Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hallo weer
Hallo weer [boodskap #94895] Wo, 14 Julie 2004 06:29 na volgende boodskap
An Metet  is tans af-lyn  An Metet
Boodskappe: 18
Geregistreer: Mei 2004
Karma: 0
Junior Lid
NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
No effort was made to verify the identity of the sender.
--------------------------------------------------------

Hallo al julle vrotties - hoe lyk 'it?
Re: Hallo weer [boodskap #94897 is 'n antwoord op boodskap #94895] Wo, 14 Julie 2004 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja poepol..............

"An Metet" skryf in boodskap news:1ffb82170162f3a48ebd4f68fb64002e@anonymous.poster...
> NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
> No effort was made to verify the identity of the sender.
> --------------------------------------------------------
>
> Hallo al julle vrotties - hoe lyk 'it?
>
Re: Hallo weer [boodskap #94901 is 'n antwoord op boodskap #94897] Wo, 14 Julie 2004 08:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
So van poepol gepraat,
ek dink nie daar's 'n lekkerder taal om in te vloek as in Afrikaans nie.
Mens kan iemand in Afrikaans so sleg sê dat jyself ook sommer sleg vir sy
part voel.
In verveeldheid gisteraand, kom ek op die volgende webblad af:
http://www.rattysghost.com/deadrat/buriedrat/000249.html
Nee wat, ek dink Afrikaans is loshande voor.
Re: Hallo weer [boodskap #94904 is 'n antwoord op boodskap #94901] Wo, 14 Julie 2004 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Poepol is 'n baie belangrike ding! Hy veroorsaak dat die sterkste man
op sy knieë gebring word. As hy nie lekker werk nie.........

"Spencer" skryf in boodskap news:Wc6Jc.175$N77.118303@news.xtra.co.nz...
> So van poepol gepraat,
> ek dink nie daar's 'n lekkerder taal om in te vloek as in Afrikaans nie.
> Mens kan iemand in Afrikaans so sleg sê dat jyself ook sommer sleg vir sy
> part voel.
> In verveeldheid gisteraand, kom ek op die volgende webblad af:
> http://www.rattysghost.com/deadrat/buriedrat/000249.html
> Nee wat, ek dink Afrikaans is loshande voor.
>
Re: Hallo weer [boodskap #94907 is 'n antwoord op boodskap #94904] Wo, 14 Julie 2004 11:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 14 Jul 2004 10:16:55 +0100, Suidwester wrote:
> 'n Poepol is 'n baie belangrike ding! Hy veroorsaak dat die sterkste man
> op sy knieë gebring word. As hy nie lekker werk nie.........
> "Spencer" wrote in message
> news:Wc6Jc.175$N77.118303@news.xtra.co.nz...
>> So van poepol gepraat,
>> ek dink nie daar's 'n lekkerder taal om in te vloek as in Afrikaans nie.
>> Mens kan iemand in Afrikaans so sleg sê dat jyself ook sommer sleg vir sy
>> part voel.
>> In verveeldheid gisteraand, kom ek op die volgende webblad af:
>> http://www.rattysghost.com/deadrat/buriedrat/000249.html
>> Nee wat, ek dink Afrikaans is loshande voor.

Ek dink jy praat van 'n poephol, dit is tenminste bruikbaar. As ons 'n
nuwe afrikaanse woord kan skep soos poepol kan on sê dit is 'n pol wat
uit poe bestaan en kan maar net vir bemesting gebruik word.
Re: Hallo weer [boodskap #94911 is 'n antwoord op boodskap #94901] Wo, 14 Julie 2004 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Het is zò dat Spencer formuleerde :
> So van poepol gepraat,
> ek dink nie daar's 'n lekkerder taal om in te vloek as in Afrikaans nie.
> Mens kan iemand in Afrikaans so sleg sê dat jyself ook sommer sleg vir sy
> part voel.
> In verveeldheid gisteraand, kom ek op die volgende webblad af:
> http://www.rattysghost.com/deadrat/buriedrat/000249.html
> Nee wat, ek dink Afrikaans is loshande voor.

