Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Alles kom teen 'n prys!
Alles kom teen 'n prys! [boodskap #94679] |
Wed, 07 July 2004 07:39  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Namibië se regering het 'n belangrike vennoot: Die Chinese regering. Die
Chinese het wapens en geld verskaf in die vryheidstryd van Swapo teen die SA
regering en na onafhanklikheid, het die gewende hand omgedraai en staan
hulle nou bakhand en eis hulle pond vleis terug. So gaan al die regering
se groot boukontrakte na Chinese maatskappye wat hulle eie arbeid inbring
uit China ten koste van die plaaslike bevolking wat meer as 60% werkloos is.
Die regering het goedkoop persele beskikbaar gestel vir 'n groot
klerefabriek in Windhoek wat sportklere vervaardig en ook hulle bring meeste
van hul arbeid uit die Ooste uit. Die politici gee nie 'n moer om vir die
gevolge nie, want hulle het vir hulleself groot salarisse en byvoordele
toegeëien en lag al die pad bank toe. Wat sal dit hulle pla as meer as die
helfte van die Nam weermag op permanente AWOL is? En steeds betaal word.
Dis mos Afrika, lekka! Lekka!
Die Chinese immigrante is egter besig om groot moeilikheid te maak.
Die spul werkers by die fabriek in Windhoek stuur kombi's vol mense kus toe
oor naweke en dan klim hulle op die rotse soos 'n spul sprinkane in die
platveld en so stroop hulle die rotse van swartmossels en grawe al wat
witmossel uit onder die sand. Die seevoëls verdwyn na ander plekke agv
hiervan. Die eerste amptelike klag is pas ingedien teen die spul
skrefiesoë en ons hoop die wet bliksem hulle hard. Net soos die die
Chinese en Japanese 'n mark verskaf vir ivoor en renosterhoring, so vreet
hulle ook haaivinsop en sulke goed en waar soek hulle voorraad vir die
miljoene wat hulle elke jaar losboor? By lande soos ons s'n se see wat nog
volop seekos het.
Net vir die wat dalk dink 'n seemeeu is stupid: Weet julle hoe eet 'n
meeu 'n swartmossel? Dis daardie goete wat julle in restaurante eet.
Wel, die meeu tel die mossel wat op die strand uitgespoel het, op en dan
vlieg hy tot die naaste harde oppervlak wat hy kan kry.......99% die naaste
teer- of soutpad....en laat val die mossel op die pad sodat die dop kraak en
dan vreet hy hom! Om witmossels in die sand te kry, staan die meeue in
die vlak water en 'jive' met die pote tot hulle die mossel onder die sand
gevat kry en dan is dit pad toe! Orals hier langs ons kus sal jy stukke
mosseldoppe van tyd tot tyd op die paaie kry.
|
|
|
|
Re: Alles kom teen 'n prys! [boodskap #94681 is 'n antwoord op boodskap #94680] |
Wed, 07 July 2004 09:43   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Eintlik het ek nie 'n probleem met 'n Chinese persoon soomer net so nie.
Ek het al heelwat ontmoet wat baie gawe mense is. Wat ek pes, is wat hulle
verteenwoordig en doen. Enige persoon wat ons natuur uitroei, wil ek
bliksem, maar dit beteken natuurlik dat ek omtrent meeste swart mense wil
moer oor hulle ons wild vang met strikke, op straat staan en
piepie.......dis ongelukkig die Afrika-kultuur en dit het ook eitlik niks
met die persoon se velkleur te doen nie. Dis gebrekkige opvoeding en die
enigste ding wat dit kan regmaak, is tyd, maar die aarde kan nie daardie tyd
bekostig nie. Die dag as die mense opgevoed is, gaan daar niks meer wees
om te beskerm nie!
"Spencer" skryf in boodskap news:BpPGc.8174$LT3.312693@news.xtra.co.nz...
> The 19th Century was the century of the U.K. The 20th Century was the
> century of the U.S. The 21st Century will be the century of China. Not
> Japan-China.
>
> Jim Rogers (?- ), U.S. investor.
>
> Skrikwekkend nê? Ek het al gehoor die bevolking van die toekoms se vel gaan
> so 'n sandkleur wees. Ek moet erken, toe ek hier na "witmensland" verhuis
> het, het ek weldrae agtergekom dat dit nie so witmens as wat ek gehoop het
> nie. Dis verbasend hoe baie Chinese en blanke ondertrouery hier in NZ is.
