Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "The Death of Apartheid"
"The Death of Apartheid" [boodskap #95001] |
Thu, 15 July 2004 16:19  |
BitterEinder
Boodskappe: 37 Geregistreer: March 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dis 'n reeks van drie programme wat deur een van die britse 'Histoy'
of 'Civilization' kanale gemaak is. Dit was hier op die Eilande
uitgesaai vir die 10 jaar herdenking van demokrasie in SA. En ek moet
erken, dat dit sekerlik die beste vertolking van gebeure is wat ek
sover gesien het. Dis baie faktueel, eerlik en baie objektief. Ek hoop
almal van julle kry 'n kans om The Death of Apartheid te sien, al drie
van hulle.
Dis ongelooflik om te dink dat ek daar was gedurende daardie
monumentale tydperk. Maar die spel lyk anders vir 'n participant as
vir 'n spectator...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: "The Death of Apartheid" [boodskap #95025 is 'n antwoord op boodskap #95003] |
Fri, 16 July 2004 07:34   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die top posting ding werk vir my ook!
Dit lees vinniger en ek hoef nie af te scroll en te soek waar die ou sy eier
gelê het nie. Mens lees tog nie die hele thread elke keer nie, en as jy dan
twyfel oor waarop ek geantwoord het, hoef jy jou oge maar 'n stukkie te laat
sak en dan sien jy dit dadelik.
As jy op Google lees, moet jy baie keer wéér kliek om die res van die berig
te kan lees, omdat daar maar 'n vasgestelde aantal reëls kan display. Mense
wat op Google nuus lees, sal weet wat ek bedoel.
Ook gebruik ek 'n handtekening, en as ek op reply druk, kom my handtekening
vanself bo-aan te staan. (Dis soveel werk om elke keer Max te tik, jy weet!)
Wie't besluit dis swak maniere om te top post? Was daar 'n demokratiese poll
gehou?
As jy 'n email beantwoor, doen jy dit ook onderaan? Is mens "veronderstel"
om dit te doen? Ek top post ook as ek emails beantwoord...
Max____________________________
"Katryn" skryf in boodskap news:faedf0tdtvdr9hhce7b7rl8hv797rq9ajq@4ax.com...
>
> Agge nee wat - kom ons maak eerder 'n reël wat die doodstraf,
> verkieslik voor 'n vuurpeleton, of nekafsny met 'n stomp mes, toepas
> op alle top posters en idiote wat na al die jare nogsteeds nie weet
> hoe om te kwoteer nie.
>
> Nig Levinia Kakebenia van Talibanié - dogter van Tant Anna en Oom
> Petrus Lategan van die Regopberge.
>
> "Johannes Kantelberg" skryf:
>
>> Wie is hierdie vent? Waarom plaas jy nie jou naam onder jou pos nie? Waarvoor is
>> jy bang?
>>
>> Kom ons maak dit 'n reel vir hierdie nuusgroep - alle posse het name.
>>
>> Kantelberg.
>>
>>
>> "BitterEinder" wrote in message
>> news:dc6ce655.0407150819.1a932c65@posting.google.com...
>>> Dis 'n reeks van drie programme wat deur een van die britse 'Histoy'
>>> of 'Civilization' kanale gemaak is. Dit was hier op die Eilande
>>> uitgesaai vir die 10 jaar herdenking van demokrasie in SA. En ek moet
>>> erken, dat dit sekerlik die beste vertolking van gebeure is wat ek
>>> sover gesien het. Dis baie faktueel, eerlik en baie objektief. Ek hoop
>>> almal van julle kry 'n kans om The Death of Apartheid te sien, al drie
>>> van hulle.
>
>>> Dis ongelooflik om te dink dat ek daar was gedurende daardie
>>> monumentale tydperk. Maar die spel lyk anders vir 'n participant as
>>> vir 'n spectator...
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: "The Death of Apartheid" [boodskap #95073 is 'n antwoord op boodskap #95015] |
Fri, 16 July 2004 12:15  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 16 Jul 2004 15:38:51 +1200, "Spencer" wrote:
. (Dit sou heelwaarskynlik nie slegter as nou gewees het nie.)
SA is vandag n merkwaardige stabiele, vreedsame en vooruitstrewende
land gesien dat ons maar 10 jaar uit n bittere burgeroorlog is wat
gevolg is n volskaalse revolusie.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:57:38 UTC 2025
|