Nederlands het veel meer van die woorde
http://www.taalkabaal.nl/scheldwoorden/indexa.php

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Hallo weer [boodskap #94918 is 'n antwoord op boodskap #94907] Wo, 14 Julie 2004 12:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Chris schreef in bericht
:

> On Wed, 14 Jul 2004 10:16:55 +0100, Suidwester wrote:
>
>> 'n Poepol is 'n baie belangrike ding! Hy veroorsaak dat die sterkste man
>> op sy knieë gebring word. As hy nie lekker werk nie.........
>> "Spencer" wrote in message
>> news:Wc6Jc.175$N77.118303@news.xtra.co.nz...
>>> So van poepol gepraat,
>>> ek dink nie daar's 'n lekkerder taal om in te vloek as in Afrikaans nie.
>>> Mens kan iemand in Afrikaans so sleg sê dat jyself ook sommer sleg vir sy
>>> part voel.
>>> In verveeldheid gisteraand, kom ek op die volgende webblad af:
>>> http://www.rattysghost.com/deadrat/buriedrat/000249.html
>>> Nee wat, ek dink Afrikaans is loshande voor.
>
>
>
> Ek dink jy praat van 'n poephol, dit is tenminste bruikbaar. As ons 'n
> nuwe afrikaanse woord kan skep soos poepol kan on sê dit is 'n pol wat
> uit poe bestaan en kan maar net vir bemesting gebruik word.

Saai gras in jou poephol, en jy kryg 'n poepol in jou poephol.
Laat die sonnetjie in jou poephol skyn, en wees geduldig!

--
PietHein
Re: Hallo weer [boodskap #94920 is 'n antwoord op boodskap #94918] Wo, 14 Julie 2004 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"PietHein" skryf in boodskap news:6iz9itd9ykudd2kbknk89okffxoozlwhgv@hein...
> Chris schreef in bericht
> :
>
>> On Wed, 14 Jul 2004 10:16:55 +0100, Suidwester wrote:
>>
>>> 'n Poepol is 'n baie belangrike ding! Hy veroorsaak dat die sterkste man
>>> op sy knieë gebring word. As hy nie lekker werk nie.........
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:Wc6Jc.175$N77.118303@news.xtra.co.nz...
>>>> So van poepol gepraat,
>>>> ek dink nie daar's 'n lekkerder taal om in te vloek as in Afrikaans nie.
>>>> Mens kan iemand in Afrikaans so sleg sê dat jyself ook sommer sleg vir sy
>>>> part voel.
>>>> In verveeldheid gisteraand, kom ek op die volgende webblad af:
>>>> http://www.rattysghost.com/deadrat/buriedrat/000249.html
>>>> Nee wat, ek dink Afrikaans is loshande voor.
>>
>>
>>
>> Ek dink jy praat van 'n poephol, dit is tenminste bruikbaar. As ons 'n
>> nuwe afrikaanse woord kan skep soos poepol kan on sê dit is 'n pol wat
>> uit poe bestaan en kan maar net vir bemesting gebruik word.
>
> Saai gras in jou poephol, en jy kryg 'n poepol in jou poephol.
> Laat die sonnetjie in jou poephol skyn, en wees geduldig!
>
> --
> PietHein
>

Hierdie thread is weer 'n bewys van die intelligensie op hierdie groep!

Ek's trots om hier te wees!

Max____________________________
Re: Hallo weer [boodskap #94923 is 'n antwoord op boodskap #94920] Wo, 14 Julie 2004 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Max" schreef in bericht :
> "PietHein" wrote in message
> news:6iz9itd9ykudd2kbknk89okffxoozlwhgv@hein...
>> Chris schreef in bericht
>> :

>>> On Wed, 14 Jul 2004 10:16:55 +0100, Suidwester wrote:
>>>
>>>> 'n Poepol is 'n baie belangrike ding! Hy veroorsaak dat die sterkste man
>>>> op sy knieë gebring word. As hy nie lekker werk nie.........
>>>> "Spencer" wrote in message
>>>> news:Wc6Jc.175$N77.118303@news.xtra.co.nz...
>>>> > So van poepol gepraat,
>>>> > ek dink nie daar's 'n lekkerder taal om in te vloek as in Afrikaans nie.
>>>> > Mens kan iemand in Afrikaans so sleg sê dat jyself ook sommer sleg vir sy
>>>> > part voel.
>>>> > In verveeldheid gisteraand, kom ek op die volgende webblad af:
>>>> > http://www.rattysghost.com/deadrat/buriedrat/000249.html
>>>> > Nee wat, ek dink Afrikaans is loshande voor.
>>>
>>>
>>>
>>> Ek dink jy praat van 'n poephol, dit is tenminste bruikbaar. As ons 'n
>>> nuwe afrikaanse woord kan skep soos poepol kan on sê dit is 'n pol wat
>>> uit poe bestaan en kan maar net vir bemesting gebruik word.

