Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jis maar dis stil...
Jis maar dis stil... [boodskap #94998] Do, 15 Julie 2004 14:54 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hier by die werk is dit nou "Desembervakansie". Meer as die helfte van die
mense is nie by die werk nie en ek verveel my dood. Soveel so dat ek nou die
briewe op die Huisgenoot site sit en lees.

Nou vertel die antie haar snot en trane verhaal van hoe sy Dinsdagaand met
'n handsak met haar hele maand se salaris daarin beroof is... As ek die
brief reg lees is sy die handsak nie kwyt nie, want daar het iemand anders
verbygekom voor hulle haar in "die bosse in gesleep het".

Nou vra ek my af, wie de moer loop saans met 'n handsak met jou maand se
salaris daarin rond??? Fokken stupid wyf!

Ek vra my ook af, hoekom word alleen karre met leerbaadjies in die
kattebakke gesteel? En RayBan in die kabieoul.

Wie word nou eintlik ryk uit die herverdeling van rykdom?

Max____________________________
Re: Jis maar dis stil... [boodskap #94999 is 'n antwoord op boodskap #94998] Do, 15 Julie 2004 15:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Max bracht volgend idée uit :
> Hier by die werk is dit nou "Desembervakansie". Meer as die helfte van die
> mense is nie by die werk nie en ek verveel my dood. Soveel so dat ek nou die
> briewe op die Huisgenoot site sit en lees.
>
> Nou vertel die antie haar snot en trane verhaal van hoe sy Dinsdagaand met
> Åœn handsak met haar hele maand se salaris daarin beroof is... As ek die
> brief reg lees is sy die handsak nie kwyt nie, want daar het iemand anders
> verbygekom voor hulle haar in "die bosse in gesleep het".
>
> Nou vra ek my af, wie de moer loop saans met Åœn handsak met jou maand se
> salaris daarin rond??? Fokken stupid wyf!
>
> Ek vra my ook af, hoekom word alleen karre met leerbaadjies in die
> kattebakke gesteel? En RayBan in die kabieoul.
>
> Wie word nou eintlik ryk uit die herverdeling van rykdom?
>
> Max____________________________

Dis net of jy kuier op een plek waar veel volk samenkom en jy stel dan
vas dat jou briewetas uit jou agtersak van jou jeans verdwyn is

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Jis maar dis stil... [boodskap #95008 is 'n antwoord op boodskap #94998] Do, 15 Julie 2004 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Meer as die helfte van die
mense is nie by die werk nie en ek verveel my dood
............................................................ ...

Verveeldheid is dus die rede hoekom jy so baie kak praat.
Re: Jis maar dis stil... [boodskap #95018 is 'n antwoord op boodskap #95008] Vr, 16 Julie 2004 07:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer" skryf in boodskap news:EhCJc.738$N77.154387@news.xtra.co.nz...
> Meer as die helfte van die
> mense is nie by die werk nie en ek verveel my dood
> ............................................................ ...
>
> Verveeldheid is dus die rede hoekom jy so baie kak praat.
>

Jy't my uitgevang!

Ek kan egter nie dink, as jy dan nie verveeld is nie, waarom jý soveel kak
hier kwytraak nie...

Max____________________________
Re: Jis maar dis stil... [boodskap #95034 is 'n antwoord op boodskap #95018] Vr, 16 Julie 2004 09:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is eerlik - jy laat my lekker lag.
Re: Jis maar dis stil... [boodskap #95036 is 'n antwoord op boodskap #95034] Vr, 16 Julie 2004 10:02 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek weer, vind kinderagtigheid diep hartseer...

Max____________________________

"Spencer"
> Ek is eerlik - jy laat my lekker lag.
>
Vorige onderwerp: Daar is ink in hul are
Volgende onderwerp: Hallo weer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 03:42:52 MGT 2024