Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is dit in SA gesien?
Is dit in SA gesien? [boodskap #94396] Do, 24 Junie 2004 09:12 na volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
http://www.democrates.net/media/iraq_nick_berg.wmv

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Is dit in SA gesien? [boodskap #94397 is 'n antwoord op boodskap #94396] Do, 24 Junie 2004 09:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Waarom is dit vir jou so belangrik dat SA dit moet sien? Dis net ?n gore
stukkie propaganda! Dis in elk geval ou nuus, vandat die Koreaan onthoof
is...

Max____________________________

"P_65" skryf in boodskap news:mn.c29e7d4655b3e87b.14359@hotmail.com...
> http://www.democrates.net/media/iraq_nick_berg.wmv
>
> --
> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
Re: Is dit in SA gesien? [boodskap #94398 is 'n antwoord op boodskap #94396] Do, 24 Junie 2004 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
As dit op die Internet is kan 'n mens dit seker enige plek (met Internet)
sien - nie net in SA nie.

Ek glo nie ons SA filmteaters gaan dit vertoon nie. Swak video-gehalte.

:-)

TJ

"P_65" skryf in boodskap news:mn.c29e7d4655b3e87b.14359@hotmail.com...
> http://www.democrates.net/media/iraq_nick_berg.wmv
>
> --
> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
Re: Is dit in SA gesien? [boodskap #94399 is 'n antwoord op boodskap #94397] Do, 24 Junie 2004 10:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Max formuleerde op donderdag :
> Waarom is dit vir jou so belangrik dat SA dit moet sien? Dis net ?n gore
> stukkie propaganda! Dis in elk geval ou nuus, vandat die Koreaan onthoof
> is...
>
> Max____________________________
>
>
> "P_65" wrote in message
> news:mn.c29e7d4655b3e87b.14359@hotmail.com...
>> http://www.democrates.net/media/iraq_nick_berg.wmv

>> --
>> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>> Site : http://mesnews.no-ip.com

Is dit propaganda of nie politiek correct nie?ook nie belangryk nie?Wie
sal die volgende wees?

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Is dit in SA gesien? [boodskap #94400 is 'n antwoord op boodskap #94399] Do, 24 Junie 2004 10:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"P_65" skryf in boodskap news:mn.c2d17d4685cd40d1.14359@hotmail.com...
> Max formuleerde op donderdag :
>> Waarom is dit vir jou so belangrik dat SA dit moet sien? Dis net ?n gore
>> stukkie propaganda! Dis in elk geval ou nuus, vandat die Koreaan onthoof
>> is...
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "P_65" wrote in message
>> news:mn.c29e7d4655b3e87b.14359@hotmail.com...
>>> http://www.democrates.net/media/iraq_nick_berg.wmv
>
>>> --
>>> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>>> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
> Is dit propaganda of nie politiek correct nie?ook nie belangryk nie?Wie
> sal die volgende wees?

Oorlog is oorlog, slagoffers sal daar altyd wees... Soos ek gesê het, die
volgende een was al aan die beurt.

Ons het ?n tyd gelede (toe die onthoofding nog nuus was) hieroor gepraat,
gaan lees die argiewe.

Max____________________________
Re: Is dit in SA gesien? [boodskap #94432 is 'n antwoord op boodskap #94396] Vr, 25 Junie 2004 05:37 Na vorige boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink daardie Koreaan was baie benoud. Hy het presies geweet wat vir hom
wag en toe ook baie lank gewag vir daardie benoude oomblik. Ek was sommer
gespanne vir sy onthalwe. Plaas jouself in so 'n persoon se posisie. Was
Jesus se dood nie net so erg (of dalk erger) nie?
Vorige onderwerp: Kunstekaap se Boland-konserte vorder fluks
Volgende onderwerp: Re: My first time ever
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 25 18:36:49 MGT 2024