>> Saai gras in jou poephol, en jy kryg 'n poepol in jou poephol.
>> Laat die sonnetjie in jou poephol skyn, en wees geduldig!
>
> Hierdie thread is weer 'n bewys van die intelligensie op hierdie groep!

Ooh, jy onverbeterlike vleier!

--
PietHein
Re: Hallo weer [boodskap #94924 is 'n antwoord op boodskap #94907] Wo, 14 Julie 2004 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jammer vriend, jy skryf hom poepol en jy spreek hom ook nie poep-hol uit
nie.

"Chris" skryf in boodskap news:pan.2004.07.14.11.24.54.265362@netscape.net...
> On Wed, 14 Jul 2004 10:16:55 +0100, Suidwester wrote:
>
>> 'n Poepol is 'n baie belangrike ding! Hy veroorsaak dat die sterkste man
>> op sy knieë gebring word. As hy nie lekker werk nie.........
>> "Spencer" wrote in message
>> news:Wc6Jc.175$N77.118303@news.xtra.co.nz...
>>> So van poepol gepraat,
>>> ek dink nie daar's 'n lekkerder taal om in te vloek as in Afrikaans nie.
>>> Mens kan iemand in Afrikaans so sleg sê dat jyself ook sommer sleg vir sy
>>> part voel.
>>> In verveeldheid gisteraand, kom ek op die volgende webblad af:
>>> http://www.rattysghost.com/deadrat/buriedrat/000249.html
>>> Nee wat, ek dink Afrikaans is loshande voor.
>
>
>
> Ek dink jy praat van 'n poephol, dit is tenminste bruikbaar. As ons 'n
> nuwe afrikaanse woord kan skep soos poepol kan on sê dit is 'n pol wat
> uit poe bestaan en kan maar net vir bemesting gebruik word.
Re: Hallo weer [boodskap #94925 is 'n antwoord op boodskap #94923] Wo, 14 Julie 2004 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"PietHein" skryf in boodskap news:frjwtf7xsod2k1v3ahcdleatxt3cgyqmfz@hein...
> "Max" schreef in bericht
> :
>
>> "PietHein" wrote in message
>> news:6iz9itd9ykudd2kbknk89okffxoozlwhgv@hein...
>>> Chris schreef in bericht
>>> :
>
>>>> On Wed, 14 Jul 2004 10:16:55 +0100, Suidwester wrote:
>>>>
>>>> > 'n Poepol is 'n baie belangrike ding! Hy veroorsaak dat die sterkste man
>>>> > op sy knieë gebring word. As hy nie lekker werk nie.........
>>>> > "Spencer" wrote in message
>>>> > news:Wc6Jc.175$N77.118303@news.xtra.co.nz...
>>>> >> So van poepol gepraat,
>>>> >> ek dink nie daar's 'n lekkerder taal om in te vloek as in Afrikaans nie.
>>>> >> Mens kan iemand in Afrikaans so sleg sê dat jyself ook sommer sleg vir sy
>>>> >> part voel.
>>>> >> In verveeldheid gisteraand, kom ek op die volgende webblad af:
>>>> >> http://www.rattysghost.com/deadrat/buriedrat/000249.html
>>>> >> Nee wat, ek dink Afrikaans is loshande voor.
>>>>
>>>>
>>>> Ek dink jy praat van 'n poephol, dit is tenminste bruikbaar. As ons 'n
>>>> nuwe afrikaanse woord kan skep soos poepol kan on sê dit is 'n pol wat
>>>> uit poe bestaan en kan maar net vir bemesting gebruik word.
>
>>> Saai gras in jou poephol, en jy kryg 'n poepol in jou poephol.
>>> Laat die sonnetjie in jou poephol skyn, en wees geduldig!
>>
>> Hierdie thread is weer 'n bewys van die intelligensie op hierdie groep!
>
> Ooh, jy onverbeterlike vleier!
>
> --
> PietHein
>

Altijd bezig mensen te plezieren!

