Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Kitaarspeler " deur D.J. OPPERMAN
" Kitaarspeler " deur D.J. OPPERMAN [boodskap #95013] Vr, 16 Julie 2004 01:16
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
KITAARSPELER
D.J. Opperman

Die klank verklik my vreugde en verdriet,
ek vra wat elke ding my snare bied;
sal alles doen en selfs verraai
net dat 'n nuwe deuntjie in my draai.
Ag Heer, vergewe my die sondes van die lied.
Vorige onderwerp: " Tokolosi " (uit die Brandaan-siklus) deur D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: " Mériba " deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 22:41:11 MGT 2024