Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kleinboer se Kontrei
Kleinboer se Kontrei [boodskap #94274] Ma, 21 Junie 2004 17:56 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit het glo die Rabieboekprys gewen. Volgens die skrywer gaan die boek
hoofsaaklik oor sy eie ervarings wat hy die meeste geniet, nl seks met swart
dames.( hetsy sy vaste vriendin of prostitute) Hy vind hul lippe wat eindig
waar hul neuse begin hoogs sensueel, en blanke dames met smal tiklippies
staan hom glad nie aan nie.
--
Groetnis
Annette
Re: Kleinboer se Kontrei [boodskap #94276 is 'n antwoord op boodskap #94274] Di, 22 Junie 2004 05:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
How Quaint

(Hoe sê mens dit an Afferkaans, antie)

Soois

"Annette" skryf in boodskap news:cb77l7$ev3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit het glo die Rabieboekprys gewen. Volgens die skrywer gaan die boek
> hoofsaaklik oor sy eie ervarings wat hy die meeste geniet, nl seks met swart
> dames.( hetsy sy vaste vriendin of prostitute) Hy vind hul lippe wat eindig
> waar hul neuse begin hoogs sensueel, en blanke dames met smal tiklippies
> staan hom glad nie aan nie.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Kleinboer se Kontrei [boodskap #94279 is 'n antwoord op boodskap #94276] Di, 22 Junie 2004 06:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mens wonder soms of 'n boekprys toegeken word dat mens die boek moet lees om
te probeer uitwerk op grond van wat die prys toegeken is?
--
Groetnis
Annette

"MoerFie" skryf in boodskap news:cb8egg$bcg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> How Quaint
>
> (Hoe sê mens dit an Afferkaans, antie)
>
> Soois
>
> "Annette" wrote in message
> news:cb77l7$ev3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit het glo die Rabieboekprys gewen. Volgens die skrywer gaan die boek
>> hoofsaaklik oor sy eie ervarings wat hy die meeste geniet, nl seks met
> swart
>> dames.( hetsy sy vaste vriendin of prostitute) Hy vind hul lippe wat
> eindig
>> waar hul neuse begin hoogs sensueel, en blanke dames met smal tiklippies
>> staan hom glad nie aan nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Kleinboer se Kontrei [boodskap #94282 is 'n antwoord op boodskap #94274] Di, 22 Junie 2004 06:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe gril ek nou!!!

"Annette" skryf in boodskap news:cb77l7$ev3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit het glo die Rabieboekprys gewen. Volgens die skrywer gaan die boek
> hoofsaaklik oor sy eie ervarings wat hy die meeste geniet, nl seks met swart
> dames.( hetsy sy vaste vriendin of prostitute) Hy vind hul lippe wat eindig
> waar hul neuse begin hoogs sensueel, en blanke dames met smal tiklippies
> staan hom glad nie aan nie.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Kleinboer se Kontrei [boodskap #94284 is 'n antwoord op boodskap #94282] Di, 22 Junie 2004 07:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Waarvoor? Die dun tiklippies?:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40d7d938.0@news1.mweb.co.za...
> Hoe gril ek nou!!!
> "Annette" wrote in message
> news:cb77l7$ev3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit het glo die Rabieboekprys gewen. Volgens die skrywer gaan die boek
>> hoofsaaklik oor sy eie ervarings wat hy die meeste geniet, nl seks met
> swart
>> dames.( hetsy sy vaste vriendin of prostitute) Hy vind hul lippe wat
> eindig
>> waar hul neuse begin hoogs sensueel, en blanke dames met smal tiklippies
>> staan hom glad nie aan nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Kleinboer se Kontrei [boodskap #94287 is 'n antwoord op boodskap #94284] Di, 22 Junie 2004 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he!

"Annette" skryf in boodskap news:cb8oeq$t92$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waarvoor? Die dun tiklippies?:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40d7d938.0@news1.mweb.co.za...
>> Hoe gril ek nou!!!
>> "Annette" wrote in message
>> news:cb77l7$ev3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit het glo die Rabieboekprys gewen. Volgens die skrywer gaan die boek
>>> hoofsaaklik oor sy eie ervarings wat hy die meeste geniet, nl seks met
>> swart
>>> dames.( hetsy sy vaste vriendin of prostitute) Hy vind hul lippe wat
>> eindig
>>> waar hul neuse begin hoogs sensueel, en blanke dames met smal tiklippies
>>> staan hom glad nie aan nie.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kleinboer se Kontrei [boodskap #94299 is 'n antwoord op boodskap #94284] Di, 22 Junie 2004 11:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Hene, maar ek geniet hierdie woord: "tiklippies". Kan mens meer skilder in
Afrikaans wees as die? Wonderlik!

DanielJan.

"Annette" skryf in boodskap news:cb8oeq$t92$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waarvoor? Die dun tiklippies?:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40d7d938.0@news1.mweb.co.za...
>> Hoe gril ek nou!!!
>> "Annette" wrote in message
>> news:cb77l7$ev3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit het glo die Rabieboekprys gewen. Volgens die skrywer gaan die boek
>>> hoofsaaklik oor sy eie ervarings wat hy die meeste geniet, nl seks met
>> swart
>>> dames.( hetsy sy vaste vriendin of prostitute) Hy vind hul lippe wat
>> eindig
>>> waar hul neuse begin hoogs sensueel, en blanke dames met smal tiklippies
>>> staan hom glad nie aan nie.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kleinboer se Kontrei [boodskap #94301 is 'n antwoord op boodskap #94276] Di, 22 Junie 2004 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"MoerFie" skryf

> How Quaint
>
> (Hoe sê mens dit an Afferkaans, antie)

Miskien " hoe raar" ?
Quaint kan ook as eienaardig, sonderling, snaaks
vertaal word.