> Hier's baie mense hier wat so 'n wit-vaal velkleur het. Miskien moet jy jou
> daarop voorberei om eendag so 'n bietjie China-bloed in die Du Plessis
> familie lyn te aanvaar. Mens weet nooit wat jou kinders en kleinkinders
> eendag gaan aanvang nie, Suidwester. Een of twee geslagte se inteling sal
> dalk baie goeie Suidwesters na vore bring. Een van my kollegas het 'n
> Chinese ene getrou. Ek het lanklaas sulke onderdanigheid gesien - ek wens my
> dame wil dit ter harte neem.
>
> Spencer
>
|
|
|
Re: Alles kom teen 'n prys! [boodskap #94683 is 'n antwoord op boodskap #94681] |
Wed, 07 July 2004 10:13   |
Spencer
Boodskappe: 214 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vriende van my se dogter wat vir 'n paar weke in Japan was, het vir my gesê
dat walvis en haaivleis blykbaar baie gewild is en ook beskikbaar is in
Japan. Ek kan nie die kloutjie by die oor bring, dat so 'n hoogs ontwikkelde
nasie die natuur so uitroei nie. Ek moet ook sê, dat die Britte 'n eeu
gelede duisende walvisse hier aan die NZ se kus uitgeroei het. Hier was
letterlik duisende walvisse, en vandag is hier nie eers 50 oor nie. London
se straatlampe het glo vroeër met walvisolie gebrand. Vandag nog kla die
natuurbewustes dat baie van die walvisse nie terugkeer na die NZ se kus na
hulle migrasie nie. Maak mens kwaad.
Ek het 'n video gesien oor die Blouwalvis. Hulle sê sy hart is so groot soos
'n VW kewer. Sy gewig is die van 5 boeing 747's. Sy lengte is ook die van 'n
747. Hoe kan mens so 'n merkwaardige dier doodmaak?
"Suidwester" skryf in boodskap news:40ebc5db.0@news1.mweb.co.za...
> Eintlik het ek nie 'n probleem met 'n Chinese persoon soomer net so nie.
> Ek het al heelwat ontmoet wat baie gawe mense is. Wat ek pes, is wat hulle
> verteenwoordig en doen. Enige persoon wat ons natuur uitroei, wil ek
> bliksem, maar dit beteken natuurlik dat ek omtrent meeste swart mense wil
> moer oor hulle ons wild vang met strikke, op straat staan en
> piepie.......dis ongelukkig die Afrika-kultuur en dit het ook eitlik niks
> met die persoon se velkleur te doen nie. Dis gebrekkige opvoeding en die
> enigste ding wat dit kan regmaak, is tyd, maar die aarde kan nie daardie tyd
> bekostig nie. Die dag as die mense opgevoed is, gaan daar niks meer wees
> om te beskerm nie!
> "Spencer" wrote in message
> news:BpPGc.8174$LT3.312693@news.xtra.co.nz...
>> The 19th Century was the century of the U.K. The 20th Century was the
>> century of the U.S. The 21st Century will be the century of China. Not
>> Japan-China.
>>
>> Jim Rogers (?- ), U.S. investor.
>>
>> Skrikwekkend nê? Ek het al gehoor die bevolking van die toekoms se vel gaan
>> so 'n sandkleur wees. Ek moet erken, toe ek hier na "witmensland" verhuis
>> het, het ek weldrae agtergekom dat dit nie so witmens as wat ek gehoop het
>> nie. Dis verbasend hoe baie Chinese en blanke ondertrouery hier in NZ is.
>> Hier's baie mense hier wat so 'n wit-vaal velkleur het. Miskien moet jy jou
>> daarop voorberei om eendag so 'n bietjie China-bloed in die Du Plessis
>> familie lyn te aanvaar. Mens weet nooit wat jou kinders en kleinkinders
>> eendag gaan aanvang nie, Suidwester. Een of twee geslagte se inteling sal
>> dalk baie goeie Suidwesters na vore bring. Een van my kollegas het 'n
>> Chinese ene getrou. Ek het lanklaas sulke onderdanigheid gesien - ek my
>> dame wil dit ter harte neem.
