Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nonsies
Nonsies [boodskap #95020] Vr, 16 Julie 2004 07:16 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Iemand praat vanoggend op RSG van nonsies.
Sou dit in sekere streke voorkom?
Ons het nog altyd van nonsens gepraat.
( dit blyk of dit ook 'n woord is wat uitsterf )

--
Groetnis
Annette
Re: Nonsies [boodskap #95029 is 'n antwoord op boodskap #95020] Vr, 16 Julie 2004 07:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sal pragtig wees as dit uitsterf. Ons afrikaanses praat tog liewer van
onsin, of praat ek nou nonsens?

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:cd7vhe$r72$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Iemand praat vanoggend op RSG van nonsies.
> Sou dit in sekere streke voorkom?
> Ons het nog altyd van nonsens gepraat.
> ( dit blyk of dit ook 'n woord is wat uitsterf )
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Nonsies [boodskap #95032 is 'n antwoord op boodskap #95029] Vr, 16 Julie 2004 08:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die meeste mense sê deesdae iemand praat kak of stront.
--
Groetnis
Annette

"Max" skryf in boodskap news:40f787f3$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Sal pragtig wees as dit uitsterf. Ons afrikaanses praat tog liewer van
> onsin, of praat ek nou nonsens?
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cd7vhe$r72$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Iemand praat vanoggend op RSG van nonsies.
>> Sou dit in sekere streke voorkom?
>> Ons het nog altyd van nonsens gepraat.
>> ( dit blyk of dit ook 'n woord is wat uitsterf )
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Nonsies [boodskap #95071 is 'n antwoord op boodskap #95020] Vr, 16 Julie 2004 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek ken die woord nonsies van Mosselbaai/Oudtshoorn-omgewing.
Ook "bodder" . Moenie my nou met sulke nonsies bodder nie.

On Fri, 16 Jul 2004 09:16:19 +0200, "Annette" wrote:

> Iemand praat vanoggend op RSG van nonsies.
> Sou dit in sekere streke voorkom?
> Ons het nog altyd van nonsens gepraat.
> ( dit blyk of dit ook 'n woord is wat uitsterf )
Re: Nonsies [boodskap #95080 is 'n antwoord op boodskap #95071] Vr, 16 Julie 2004 12:53 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Het vergeet van "robbies" .
Daai man is n bleddie robbies. Jy kan hom nie vertrou nie.

On Fri, 16 Jul 2004 14:13:18 +0200, Ferdi Greyling wrote:

>
> Ek ken die woord nonsies van Mosselbaai/Oudtshoorn-omgewing.
> Ook "bodder" . Moenie my nou met sulke nonsies bodder nie.
>
>
> On Fri, 16 Jul 2004 09:16:19 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Iemand praat vanoggend op RSG van nonsies.
>> Sou dit in sekere streke voorkom?
>> Ons het nog altyd van nonsens gepraat.
>> ( dit blyk of dit ook 'n woord is wat uitsterf )
Vorige onderwerp: "The Death of Apartheid"
Volgende onderwerp: Harry Potter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 23:27:35 MGT 2024