking; mijn ouders en grootouders gebruikten hem, ikzelf
al niet meer).
Ik leid hieruit af dat "hussen" oren en neuzen hebben.
When a child asks difficult questions (that you don't want to answer)
or if someone mixes in with a conversation one could say in our area:
"Ja, husse met je neus ertusse"
(somewhat irritated).
It means something like "none of your bussines".
I don't know where this expression originates (it is an old
exspression: my parents and grandparents used it, I never did).
So I deduce that "husse" have ears and noses.
Arthur Hagen
Alwyn Nel schreef
> Husse met lang ore.
>
> Dit is hoe 'n nuuskierige kind koudgesit word. As 'n kind bv.vir sy ouer
> 'n onbenullige (of ongemaklike) vraag vra en die ouer het nie lus (of
> weet nie hoe) om hom te antwoord nie, word husse ingespan. Baie maal is
> dit om 'n geheim mee te verdoesel. Byvoorbeeld sal Ma en Pa praat oor
> kersgeskenke vir die kinders, en 'n kind sal instap en vra:
> "Wat gaan Ma vir my koop?" dan sal Ma antwoord
> "Husse met lang ore"
>
> As Ma eers vir jou gesê het "husse" dan weet jy: moet nie weer vra nie,
> dit het niks met jou uit te waai nie. Baie maal word net "husse" gesê.
>
> Sover ek weet is husse 'n tipe van sprokies karakter soos Klaas Vakie.
> Daar bestaan nie iets soos husse nie.
>
> Tafelberg se tweetalige woordeboek vertaal dit na "curiosity killed the
> cat" wat nie vir my heeltemal korrek klink nie.
>
> Jy sal nooit vir 'n grootmens sê "husse met lang ore" nie, tensy jy
> uiters, uiters sarkasties wil wees, en dan sal dit gewoonlik in
> ligte luim gedoen word.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Idioom: Husse met lang ore [boodskap #9511 is 'n antwoord op boodskap #9450] |
Ma., 26 Mei 1997 00:00  |
Leon Retief
Boodskappe: 28 Geregistreer: Januarie 1996
|
Junior Lid |
|
|
On 23 May 1997 19:07:29 GMT, "Arthur Hagen" wrote:
> Wanneer een kind moeilijke vragen stelt (die je niet wil beantwoorden)
> of als iemand zich in een een gesprek mengt dan zegt men bij ons in de
> buurt:
> "Ja, husse met je neus ertusse"
> (een beetje geirriteerd).
> Het betekent zoiets als "het gaat je niks aan".
> Ik weet niet waar deze uitdrukking vandaan komt (het is een al wat
> oudere uitdrukking; mijn ouders en grootouders gebruikten hem, ikzelf
> al niet meer).
>
> Ik leid hieruit af dat "hussen" oren en neuzen hebben.
>
> When a child asks difficult questions (that you don't want to answer)
> or if someone mixes in with a conversation one could say in our area:
> "Ja, husse met je neus ertusse"
> (somewhat irritated).
> It means something like "none of your bussines".
> I don't know where this expression originates (it is an old
> exspression: my parents and grandparents used it, I never did).
>
> So I deduce that "husse" have ears and noses.
>
> Arthur Hagen
Wanneer ik vroeger thuis vroeg wat we zouden gaan eten dan zei mijn
moeder wel eens: hussen met hanepoten. Met andere woorden: dat merk je
nog wel. Het woord zal dus inderdaad wel uit het nederlands komen.
Leo
|
|
|
|