Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nederlanders
Nederlanders [boodskap #94625] Ma, 05 Julie 2004 14:19 na volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien op die net iewers dat die Nederlanders nou die langste nasie in die
wereld is. Jare gelede was dit die Amerikaners. Die Swede is glo tweede.
Een Nederlander se dit is omdat hulle baie suiwelprodukte gebruik, en hulle
mediese skemas is beter as ander lande, m.a.w. almal het toegang tot gratis
mediese dienste. Die gemiddelde Amerikaanse man is glo 5' 9" (jammer ek
weet nie wat die metrieke maat is nie), en die gemiddelde Am. vrou is 5 '4",
dus stofpoepertjies :-) Gemiddelde Nederlandse man is 6' 1"en vrou 5' 7".

Nogal interessant. Wonder wat die gemiddelde S.Afrikaner is? Ek is 5'8",
maar so met die ouderdom dink ek ek krimp effens ;-)

E
Re: Nederlanders [boodskap #94628 is 'n antwoord op boodskap #94625] Ma, 05 Julie 2004 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gaan kyk hier om die "conversions" te maak http://www.onlineconversion.com/.

"Ellie" wrote in message
news:6sdGc.2507$sD4.1477@newsread3.news.atl.earthlink.net...
> Ek sien op die net iewers dat die Nederlanders nou die langste nasie in die
> wereld is. Jare gelede was dit die Amerikaners. Die Swede is glo tweede.
> Een Nederlander se dit is omdat hulle baie suiwelprodukte gebruik, en hulle
> mediese skemas is beter as ander lande, m.a.w. almal het toegang tot gratis
> mediese dienste. Die gemiddelde Amerikaanse man is glo 5' 9" (jammer ek
> weet nie wat die metrieke maat is nie), en die gemiddelde Am. vrou is 5 '4",
> dus stofpoepertjies :-) Gemiddelde Nederlandse man is 6' 1"en vrou 5' 7".
>
> Nogal interessant. Wonder wat die gemiddelde S.Afrikaner is? Ek is 5'8",
> maar so met die ouderdom dink ek ek krimp effens ;-)
>
> E
>
Re: Nederlanders [boodskap #94629 is 'n antwoord op boodskap #94628] Ma, 05 Julie 2004 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Elaine, maar daarvoor is ek te lui, jammer :-) Om net gou n
mailtjie te stuur, en dan spesiaal die mates te gaan opsoek is te veel
moeite, ek dink meeste mense hier weet min of meer wat ses voet is.
Dis blykbaar net Amerika en Sri Lanka wat nog sukkel met voete en duime,
dis n bleddie skande, hoekom leer hulle nie die kinders in die laerskool
nie, sodoende kan almal dit mos baasraak. Blykbaar gebruik die meeste
ingenieurs, medies, argitek en kunsmense en ook die boubedryf die metrieke
stelsesl hier, dis maar net jan alleman wat nie weet nie.

En dan hoor jy op BBC Amerca nog die Engelse praat van "stone", dit is eerse
verwarrend.

-e-

"Elaine" skryf in boodskap news:ccbr0a$m87$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Gaan kyk hier om die "conversions" te maak http://www.onlineconversion.com/.

