Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suidafrikaanse DVD's vir kinders
Suidafrikaanse DVD's vir kinders [boodskap #95014] Vr, 16 Julie 2004 02:40 na volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek wou weet van die Afrikaners:
-as julle 'n DVD aankoop in Suid-Afrika -en nou gaan dit hier oor
tekenfilms vir klein kinders soos van Walt Disney byvoorbeeld- is dan
die DVD's ook beskikbaar in meerdere tale? Ek sou via die Internet 'n
DVD in Suid-Afrika wil koop vir 'n klein mannetjie wat Frans praat en
in Suid-Afrika woon en ek wil weet of hy daardie DVD ook kan hoor in
sy moedertaal. Hier in Europa is alle DVD minstens in 9 tale.

Groete uit Vlaandere

Norbert
Re: Suidafrikaanse DVD's vir kinders [boodskap #95019 is 'n antwoord op boodskap #95014] Vr, 16 Julie 2004 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nog maar selde 'n DVD teëgekom met 9 tale daarop! (Miskien nege tale
onderskrifte)

SA val in dieselfde regio as Europa. Die dvd's is daar dus dieselfde as
hier.

Die kinders in SA kyk Disneyflieks in Engels.

Max____________________________

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:lcfef0dff4ss3e3rusi8t52oaboq3kn19h@4ax.com...
> Ek wou weet van die Afrikaners:
> -as julle 'n DVD aankoop in Suid-Afrika -en nou gaan dit hier oor
> tekenfilms vir klein kinders soos van Walt Disney byvoorbeeld- is dan
> die DVD's ook beskikbaar in meerdere tale? Ek sou via die Internet 'n
> DVD in Suid-Afrika wil koop vir 'n klein mannetjie wat Frans praat en
> in Suid-Afrika woon en ek wil weet of hy daardie DVD ook kan hoor in
> sy moedertaal. Hier in Europa is alle DVD minstens in 9 tale.
>
> Groete uit Vlaandere
>
> Norbert
Re: Suidafrikaanse DVD's vir kinders [boodskap #95059 is 'n antwoord op boodskap #95019] Vr, 16 Julie 2004 11:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 16 Jul 2004 09:15:05 +0200, "Max" wrote:

> Ek het nog maar selde 'n DVD teëgekom met 9 tale daarop! (Miskien nege tale
> onderskrifte)
>
> SA val in dieselfde regio as Europa. Die dvd´s is daar dus dieselfde as
> hier.
>
> Die kinders in SA kyk Disneyflieks in Engels.
>
> Max____________________________
>

Ek wil slegs weet of Suidafrikaanse DVD's ook Frans gesproke is.
Hierdie is belangrik omdat daardie klein mannetjie nog nie kan lees
nie en omdat hy sy opvoeding in Frans kry. Vanselfsprekend sal hy wel
Engels of Afrikaans ook verstaan maar dis nie die bedoeling dat hy die
flieks in Engels sien nie. Dis vir sy taalonderrig.
Hoeso jy het nog geen DVD's gekoop met 9 tale daarop nie? Dis hier in
Vlaandere maar die gewoonste saak van die wêreld! Jy woon waarskynlik
in Nederland?

Norbert
Re: Suidafrikaanse DVD's vir kinders [boodskap #95065 is 'n antwoord op boodskap #95059] Vr, 16 Julie 2004 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:dpfff05ej5nev69t2c63brvcfr7tbovd9b@4ax.com...
> On Fri, 16 Jul 2004 09:15:05 +0200, "Max" wrote:
>
>> Ek het nog maar selde 'n DVD teëgekom met 9 tale daarop! (Miskien nege tale
>> onderskrifte)
>>
>> SA val in dieselfde regio as Europa. Die dvd's is daar dus dieselfde as
>> hier.
>>
>> Die kinders in SA kyk Disneyflieks in Engels.
>>
>> Max____________________________
>>
>
> Ek wil slegs weet of Suidafrikaanse DVD's ook Frans gesproke is.
> Hierdie is belangrik omdat daardie klein mannetjie nog nie kan lees
> nie en omdat hy sy opvoeding in Frans kry. Vanselfsprekend sal hy wel
> Engels of Afrikaans ook verstaan maar dis nie die bedoeling dat hy die
> flieks in Engels sien nie. Dis vir sy taalonderrig.
> Hoeso jy het nog geen DVD's gekoop met 9 tale daarop nie? Dis hier in
> Vlaandere maar die gewoonste saak van die wêreld! Jy woon waarskynlik
> in Nederland?
>
> Norbert

Ha ha ha! Ja, ek woon in Nederland, waar ons so gesteld is op beeldkwaliteit
en ons tog weet dat niemand 'n fliek in 9 tale wil sien nie... ;-)

Het jy 'n voorbeeld van 'n DVD met 9 tale daarop? Ek wil kyk of dit hier ook
so is. Is die 9 tale dan net stereo, of is dit 5.1? Ek weet nie hoe groot so
'n klankbaan is nie, weet jy?

Ek het "Alice in Wonderland" in SA gekoop. Ek weet nie meer seker watter
tale almal daarop is nie, maar ek weet wél dat Frans daarop is. Sy ouers
moet dus maar net kontrolleer voor hulle koop.