>>
>> Spencer
>>
>
|
|
|
Re: Alles kom teen 'n prys! [boodskap #94684 is 'n antwoord op boodskap #94683] |
Wed, 07 July 2004 11:28   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Omdat daar in daardie dae soveel van die diere was dat niemand gedink het
dit kan ooit opraak nie.....en gewetenlose geldmaak van individue. Vandag,
met die moderne tegnologie sou mens dink dis alles onder beheer, maar wie
koop ivoor, ronosterhorings, haaivinne, ens? Wie verskaf die MARK vir al
hierdie goed? Die Chinese. Stop die mark en die diere bly leef.
"Spencer" skryf in boodskap news:b1QGc.8185$LT3.313072@news.xtra.co.nz...
> Vriende van my se dogter wat vir 'n paar weke in Japan was, het vir my gesê
> dat walvis en haaivleis blykbaar baie gewild is en ook beskikbaar is in
> Japan. Ek kan nie die kloutjie by die oor bring, dat so 'n hoogs ontwikkelde
> nasie die natuur so uitroei nie. Ek moet ook sê, dat die Britte 'n eeu
> gelede duisende walvisse hier aan die NZ se kus uitgeroei het. Hier was
> letterlik duisende walvisse, en vandag is hier nie eers 50 oor nie. London
> se straatlampe het glo vroeër met walvisolie gebrand. Vandag nog kla die
> natuurbewustes dat baie van die walvisse nie terugkeer na die NZ se kus na
> hulle migrasie nie. Maak mens kwaad.
>
> Ek het 'n video gesien oor die Blouwalvis. Hulle sê sy hart is so groot soos
> 'n VW kewer. Sy gewig is die van 5 boeing 747's. Sy lengte is ook die van 'n
> 747. Hoe kan mens so 'n merkwaardige dier doodmaak?
|
|
|
Re: Alles kom teen 'n prys! [boodskap #94685 is 'n antwoord op boodskap #94683] |
Wed, 07 July 2004 11:32   |
Noddy
Boodskappe: 50 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Laat mens natuurlik dink aan die hoogs beskaafde boere, almal so blank as wat jy
kon kry, in die ou Kaap Kolonie wat al die wild uitgeroei het teen die einde
van die 1700's. Hulle kon die Japanese en Chinese 'n ding of wat van uitroei
geleer het. As daar nou eksperts was in natuur verkragting dan was dit ons
voorouers in Zuid Afrika.
Kantelberg.
"Spencer" skryf in boodskap news:b1QGc.8185$LT3.313072@news.xtra.co.nz...
> Vriende van my se dogter wat vir 'n paar weke in Japan was, het vir my gesê
> dat walvis en haaivleis blykbaar baie gewild is en ook beskikbaar is in
> Japan. Ek kan nie die kloutjie by die oor bring, dat so 'n hoogs ontwikkelde
> nasie die natuur so uitroei nie. Ek moet ook sê, dat die Britte 'n eeu
> gelede duisende walvisse hier aan die NZ se kus uitgeroei het. Hier was
> letterlik duisende walvisse, en vandag is hier nie eers 50 oor nie. London
> se straatlampe het glo vroeër met walvisolie gebrand. Vandag nog kla die
> natuurbewustes dat baie van die walvisse nie terugkeer na die NZ se kus na
> hulle migrasie nie. Maak mens kwaad.
>
> Ek het 'n video gesien oor die Blouwalvis. Hulle sê sy hart is so groot soos
> 'n VW kewer. Sy gewig is die van 5 boeing 747's. Sy lengte is ook die van 'n
> 747. Hoe kan mens so 'n merkwaardige dier doodmaak?
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40ebc5db.0@news1.mweb.co.za...
>> Eintlik het ek nie 'n probleem met 'n Chinese persoon soomer net so nie.
>> Ek het al heelwat ontmoet wat baie gawe mense is. Wat ek pes, is wat hulle
>> verteenwoordig en doen. Enige persoon wat ons natuur uitroei, wil ek
>> bliksem, maar dit beteken natuurlik dat ek omtrent meeste swart mense wil
>> moer oor hulle ons wild vang met strikke, op straat staan en
>> piepie.......dis ongelukkig die Afrika-kultuur en dit het ook eitlik niks
>> met die persoon se velkleur te doen nie. Dis gebrekkige opvoeding en die
>> enigste ding wat dit kan regmaak, is tyd, maar die aarde kan nie daardie tyd
>> bekostig nie. Die dag as die mense opgevoed is, gaan daar niks meer wees
>> om te beskerm nie!