Max____________________________
Re: Hallo weer [boodskap #94931 is 'n antwoord op boodskap #94924] Wo, 14 Julie 2004 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis 'n goeie, gaan haal die HAT en kyk hoe spel mens poep(h)ol.

Max____________________________

"Suidwester"
> Jammer vriend, jy skryf hom poepol en jy spreek hom ook nie poep-hol uit
> nie.
> "Chris"
>> Ek dink jy praat van 'n poephol, dit is tenminste bruikbaar. As ons 'n
>> nuwe afrikaanse woord kan skep soos poepol kan on sê dit is 'n pol wat
>> uit poe bestaan en kan maar net vir bemesting gebruik word.
>
Re: Hallo weer [boodskap #94945 is 'n antwoord op boodskap #94911] Wo, 14 Julie 2004 15:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir die skakels!

;o)

Groot pret om te lees...

Groetnis
Plato

P_65 wrote:

> Het is zò dat Spencer formuleerde :
>
>> So van poepol gepraat,
>> ek dink nie daar's 'n lekkerder taal om in te vloek as in Afrikaans nie.
>> Mens kan iemand in Afrikaans so sleg sê dat jyself ook sommer sleg vir sy
>> part voel.
>> In verveeldheid gisteraand, kom ek op die volgende webblad af:
>> http://www.rattysghost.com/deadrat/buriedrat/000249.html
>> Nee wat, ek dink Afrikaans is loshande voor.
>
>
> Nederlands het veel meer van die woorde
> http://www.taalkabaal.nl/scheldwoorden/indexa.php
>
Re: Hallo weer [boodskap #94949 is 'n antwoord op boodskap #94931] Wo, 14 Julie 2004 16:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max"

> Dis 'n goeie, gaan haal die HAT en kyk hoe spel mens poep(h)ol.

Ek dink ons moet vir Knersus vra om hierdie saak
op te los. Sover dit my betref, is die Afrikaners rofweg
verdeel in dié wat "poepol" sê ( my ma en dus ek ook
is deel van dié falanks) en die wat "poephol" sê en skryf.
In die Dictionary of South African English word dit
in die aanhalings in Engels altyd "poephol" geskryf.
So wat verdeel die poepol en die poephol-gebruikers
van mekaar?

Gloudina
Re: Hallo weer [boodskap #94956 is 'n antwoord op boodskap #94949] Wo, 14 Julie 2004 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink die een het nie tyd of lus om die h te sê nie. HAT sê:

poep'hol (plat) 1 Nersderm, anus, rektum 2 Neerhalende benaming vir 'n
veragtelike persoon.

HAT sê niks oor die uitspraak nie, maar ek het niemand nog ooit die h
hoor sê nie.

Volgende keer gaan ek vir iemand sê: Jy's 'n nersderm, man!

@rogers.com wrote:
> "Max"
>
>
>> Dis 'n goeie, gaan haal die HAT en kyk hoe spel mens poep(h)ol.
>
>
> Ek dink ons moet vir Knersus vra om hierdie saak
> op te los. Sover dit my betref, is die Afrikaners rofweg
> verdeel in dié wat "poepol" sê ( my ma en dus ek ook
> is deel van dié falanks) en die wat "poephol" sê en skryf.
> In die Dictionary of South African English word dit
> in die aanhalings in Engels altyd "poephol" geskryf.
> So wat verdeel die poepol en die poephol-gebruikers
> van mekaar?