"Ellie" wrote in message
news:6sdGc.2507$sD4.1477@newsread3.news.atl.earthlink.net...
> Ek sien op die net iewers dat die Nederlanders nou die langste nasie in die
> wereld is. Jare gelede was dit die Amerikaners. Die Swede is glo tweede.
> Een Nederlander se dit is omdat hulle baie suiwelprodukte gebruik, en hulle
> mediese skemas is beter as ander lande, m.a.w. almal het toegang tot gratis
> mediese dienste. Die gemiddelde Amerikaanse man is glo 5' 9" (jammer ek
> weet nie wat die metrieke maat is nie), en die gemiddelde Am. vrou is 5 '4",
> dus stofpoepertjies :-) Gemiddelde Nederlandse man is 6' 1"en vrou 5' 7".
>
> Nogal interessant. Wonder wat die gemiddelde S.Afrikaner is? Ek is 5'8",
> maar so met die ouderdom dink ek ek krimp effens ;-)
>
> E
>
Re: Nederlanders [boodskap #94630 is 'n antwoord op boodskap #94625] Ma, 05 Julie 2004 15:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
1 duim = 25,4mm presies. Sit jou voete en duime om in totale duime x 25,4
= millimeter en deel deur 1000 om bv. 1,830m te kry. Die Hollanders is so
groot van al die kaas en brood eet.
"Ellie" wrote in message
news:6sdGc.2507$sD4.1477@newsread3.news.atl.earthlink.net...
> Ek sien op die net iewers dat die Nederlanders nou die langste nasie in die
> wereld is. Jare gelede was dit die Amerikaners. Die Swede is glo tweede.
> Een Nederlander se dit is omdat hulle baie suiwelprodukte gebruik, en hulle
> mediese skemas is beter as ander lande, m.a.w. almal het toegang tot gratis
> mediese dienste. Die gemiddelde Amerikaanse man is glo 5' 9" (jammer ek
> weet nie wat die metrieke maat is nie), en die gemiddelde Am. vrou is 5 '4",
> dus stofpoepertjies :-) Gemiddelde Nederlandse man is 6' 1"en vrou 5' 7".
>
> Nogal interessant. Wonder wat die gemiddelde S.Afrikaner is? Ek is 5'8",
> maar so met die ouderdom dink ek ek krimp effens ;-)
>
> E
>
Re: Nederlanders [boodskap #94631 is 'n antwoord op boodskap #94630] Ma, 05 Julie 2004 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wiskunde is nie my sterk punt nie, so 5'7"is ongeveer 1,447?

-e-

"Suidwester" skryf in boodskap news:40e971f8.0@news1.mweb.co.za...
1 duim = 25,4mm presies. Sit jou voete en duime om in totale duime x 25,4
= millimeter en deel deur 1000 om bv. 1,830m te kry. Die Hollanders is so
groot van al die kaas en brood eet.
"Ellie" wrote in message
news:6sdGc.2507$sD4.1477@newsread3.news.atl.earthlink.net...
> Ek sien op die net iewers dat die Nederlanders nou die langste nasie in die
> wereld is. Jare gelede was dit die Amerikaners. Die Swede is glo tweede.
> Een Nederlander se dit is omdat hulle baie suiwelprodukte gebruik, en hulle
> mediese skemas is beter as ander lande, m.a.w. almal het toegang tot gratis
> mediese dienste. Die gemiddelde Amerikaanse man is glo 5' 9" (jammer ek
> weet nie wat die metrieke maat is nie), en die gemiddelde Am. vrou is 5 '4",
> dus stofpoepertjies :-) Gemiddelde Nederlandse man is 6' 1"en vrou 5' 7".
>
> Nogal interessant. Wonder wat die gemiddelde S.Afrikaner is? Ek is 5'8",
> maar so met die ouderdom dink ek ek krimp effens ;-)
>
> E
>
Re: Nederlanders [boodskap #94632 is 'n antwoord op boodskap #94625] Ma, 05 Julie 2004 15:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Corné  is tans af-lyn  Corné
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Ellie" schreef in bericht
news:6sdGc.2507$sD4.1477@newsread3.news.atl.earthlink.net...
> Ek sien op die net iewers dat die Nederlanders nou die langste nasie in die
> wereld is. Jare gelede was dit die Amerikaners. Die Swede is glo tweede.
> Een Nederlander se dit is omdat hulle baie suiwelprodukte gebruik, en hulle
> mediese skemas is beter as ander lande, m.a.w. almal het toegang tot gratis
> mediese dienste. Die gemiddelde Amerikaanse man is glo 5' 9" (jammer ek
> weet nie wat die metrieke maat is nie), en die gemiddelde Am. vrou is 5 '4",
> dus stofpoepertjies :-) Gemiddelde Nederlandse man is 6' 1"en vrou 5' 7".
>
> Nogal interessant. Wonder wat die gemiddelde S.Afrikaner is? Ek is 5'8",
> maar so met die ouderdom dink ek ek krimp effens ;-)
>
> E
>

Ek is baie trots...maar slegs 1,90 meter...