>> "Spencer" wrote in message
>> news:BpPGc.8174$LT3.312693@news.xtra.co.nz...
>>> The 19th Century was the century of the U.K. The 20th Century was the
>>> century of the U.S. The 21st Century will be the century of China. Not
>>> Japan-China.
>>>
>>> Jim Rogers (?- ), U.S. investor.
>>>
>>> Skrikwekkend nê? Ek het al gehoor die bevolking van die toekoms se vel gaan
>>> so 'n sandkleur wees. Ek moet erken, toe ek hier na "witmensland" verhuis
>>> het, het ek weldrae agtergekom dat dit nie so witmens as wat ek gehoop het
>>> nie. Dis verbasend hoe baie Chinese en blanke ondertrouery hier in NZ is.
>>> Hier's baie mense hier wat so 'n wit-vaal velkleur het. Miskien moet jy jou
>>> daarop voorberei om eendag so 'n bietjie China-bloed in die Du Plessis
>>> familie lyn te aanvaar. Mens weet nooit wat jou kinders en kleinkinders
>>> eendag gaan aanvang nie, Suidwester. Een of twee geslagte se inteling sal
>>> dalk baie goeie Suidwesters na vore bring. Een van my kollegas het 'n
>>> Chinese ene getrou. Ek het lanklaas sulke onderdanigheid gesien - ek wens my
>>> dame wil dit ter harte neem.
>>>
>>> Spencer
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Alles kom teen 'n prys! [boodskap #94690 is 'n antwoord op boodskap #94685] |
Wed, 07 July 2004 13:12   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat laat jou dink die mense van daardie tyd was beskaafd gewees? Gaan kyk
bietjie hoe hulle geleef het, dan sal jy sien dat hulle maar swaar gekry
het. Toe is mos plase geskep om daarop skaap en bees te lewer vir die
klomp honger bekke van die stedelinge. Die wild moes dus waai. Maar dan
leer mens mos uit jou geskiedenis?
"Johannes Kantelberg" wrote in message news:40ebdf47$0$26521$ed2619ec@ptn-nntp-reader02.plus.net...
> Laat mens natuurlik dink aan die hoogs beskaafde boere, almal so blank as wat jy
> kon kry, in die ou Kaap Kolonie wat al die wild uitgeroei het teen die einde
> van die 1700's. Hulle kon die Japanese en Chinese 'n ding of wat van uitroei
> geleer het. As daar nou eksperts was in natuur verkragting dan was dit ons
> voorouers in Zuid Afrika.
>
> Kantelberg.
>
>
> "Spencer" wrote in message
> news:b1QGc.8185$LT3.313072@news.xtra.co.nz...
>> Vriende van my se dogter wat vir 'n paar weke in Japan was, het vir my gesê
>> dat walvis en haaivleis blykbaar baie gewild is en ook beskikbaar is in
>> Japan. Ek kan nie die kloutjie by die oor bring, dat so 'n hoogs ontwikkelde
>> nasie die natuur so uitroei nie. Ek moet ook sê, dat die Britte 'n eeu
>> gelede duisende walvisse hier aan die NZ se kus uitgeroei het. Hier was
>> letterlik duisende walvisse, en vandag is hier nie eers 50 oor nie. London
>> se straatlampe het glo vroeër met walvisolie gebrand. Vandag nog kla die
>> natuurbewustes dat baie van die walvisse nie terugkeer na die NZ se kus na
>> hulle migrasie nie. Maak mens kwaad.
>>
>> Ek het 'n video gesien oor die Blouwalvis. Hulle sê sy hart is so groot soos
>> 'n VW kewer. Sy gewig is die van 5 boeing 747's. Sy lengte is ook die van 'n
>> 747. Hoe kan mens so 'n merkwaardige dier doodmaak?
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40ebc5db.0@news1.mweb.co.za...
>>> Eintlik het ek nie 'n probleem met 'n Chinese persoon soomer net so nie.
