Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Skote Petoors
Skote Petoors [boodskap #95061] |
Vr., 16 Julie 2004 11:50  |
Noddy
Boodskappe: 50 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Skote Petoors.
Gebruik julle nog dié uitdrukking in Zuid Afrika? Toe ek 'n tiener was,
omstreeks 1907, was dit 'n gewilde gesegde in die platteland van Tzaneen. Hoe
word dit deesdae gebuik?
Kantelberg.
|
|
|
|
|
Re: Skote Petoors [boodskap #95114 is 'n antwoord op boodskap #95095] |
Sa., 17 Julie 2004 22:53  |
knersus
Boodskappe: 211 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy moenie jou geld so maklik verwed nie - jy kan dit dalk verloor.
Buitendien is dobbel immoreel ;-)
@rogers.com wrote:
> "Max" skryf
>
> . Miskien
>
>> weet iemand hier waar dit vandaan kom ook.
>
>
> Ek sit my geld op
> Knersus.
>
> Gloudina
>
>
--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 15:35:57 UTC 2025
|