Max____________________________
Re: Suidafrikaanse DVD's vir kinders [boodskap #95092 is 'n antwoord op boodskap #95065] Vr, 16 Julie 2004 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 16 Jul 2004 14:02:17 +0200, "Max" wrote:

> Ek het "Alice in Wonderland" in SA gekoop. Ek weet nie meer seker watter
> tale almal daarop is nie, maar ek weet wél dat Frans daarop is. Sy ouers
> moet dus maar net kontrolleer voor hulle koop.
>
> Max____________________________
>
>
Max!

Nou kom jy hier vir my sê "Alice in Wonderland", wat jy in SA gekoop
het, is ook met Frans daarop...
??
As ons ooit in Nederland bymekaarkom draai ek jou deur 'n vleismeul!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Suidafrikaanse DVD's vir kinders [boodskap #95160 is 'n antwoord op boodskap #95092] Ma, 19 Julie 2004 08:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:495gf05qf4u3gsd0v7skfg46fqso7vojke@4ax.com...
> On Fri, 16 Jul 2004 14:02:17 +0200, "Max" wrote:
>
>> Ek het "Alice in Wonderland" in SA gekoop. Ek weet nie meer seker watter
>> tale almal daarop is nie, maar ek weet wél dat Frans daarop is. Sy ouers
>> moet dus maar net kontrolleer voor hulle koop.
>>
>> Max____________________________
>>
>>
> Max!
>
> Nou kom jy hier vir my sê "Alice in Wonderland", wat jy in SA gekoop
> het, is ook met Frans daarop...
> ??
> As ons ooit in Nederland bymekaarkom draai ek jou deur 'n vleismeul!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>

Norbert,

Ek het hierdie naweek weer deur al die DVD's by die huis gekyk. Meeste het
maar twee of drie tale op. Engels, Frans en sommige dan Italiaans of Spaans.
Dit wil sê dat Duitsland ander DVD's het, want ek het nêrens Duits gesien
nie. Kry julle in België Duitse DVD's?

Miskien dat die Duitse DVD's nege tale ophet?

Ek wil regtig graag 'n voorbeeld van so 'n DVD van jou met 9 tale. Ek wil
hier kyk of dit dieselfde is. En as jy nie 'n DVD het met 9 tale daarop nie,
hoef jy dit maar te sê, ek sal nie kwaad wees of iets nie. Ek is net
nuuskierig!

Max____________________________
Re: Suidafrikaanse DVD's vir kinders [boodskap #95237 is 'n antwoord op boodskap #95160] Ma, 19 Julie 2004 19:25 Na vorige boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 19 Jul 2004 10:32:53 +0200, "Max" wrote:

> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:495gf05qf4u3gsd0v7skfg46fqso7vojke@4ax.com...
>> On Fri, 16 Jul 2004 14:02:17 +0200, "Max" wrote:

>>> Ek het "Alice in Wonderland" in SA gekoop. Ek weet nie meer seker watter
>>> tale almal daarop is nie, maar ek weet wél dat Frans daarop is. Sy ouers
>>> moet dus maar net kontrolleer voor hulle koop.
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>>
>> Max!

>> Nou kom jy hier vir my sê "Alice in Wonderland", wat jy in SA gekoop
>> het, is ook met Frans daarop...
>> ??
>> As ons ooit in Nederland bymekaarkom draai ek jou deur 'n vleismeul!

>> Norbert (uit Vlaandere)

>
>
> Norbert,
>
> Ek het hierdie naweek weer deur al die DVD's by die huis gekyk. Meeste het
> maar twee of drie tale op. Engels, Frans en sommige dan Italiaans of Spaans.
> Dit wil sê dat Duitsland ander DVD's het, want ek het nêrens Duits gesien
> nie. Kry julle in België Duitse DVD's?
>
> Miskien dat die Duitse DVD's nege tale ophet?
>
> Ek wil regtig graag 'n voorbeeld van so 'n DVD van jou met 9 tale. Ek wil
> hier kyk of dit dieselfde is. En as jy nie 'n DVD het met 9 tale daarop nie,
> hoef jy dit maar te sê, ek sal nie kwaad wees of iets nie. Ek is net
> nuuskierig!
>
> Max____________________________
>

Hallo, Max,

Ek het eintlik nie eie DVD's nie, Max. Maar my broers het. Ek het al
gesien daar is verskeie tale daarop. Meestal is dit Engels, Frans,
Duits, Nederlands, Italiaans, Spaans en verskeie Skandinaviese tale.
Ek dink miskien is dit wel normaal vir Vlaandere omdat in ons kontreie
baie verskillende volkere saamlewe. Ek weet nie hoekom. Verskoning, ek
kan jou nie 'n voorbeeld daarvan gee nie, maar ek weet hulle bestaan
hier en ek weet my broers het sulke DVD's. Ek het daarom steeds gedink
die meeste DVD's, ook in Nederland, is waarskynlik in 'n klomp andere
tale gesinkroniseer. Eintlik is hierdie nie so moeilik nie, omdat 'n
ekstra taal op die DVD eintlik nie baie plaas vra nie. Ek wonder daar
is tog weer 'n verskil tussen Nederlandse en Belgiese DVD's. Hierdie
sou eintlik tog nie nodig wees nie. Ag, waarom is die lewe tog so
kompleks?

Baie groete,

Norbert
Vorige onderwerp: Port Alfred
Volgende onderwerp: Plaasmoorde - Gloudina, die is vir jou!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 03:03:25 MGT 2024