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
Re: Hallo weer [boodskap #94960 is 'n antwoord op boodskap #94924] Do, 15 Julie 2004 00:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die korrekte spelling is eintlik poepêl. Poephol is ver te kras.
Re: Hallo weer [boodskap #94974 is 'n antwoord op boodskap #94911] Do, 15 Julie 2004 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy's reg - Nederlands is voor in die koor. Wat op aarde is 'n anusontkalker?
Re: Hallo weer [boodskap #94975 is 'n antwoord op boodskap #94974] Do, 15 Julie 2004 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, Spencer, ek dink nie so nie. Ek dink dis groen.
Re: Hallo weer [boodskap #94976 is 'n antwoord op boodskap #94975] Do, 15 Julie 2004 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Praat jy nou van die groendakkies waar jy bly? Laas het jy nog gese ek's
fakdap. Sies man.
Re: Hallo weer [boodskap #94978 is 'n antwoord op boodskap #94976] Do, 15 Julie 2004 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy's beyond "fucked up"!

"Fucked up" is 'n kompliment vir jou.

Mens spel "fucked up" F U C K E D U P.
Re: Hallo weer [boodskap #94979 is 'n antwoord op boodskap #94978] Do, 15 Julie 2004 10:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy's so na aan 'n bleddie bobbejaan dis net nie waar nie. En in Afrikaans is
jy fakdap verby.

"Max" skryf in boodskap news:40f65635$0$48933$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Jy's beyond "fucked up"!
>
> "Fucked up" is 'n kompliment vir jou.
>
> Mens spel "fucked up" F U C K E D U P.
>
Re: Hallo weer [boodskap #94981 is 'n antwoord op boodskap #94979] Do, 15 Julie 2004 11:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek sou nie weet waar fakdap lê nie. Ek is ook nog nooit daar verby nie. Nie
eers in afrikaans nie. Miskien in die nag, maar ek het dit nie gesien nie.

Boggom boggom. Ek sien jy't leer quote! Mooi so, ons is trots op jou!

Max____________________________

"Spencer" skryf in boodskap news:D0tJc.610$N77.144418@news.xtra.co.nz...
> Jy's so na aan 'n bleddie bobbejaan dis net nie waar nie. En in Afrikaans is
> jy fakdap verby.
>
>
> "Max" wrote in message
> news:40f65635$0$48933$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Jy's beyond "fucked up"!
>>
>> "Fucked up" is 'n kompliment vir jou.
>>
>> Mens spel "fucked up" F U C K E D U P.
>>
>
Re: Hallo weer [boodskap #94982 is 'n antwoord op boodskap #94981] Do, 15 Julie 2004 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
.........ons is trots op jou! ?????????

Ek het geweet daar's meer as een drol in jou gesin.

Hey, ontspan nou Max. Spence is nie kwaad vir jou nie.
Re: Hallo weer [boodskap #94983 is 'n antwoord op boodskap #94895] Do, 15 Julie 2004 11:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
An Metet  is tans af-lyn  An Metet
Boodskappe: 18
Geregistreer: Mei 2004
Karma: 0
Junior Lid
NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
No effort was made to verify the identity of the sender.
--------------------------------------------------------

Dit maak nie saak nie, poephol, poepol, poophol ens.....

julle vrotties is almal POEPHOLLE!

POEP - uitgehaal van die ou Griekse tall
HOL - uitgetrek van die oue Deutse taal.

POEP + HOL = vrottie
Re: Re: Hallo weer [boodskap #94987 is 'n antwoord op boodskap #94983] Do, 15 Julie 2004 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
An Metet schreef in bericht
:

> Dit maak nie saak nie, poephol, poepol, poophol ens.....
>
> julle vrotties is almal POEPHOLLE!
>
>
> POEP - uitgehaal van die ou Griekse tall
> HOL - uitgetrek van die oue Deutse taal.
>
> POEP + HOL = vrottie

Dis wat jy dink, maar dis weldeeglik ons plig ons poep-verantwoordelik
en poep-genuanseerd uit te druk.

--
PietHein
poepoloog
Re: Hallo weer [boodskap #94989 is 'n antwoord op boodskap #94982] Do, 15 Julie 2004 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie
Re: Hallo weer [boodskap #95048 is 'n antwoord op boodskap #94895] Vr, 16 Julie 2004 10:54 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jou ma roep - sy wil kinders tel.

"An Metet" wrote:

> Hallo al julle vrotties - hoe lyk 'it?
>
Vorige onderwerp: Jis maar dis stil...
Volgende onderwerp: "The Death of Apartheid"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 01:38:15 MGT 2024