Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » My naweek 2
My naweek 2 [boodskap #950] So, 22 Junie 2003 19:46 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries Kriel wrote:
> My naweek was lekker. Een van my vriende wat ek lank laas gesien het, het
> sommer net Saterdag hier opgedaag. Dit was lekker om die ou weer te sien.
>

Waar kom jou vriend vandaan? My naweek was okay, maar ek pak in want
ek verhuis môre. Ek kan nie glo hoe ek goed opgegaar het nie, waar is
die dae wat mens maar alles in 'n rugsak kon gooi.. Sug.

Lorinda
Re: My naweek 2 [boodskap #951 is 'n antwoord op boodskap #950] So, 22 Junie 2003 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda het die volgende skrywe gerig:
> Waar kom jou vriend vandaan? My naweek was okay, maar ek pak in want
> ek verhuis môre. Ek kan nie glo hoe ek goed opgegaar het nie, waar is
> die dae wat mens maar alles in 'n rugsak kon gooi.. Sug.

Trek jy dan ook? Waarheen trek jy? Ek het al begin om al my boeke en CD's
bymekaar te kry. Ek is ook verbaas oor al die gemors wat ek opgegaar het.
Goed wat nie eers geweet het ek het nie, kom ek op af. Goed wat ek op
stadium gesoek het en van vergeet het pop ook op.

My vriend werk vir maatskappy wat Multi Choice skottels instaleer. Hy maak
oor radios reg en instaleer sound in karre.
Re: My naweek 2 [boodskap #965 is 'n antwoord op boodskap #951] So, 22 Junie 2003 21:13 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 22 Jun 2003 21:54:48 +0200, Andries Kriel wrote:
>
> My vriend werk vir maatskappy wat Multi Choice skottels instaleer. Hy maak
> oor radios reg en instaleer sound in karre.

Sound sê jy. Al die karre in my voorraad het wireless'es in.

Speedy
Vorige onderwerp: N.V.K. 2
Volgende onderwerp: N.V.K
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 09:54:59 MGT 2024