>>> Ek het al heelwat ontmoet wat baie gawe mense is. Wat ek pes, is wat hulle
>>> verteenwoordig en doen. Enige persoon wat ons natuur uitroei, wil ek
>>> bliksem, maar dit beteken natuurlik dat ek omtrent meeste swart mense wil
>>> moer oor hulle ons wild vang met strikke, op straat staan en
>>> piepie.......dis ongelukkig die Afrika-kultuur en dit het ook eitlik niks
>>> met die persoon se velkleur te doen nie. Dis gebrekkige opvoeding en die
>>> enigste ding wat dit kan regmaak, is tyd, maar die aarde kan nie daardie tyd
>>> bekostig nie. Die dag as die mense opgevoed is, gaan daar niks meer wees
>>> om te beskerm nie!
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:BpPGc.8174$LT3.312693@news.xtra.co.nz...
>>>> The 19th Century was the century of the U.K. The 20th Century was the
>>>> century of the U.S. The 21st Century will be the century of China. Not
>>>> Japan-China.
>>>>
>>>> Jim Rogers (?- ), U.S. investor.
>>>>
>>>> Skrikwekkend nê? Ek het al gehoor die bevolking van die toekoms se vel gaan
>>>> so 'n sandkleur wees. Ek moet erken, toe ek hier na "witmensland" verhuis
>>>> het, het ek weldrae agtergekom dat dit nie so witmens as wat ek gehoop het
>>>> nie. Dis verbasend hoe baie Chinese en blanke ondertrouery hier in NZ is.
>>>> Hier's baie mense hier wat so 'n wit-vaal velkleur het. Miskien moet jy jou
>>>> daarop voorberei om eendag so 'n bietjie China-bloed in die Du Plessis
>>>> familie lyn te aanvaar. Mens weet nooit wat jou kinders en kleinkinders
>>>> eendag gaan aanvang nie, Suidwester. Een of twee geslagte se inteling sal
>>>> dalk baie goeie Suidwesters na vore bring. Een van my kollegas het 'n
>>>> Chinese ene getrou. Ek het lanklaas sulke onderdanigheid gesien - ek wens my
>>>> dame wil dit ter harte neem.
>>>>
>>>> Spencer
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Alles kom teen 'n prys! [boodskap #94692 is 'n antwoord op boodskap #94680] |
Wed, 07 July 2004 13:19   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Spencer"
Ek moet erken, toe ek hier na "witmensland" verhuis
> het, het ek weldrae agtergekom dat dit nie so witmens as wat ek gehoop het
> nie.
Ha, ha, ha. Ek het mos al lankal vir daardie ouens wat
so sit en praat oor hoe 'n paradys Perth is, gesê hulle
moet begin Mandaryns leer. Nie baie dekades van nou
af nie, sal jou NZ eerste minister seker ook Sjinees wees
of met voorouers van die Indiese subkontinent. Hier in
Kanada gaan Sjinese nie so graag in die politiek in nie,
maar die mense uit die Indiese subkontinent is baie
geinteresseerd in die politiek. ( Indië is die grootste
demokrasie in die wêreld.) Ek was juis so beindruk
deur die voorsitter van die "Young Liberals" gedurende
ons onlangse verkiesing. Hy was van Indiese oorsprong,
met 'n effens Britse aksent, maar hy het duidelik leierskap-
kwalifikasies, en ek sou dink binne tien jaar sal hy
heelwaarskynlik 'n parlementslid wees. Alreeds sorg
die Liberal Party dat hulle 'n gesig van die Indiese
subkontinent in hulle kabinet het sover as moontlik.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: Alles kom teen 'n prys! [boodskap #94698 is 'n antwoord op boodskap #94695] |
Wed, 07 July 2004 15:31   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hier op die kus sien ons dit nog nie eintlik nie. Meer soort wat by soort
hou en men kan die sjinese nie verkwalik nie. Ons boere dink ons gatte
stink nie en die spul swart mense is so lui dat geen ordentlike sjinees met
hulle sal kan of wil uithou nie. Jy moet kom kyk as 'n spul sjinese op 'n
kontrak werk. Die spul Namibiese werkers wil teetyd, koffietyd en etenstyd
hê. As hulle klaar geëet het gaan lê hulle in die naaste skadukol en
slaap. Die sjinese? Hy eet klaar en staan op en gaan werk verder. Ons
verstaan die logika agter die Sjinese werkers. Produksiegewys kan ons eie
mense nie byhou nie, maar ons mense raak al meer werkloos en dan steel hulle
vir 'n lewe.