Groete,
Corné
(regte kaaskop).
Re: Nederlanders [boodskap #94640 is 'n antwoord op boodskap #94631] Ma, 05 Julie 2004 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Ellie" wrote in message
news:ateGc.2642$sD4.1725@newsread3.news.atl.earthlink.net...
> Wiskunde is nie my sterk punt nie, so 5'7"is ongeveer 1,447?
>
> -e-
Amper reg, maar wat van
5 voet = 60 duim
+ die 7 gee 67 duim
maal met 2,54cm
kry ons dan net meer as 170cm

Ek vermoed jy het bereken dat daar 10 duim in n voet is
Tot later
Joeboy
Re: Nederlanders [boodskap #94641 is 'n antwoord op boodskap #94640] Ma, 05 Julie 2004 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Joe (bloos), en vir die diplimatieke manier wat jy my fout uitgewys
het, ek moes liewer my sakrekenaar uitgehaal het en dit reg gedoen het van
die begin af.

-e-

N.S. 5 voet 8 darem, ek moet daardie ekstra duim behou so lank ek kan ;-)

"Joe" skryf in boodskap news:ccc85p$kk1$1@ctb-nnrp2.saix.net...

"Ellie" wrote in message
news:ateGc.2642$sD4.1725@newsread3.news.atl.earthlink.net...
> Wiskunde is nie my sterk punt nie, so 5'7"is ongeveer 1,447?
>
> -e-
Amper reg, maar wat van
5 voet = 60 duim
+ die 7 gee 67 duim
maal met 2,54cm
kry ons dan net meer as 170cm

Ek vermoed jy het bereken dat daar 10 duim in n voet is
Tot later
Joeboy
Re: Nederlanders [boodskap #94643 is 'n antwoord op boodskap #94625] Ma, 05 Julie 2004 21:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die gemiddelde Amerikaanse man is glo 5' 9"

----------------------------------------------
Blikskottel - dit is 'n lange
Re: Nederlanders [boodskap #94644 is 'n antwoord op boodskap #94643] Ma, 05 Julie 2004 23:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer" skryf in boodskap news:aVjGc.7490$LT3.289514@news.xtra.co.nz...
Die gemiddelde Amerikaanse man is glo 5' 9"

----------------------------------------------
Blikskottel - dit is 'n lange

Ellie:

Nou wat is fout met kort? Napoleon was kort, Tom Cruise is 5'8", Dustin
Hoffman is kort, en Winson Churchill was ook. Ek het my eie teorie dat
kort mans dikwels meer van n persoonlikheid het as lang mans, omdat hulle
moet opmaak in n wereld waar lengte gemeet word aan mag. My seun is 6'4" en
kan nooit skoene kry wat hom pas nie.