Tant Hessie van Kanata
Re: Kleinboer se Kontrei [boodskap #94305 is 'n antwoord op boodskap #94279] Di, 22 Junie 2004 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Mens wonder soms of 'n boekprys toegeken word dat mens die boek moet lees om
> te probeer uitwerk op grond van wat die prys toegeken is?

Sê my Annette, het jy die boek gelees of gaan jy hom
lees? Begin jy hierdie onderwerp omdat jy 'n
werklike belangstelling in prosa het, of is dit nou maar
net weer een van daardie dinge wat jy weet jy mee
aandag kan trek. Het jy ooit een van Etienne le Roux
se boeke gelees? Iemand wys nou die dag uit dat
Afrikaners knaend opinies het van hulle "groot digters"
maar dat baie min mense werklik daardie "groot digters"
lees, en dat daar maar net omtrent 500 digbundels
verkoop word wanneer iets nuuts op die mark kom.

Tant Hessie van Swellendam
Re: Kleinboer se Kontrei [boodskap #94311 is 'n antwoord op boodskap #94305] Di, 22 Junie 2004 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
> lees, en dat daar maar net omtrent 500 digbundels
> verkoop word wanneer iets nuuts op die mark kom.
>
> Tant Hessie van Swellendam

Is dit regtig so? Ek kan nie dink dat dit die drukkoste kan dra nie. Nou
moet ek eerlik sê dat ek ook nog nooit 'n digbundel gekoop het nie.

Max____________________________
Re: Kleinboer se Kontrei [boodskap #94324 is 'n antwoord op boodskap #94311] Di, 22 Junie 2004 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

> Is dit regtig so? Ek kan nie dink dat dit die drukkoste kan dra nie. Nou
> moet ek eerlik sê dat ek ook nog nooit 'n digbundel gekoop het nie.

Nou daar het jy dit.
In die ou dae was daar groot regerings-
ondersteuning vir veral die uitgee en druk
van Afrikaanse boeke. Sodra daardie
hand in die heuningpot verdwyn het, het
dit deesdae ook moeiliker geword vir
Afrikaanse skrywers om uitgegee te word.
Maar ek merk nou op dat daar allerhande
kleiner drukkerye aan die gang kom. Is
die boeke van "Kleinboer" nie deur Praag
uitgegee nie? Dis natuurlik Dan Roodt se
kontrei. Dan Roodt het onlangs ook 'n
roman laat verskyn. Dit was glo ook vol
sekstonele, maar dit het hoofsaaklik in
Parys afgespeel. Nou is dit seker meer
aanvaarbaar vir Annette as dit witmense
met hulle dun lippies is wat in Parys hoereer,
maar sodra dit mense met breë lippe en
swart liggame is, dan word dit skielik
"sies."

Gloudina
Re: Kleinboer se Kontrei [boodskap #94329 is 'n antwoord op boodskap #94324] Di, 22 Junie 2004 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek reken dis net mense wat niks vir hul hande te doen het nie, wat
digbundels koop en lees!
"@rogers.com" wrote in message
news:vzWBc.451200$Ar.317548@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Max" skryf
>
>> Is dit regtig so? Ek kan nie dink dat dit die drukkoste kan dra nie. Nou
>> moet ek eerlik sê dat ek ook nog nooit 'n digbundel gekoop het nie.
>
> Nou daar het jy dit.
> In die ou dae was daar groot regerings-
> ondersteuning vir veral die uitgee en druk
> van Afrikaanse boeke. Sodra daardie
> hand in die heuningpot verdwyn het, het
> dit deesdae ook moeiliker geword vir
> Afrikaanse skrywers om uitgegee te word.
> Maar ek merk nou op dat daar allerhande
> kleiner drukkerye aan die gang kom. Is
> die boeke van "Kleinboer" nie deur Praag
> uitgegee nie? Dis natuurlik Dan Roodt se
> kontrei. Dan Roodt het onlangs ook 'n
> roman laat verskyn. Dit was glo ook vol
> sekstonele, maar dit het hoofsaaklik in
> Parys afgespeel. Nou is dit seker meer
> aanvaarbaar vir Annette as dit witmense
> met hulle dun lippies is wat in Parys hoereer,
> maar sodra dit mense met breë lippe en
> swart liggame is, dan word dit skielik
> "sies."
>
> Gloudina
>
Re: Kleinboer se Kontrei [boodskap #94354 is 'n antwoord op boodskap #94329] Wo, 23 Junie 2004 08:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
...of hier kuier.

Max____________________________

"Suidwester"
> Ek reken dis net mense wat niks vir hul hande te doen het nie, wat
> digbundels koop en lees!
Re: Kleinboer se Kontrei [boodskap #94358 is 'n antwoord op boodskap #94354] Wo, 23 Junie 2004 08:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy's reg!

"Max" skryf in boodskap news:40d93b9f$0$48920$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> ...of hier kuier.
>
> Max____________________________
>
>
> "Suidwester"
>> Ek reken dis net mense wat niks vir hul hande te doen het nie, wat
>> digbundels koop en lees!
>
Re: Kleinboer se Kontrei [boodskap #94374 is 'n antwoord op boodskap #94299] Wo, 23 Junie 2004 18:29 Na vorige boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Wat is die oudste boeresport? Gaan lees "Kleinboer se kontrei" as jy nie
weet nie....
Vorige onderwerp: Soek nog
Volgende onderwerp: Haatspraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 22:59:57 MGT 2024