En. Ken jy van karakoelboerdery? Weet jy hoe lank sukkel jy om die
kroes-krulle weg te teel?
"Annette" skryf in boodskap news:ccgufo$s4a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe gaan dit met die ondertrouery? Is daar al Namies met steil swart
> haartjies en skuinser ogies?
>
> --
> Groetnis
> ann...@ctnet.co.za
> "Suidwester" wrote in message
> news:40eba8f5.0@news1.mweb.co.za...
>> Namibië se regering het 'n belangrike vennoot: Die Chinese regering. Die
>> Chinese het wapens en geld verskaf in die vryheidstryd van Swapo teen die SA
>> regering en na onafhanklikheid, het die gewende hand omgedraai en staan
>> hulle nou bakhand en eis hulle pond vleis terug. So gaan al die regering
>> se groot boukontrakte na Chinese maatskappye wat hulle eie arbeid inbring
>> uit China ten koste van die plaaslike bevolking wat meer as 60% werkloos is.
>> Die regering het goedkoop persele beskikbaar gestel vir 'n groot
>> klerefabriek in Windhoek wat sportklere vervaardig en ook hulle bring meeste
>> van hul arbeid uit die Ooste uit. Die politici gee nie 'n moer om vir die
>> gevolge nie, want hulle het vir hulleself groot salarisse en byvoordele
>> toegeëien en lag al die pad bank toe. Wat sal dit hulle pla as meer as die
>> helfte van die Nam weermag op permanente AWOL is? En steeds betaal word.
>> Dis mos Afrika, lekka! Lekka!
>> Die Chinese immigrante is egter besig om groot moeilikheid te maak.
>> Die spul werkers by die fabriek in Windhoek stuur kombi's vol mense kus toe
>> oor naweke en dan klim hulle op die rotse soos 'n spul sprinkane in die
>> platveld en so stroop hulle die rotse van swartmossels en grawe al wat
>> witmossel uit onder die sand. Die seevoëls verdwyn na ander plekke agv
>> hiervan. Die eerste amptelike klag is pas ingedien teen die spul
>> skrefiesoë en ons hoop die wet bliksem hulle hard. Net soos die die
>> Chinese en Japanese 'n mark verskaf vir ivoor en renosterhoring, so vreet
>> hulle ook haaivinsop en sulke goed en waar soek hulle voorraad vir die
>> miljoene wat hulle elke jaar losboor? By lande soos ons s'n se see wat nog
>> volop seekos het.
>> Net vir die wat dalk dink 'n seemeeu is stupid: Weet julle hoe eet 'n
>> meeu 'n swartmossel? Dis daardie goete wat julle in restaurante eet.
>> Wel, die meeu tel die mossel wat op die strand uitgespoel het, op en dan
>> vlieg hy tot die naaste harde oppervlak wat hy kan kry.......99% die naaste
>> teer- of soutpad....en laat val die mossel op die pad sodat die dop kraak en
>> dan vreet hy hom! Om witmossels in die sand te kry, staan die meeue in
>> die vlak water en 'jive' met die pote tot hulle die mossel onder die sand
>> gevat kry en dan is dit pad toe! Orals hier langs ons kus sal jy stukke
>> mosseldoppe van tyd tot tyd op die paaie kry.
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Alles kom teen 'n prys! [boodskap #94708 is 'n antwoord op boodskap #94689] |
Wed, 07 July 2004 22:48   |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Suidwester" skryf
die spul
> skrefiesoë
Hou jy nooit op om te sit en kekkel oor mense
wat anders as jy is nie? En welkom aan die
real world. Daar is dele van Toronto waar jy
net Chinees op die geboue kan lees, selfs op
die Bank of Montreal se buitekant. Daar is
ander nuwer dele van Toronto waar jy nie enige
spyskaart in Engels kan kry nie, en waar die
kelners ook heelwaarskynlik nie Engels kan
praat nie.