Snaaks genoeg lees ek iewers dat in die Am. politiek, die langer ou altyd
wen, so dalk tel dit vir Kerry wat baie langer as Jos Bos is.
Re: Nederlanders [boodskap #94648 is 'n antwoord op boodskap #94631] Di, 06 Julie 2004 06:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee. 1,702m.......5 voet is 60 duim plus die 7 =67duim x 25,4 =1,702.
"Ellie" wrote in message
news:ateGc.2642$sD4.1725@newsread3.news.atl.earthlink.net...
> Wiskunde is nie my sterk punt nie, so 5'7"is ongeveer 1,447?
>
> -e-
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40e971f8.0@news1.mweb.co.za...
> 1 duim = 25,4mm presies. Sit jou voete en duime om in totale duime x 25,4
> = millimeter en deel deur 1000 om bv. 1,830m te kry. Die Hollanders is so
> groot van al die kaas en brood eet.
> "Ellie" wrote in message
> news:6sdGc.2507$sD4.1477@newsread3.news.atl.earthlink.net...
>> Ek sien op die net iewers dat die Nederlanders nou die langste nasie in
> die
>> wereld is. Jare gelede was dit die Amerikaners. Die Swede is glo tweede.
>> Een Nederlander se dit is omdat hulle baie suiwelprodukte gebruik, en
> hulle
>> mediese skemas is beter as ander lande, m.a.w. almal het toegang tot
> gratis
>> mediese dienste. Die gemiddelde Amerikaanse man is glo 5' 9" (jammer ek
>> weet nie wat die metrieke maat is nie), en die gemiddelde Am. vrou is 5
> '4",
>> dus stofpoepertjies :-) Gemiddelde Nederlandse man is 6' 1"en vrou 5'
> 7".
>>
>> Nogal interessant. Wonder wat die gemiddelde S.Afrikaner is? Ek is 5'8",
>> maar so met die ouderdom dink ek ek krimp effens ;-)
>>
>> E
>>
>
Re: Nederlanders [boodskap #94666 is 'n antwoord op boodskap #94629] Di, 06 Julie 2004 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Askies nee, ek weet nie van voet en duim nie (ookie op skool geleer nie) -
ek moet elke keer gaan loop soek. 1 stone is so 6.3 kg.

E

"Ellie" skryf in boodskap news:2jeGc.2631$sD4.702@newsread3.news.atl.earthlink.net...
> Dankie Elaine, maar daarvoor is ek te lui, jammer :-) Om net gou n
> mailtjie te stuur, en dan spesiaal die mates te gaan opsoek is te veel
> moeite, ek dink meeste mense hier weet min of meer wat ses voet is.
> Dis blykbaar net Amerika en Sri Lanka wat nog sukkel met voete en duime,
> dis n bleddie skande, hoekom leer hulle nie die kinders in die laerskool
> nie, sodoende kan almal dit mos baasraak. Blykbaar gebruik die meeste
> ingenieurs, medies, argitek en kunsmense en ook die boubedryf die metrieke
> stelsesl hier, dis maar net jan alleman wat nie weet nie.
>
> En dan hoor jy op BBC Amerca nog die Engelse praat van "stone", dit is eerse
> verwarrend.
>
> -e-
Re: Nederlanders [boodskap #94667 is 'n antwoord op boodskap #94644] Di, 06 Julie 2004 15:50 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kort mans maak op vir hulle gebrek aan lengte met 'n moerse ego. Ek's
getroud aan 'n regte kortgat. Ek kan nie hoëhak skoene dra nie, anders
toring ek bo hom uit. Op ons troue moes ek die heeltyd my knieë buig vir
die foto's sodat ons ewe lank kon lyk. En ek's nie een van die langste
mense nie - ek is 1.65, ek vermoed my man is maar iets soos 1.68, maar ons
het nog nooit gemeet nie - hy willie hê ek moet nie.

Vir interessantheid, Jean-Claude Van Damme is ook net so 1.7m lank, en kyk
hoe lyk hy :)

E

"Ellie" wrote:
>
> Nou wat is fout met kort? Napoleon was kort, Tom Cruise is 5'8", Dustin
> Hoffman is kort, en Winson Churchill was ook. Ek het my eie teorie dat
> kort mans dikwels meer van n persoonlikheid het as lang mans, omdat hulle
> moet opmaak in n wereld waar lengte gemeet word aan mag. My seun is 6'4" en
> kan nooit skoene kry wat hom pas nie.
>
> Snaaks genoeg lees ek iewers dat in die Am. politiek, die langer ou altyd
> wen, so dalk tel dit vir Kerry wat baie langer as Jos Bos is.
>
Vorige onderwerp: Diefstal by supermark
Volgende onderwerp: Van Zyl Slabbert se 2014
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 21:18:02 MGT 2024