| 29 Julie 2004 [boodskap #94818] |
Ma., 12 Julie 2004 13:21  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis glo die dag waarop iemand op Theunissen uit die dood gaan opstaan.
Volgens 'n "profeet".
Haai - wat het geword van die "profeet" van 'n jaar of so terug wat nie op
die godgegewe dag ( twee maal) dood is nie?
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: 29 Julie 2004 [boodskap #94856 is 'n antwoord op boodskap #94818] |
Di., 13 Julie 2004 13:53  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ag nee man, dit pas nie in met my skedule nie. Ek gaan op vakansie daai
week!!!
E
"Annette" skryf in boodskap news:ccu3em$rsd$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis glo die dag waarop iemand op Theunissen uit die dood gaan opstaan.
> Volgens 'n "profeet".
> Haai - wat het geword van die "profeet" van 'n jaar of so terug wat nie op
> die godgegewe dag ( twee maal) dood is nie?
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
|