Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Beknopte lys van idiote tot dusver.
Re: Beknopte lys van idiote tot dusver. [boodskap #9425] Wo, 21 Mei 1997 00:00 na volgende boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
"s" wrote:

> Sabelo
> ThotmesIII
> bleah

Die lys kan uitgebrei word na enige iemand wat met hulle in 'n
redenasie betrokke raak.
Re: Beknopte lys van idiote tot dusver. [boodskap #9454 is 'n antwoord op boodskap #9425] Do, 22 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
ne...@sabc.co.za (Alwyn Nel) wrote:

> Darem nie heeltemal nie. At de Lange het mooi vir ons al die
> voor-en-nadele uitgestip. Ons wange is al warm geklap aan alby kante, en
> my magtig man, mens kan mos nie toelaat dat jy goedsmoeds gestoomroller
> en beledig word nie.

Die beste belediging terug is om te maak asof hulle nie bestaan nie.
Dit is die een ding wat iemand met 'n minderwaardigheids kompleks
hoegenaamd nie kan hanteer nie. Vries hulle uit die groep uit , so nie
gaan hierdie groep ook heeltemal disintegreer , net soos
soc.culture.south africa.

cheers
JP
Re: Beknopte lys van idiote tot dusver. [boodskap #9455 is 'n antwoord op boodskap #9425] Do, 22 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel[2]  is tans af-lyn  Alwyn Nel[2]
Boodskappe: 23
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
In article , j...@iafrica.com says...
>
> "s" wrote:
>
>> Sabelo
>> ThotmesIII
>> bleah
>
> Die lys kan uitgebrei word na enige iemand wat met hulle in 'n
> redenasie betrokke raak.
>
Darem nie heeltemal nie. At de Lange het mooi vir ons al die
voor-en-nadele uitgestip. Ons wange is al warm geklap aan alby kante, en
my magtig man, mens kan mos nie toelaat dat jy goedsmoeds gestoomroller
en beledig word nie.

Alwyn
Re: Beknopte lys van idiote tot dusver. [boodskap #9456 is 'n antwoord op boodskap #9425] Do, 22 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vyg  is tans af-lyn  Vyg
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 22 May 97 06:06:19 GMT, jon...@anon.ac.za (Jonnie) wrote:

Q--In article , "s" wrote:
Q-->Sabelo
Q-->ThotmesIII
Q-->bleah
Q--
Q--Grudge
al die bitterbekkies in een pot,
steek aan die vuur ! ......
Re: Beknopte lys van idiote tot dusver. [boodskap #9457 is 'n antwoord op boodskap #9425] Do, 22 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonnie  is tans af-lyn  Jonnie
Boodskappe: 31
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
In article , "s" wrote:
> Sabelo
> ThotmesIII
> bleah

Grudge
Re: Beknopte lys van idiote tot dusver. [boodskap #9458 is 'n antwoord op boodskap #9425] Do, 22 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
vira  is tans af-lyn  vira
Boodskappe: 182
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 5/21/97 11:49PM, in message , Jean Pierre Botha
wrote:

> "s" wrote:
>
>> Sabelo
>> ThotmesIII
>> bleah
>
> Die lys kan uitgebrei word na enige iemand wat met hulle in 'n
> redenasie betrokke raak.

Ja en nee. Die pen is magtiger as die swaard . (Is dit die korrekte vertaling van die Engelse
idioom?)
Re: Beknopte lys van idiote tot dusver. [boodskap #9459 is 'n antwoord op boodskap #9425] Do, 22 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel[2]  is tans af-lyn  Alwyn Nel[2]
Boodskappe: 23
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
In article , s...@c.com says...
>
> Sabelo
> ThotmesIII
> bleah

(Ek het die bullet gebyt, vir myself gesê; Jy gaan dit NIE doen nie
Alwyn. Maar helaas, ek het die stryd verloor.So, hier gaan ek....)

Ha ha ha ha ha ha ha ha haaaaaaaaaaaaaaaaaaa!

Wie die laaste lag, lag mos die lekkerste!
Re: Beknopte lys van idiote tot dusver. [boodskap #9785 is 'n antwoord op boodskap #9425] Di, 17 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskap
luet...  is tans af-lyn  luet...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Junior Lid
izuitgug
Vorige onderwerp: EN daar "slip" hulle
Volgende onderwerp: Re: >> Do Afrikaan Catholics approve of Pope John marrying Whit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 00:47:29 MGT 2024