Tant Hessie van Ais-Ais
Tant Hessie, jy slip op hoor, dis Sjinees in Afrikaans, dink ek. En van al
die ander rasse en nasies woon ek graag onder die Sjinese, hulle is
hardwerkend, hulle meng nie in met ander se sake nie, en is shrewd
besigheidsmense. Vat maar enige hoërskool in die land, en jou top studente
is gewoonlik Sjinees, (of iewers van Asië, Indië inkluis).
Ellie Xiangchou
"xiangchou, a Chinese word which has no English equivalent, but which is
described as "a kind of deep feeling, an intense sense of loneliness which
reveals a root in our hearts. This root binds us tightly to the motherland.
When that root is tugging at our heart strings, the result is xiangchou."
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Slim Chinese [boodskap #94758 is 'n antwoord op boodskap #94746] |
Fri, 09 July 2004 14:57   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Max" skryf:
> Wat ook grootendeels bygedra het tot ons (Afrikaanssprekendes) se domheid,
> is die mentaliteit van ons ouers en natuurlik die skole, wat so vol
> disipline was. (Daai liedjie van JK kom altyd in my kop op - Jy moet staan
> in 'n ry, jy moet jou hare kort sny...)
Sjoe, ek weet darem ook nie so mooi nie, Max. Sovêr ek kan verstaan
is die Chinese kultuur nog strenger as die van die Afrikaners. Hulle
het bv. ook dieselfde hiërargiese stelsel as wat ons mee groot geword
het, maar ek dink amper by hulle is dit baie strenger.
Japanese word bv. ook van baie jonk af geforseer om aan te pas by die
streng samelewing/kultuur.
So gepraat, gaan lees bietjie oor Confucianism. Nee, ek dink hulle is
baie strenger as die Nasionaal Christelike patriargale waardes en
norme waarmee ons moes grootword.
(Nie dat ek enigsins sê dat Confucianism is 'n geloof nie, hoor)
;-)
> Die Engelse is meer vrydenkend grootgemaak.
Of dalk was daar net meer boeke beskikbaar in Engels? En dus kon die
Engelse kinders 'n groter blootstelling kry aan wyer dinge op 'n
vroeër ouderdom as hulle Afrikaanse maats?
Ek wonder maar net, hoor...
;-)
|
|
|
Re: Slim Chinese [boodskap #94760 is 'n antwoord op boodskap #94758] |
Fri, 09 July 2004 15:19   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:gjbte0l7qd71635mju19k3e57s5ev9j6t6@4ax.com...
> "Max" skryf:
>
>> Wat ook grootendeels bygedra het tot ons (Afrikaanssprekendes) se domheid,
>> is die mentaliteit van ons ouers en natuurlik die skole, wat so vol
>> disipline was. (Daai liedjie van JK kom altyd in my kop op - Jy moet staan
>> in 'n ry, jy moet jou hare kort sny...)
>
> Sjoe, ek weet darem ook nie so mooi nie, Max. Sovér ek kan verstaan
> is die Chinese kultuur nog strenger as die van die Afrikaners. Hulle
> het bv. ook dieselfde hiërargiese stelsel as wat ons mee groot geword
> het, maar ek dink amper by hulle is dit baie strenger.
> Japanese word bv. ook van baie jonk af geforseer om aan te pas by die
> streng samelewing/kultuur.
> So gepraat, gaan lees bietjie oor Confucianism. Nee, ek dink hulle is
> baie strenger as die Nasionaal Christelike patriargale waardes en
> norme waarmee ons moes grootword.
> (Nie dat ek enigsins sê dat Confucianism is 'n geloof nie, hoor)
> ;-)
>
>> Die Engelse is meer vrydenkend grootgemaak.
>
> Of dalk was daar net meer boeke beskikbaar in Engels? En dus kon die
> Engelse kinders 'n groter blootstelling kry aan wyer dinge op 'n
> vroeër ouderdom as hulle Afrikaanse maats?
> Ek wonder maar net, hoor...
> ;-)
>
Ek het van die verskil tussen Afrikaans- en Engelssprekendes in SA gepraat,
nie van Chinese (ek verkies die c) nie.
Ek het ook nie bedoel dat Afrikaners te streng grootgemaak word nie. Eerder
dat hulle "doodgedruk" word. Ek is pro streng grootmaak, maar stimuleer die
outjie om sy eie denke te ontwikkel.
Max____________________________
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:50:58 UTC 2025
|