Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geo se Baard
Geo se Baard [boodskap #94235] Ma, 21 Junie 2004 08:09 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het julle gesien dit is toe Saterdag afgeskeer?
Was dit: 1) Omdat White wou hê hy moet behoorlik slaap en nie wonder of hy
met die baard bo of onder die kombers moet lê nie?
2) Omdat hy so jonk wou lyk as wat hy is?
3) Omdat Pappie vir hom gesê het hy mag maar nou sy baard afskeer?
4) Omdat die baard hom nie gehelp het om bo Davids gekies te word nie?
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
Re: Geo se Baard [boodskap #94241 is 'n antwoord op boodskap #94235] Ma, 21 Junie 2004 09:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Seker maar oor White gesê het? Kyk net vir Gaffie...hy't nie geskeer nie
en toe val hy oor sy lokkies!

"Annette" skryf in boodskap news:cb65ef$625$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het julle gesien dit is toe Saterdag afgeskeer?
> Was dit: 1) Omdat White wou hê hy moet behoorlik slaap en nie wonder of hy
> met die baard bo of onder die kombers moet lê nie?
> 2) Omdat hy so jonk wou lyk as wat hy is?
> 3) Omdat Pappie vir hom gesê het hy mag maar nou sy baard afskeer?
> 4) Omdat die baard hom nie gehelp het om bo Davids gekies te word nie?
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
>
Re: Geo se Baard [boodskap #94245 is 'n antwoord op boodskap #94241] Ma, 21 Junie 2004 09:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy jok!! Gaffie en Kleinschalk se hare was definitief geknip vir die
geleentheid!
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40d6a937.0@news1.mweb.co.za...
> Seker maar oor White gesê het? Kyk net vir Gaffie...hy't nie geskeer nie
> en toe val hy oor sy lokkies!
> "Annette" wrote in message
> news:cb65ef$625$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het julle gesien dit is toe Saterdag afgeskeer?
>> Was dit: 1) Omdat White wou hê hy moet behoorlik slaap en nie wonder of hy
>> met die baard bo of onder die kombers moet lê nie?
>> 2) Omdat hy so jonk wou lyk as wat hy is?
>> 3) Omdat Pappie vir hom gesê het hy mag maar nou sy baard afskeer?
>> 4) Omdat die baard hom nie gehelp het om bo Davids gekies te word nie?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>>
>
Re: Geo se Baard [boodskap #94247 is 'n antwoord op boodskap #94245] Ma, 21 Junie 2004 10:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lieg g'n nie. Jake het voorgestel die manne moet netjies lyk, maar dan
het Schalkie onafgesien van sy hare, goed gespeel. Gaffie se kop was so
swaar hy't verkeerd gekorrel. Jy't mos daai advertensie gesien met die
outjie wat pale toe skop en die emmer sand? Dalk moet Gaffie sy hare sny
om sy visier in te kry?

"Annette" skryf in boodskap news:cb6abs$e2o$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy jok!! Gaffie en Kleinschalk se hare was definitief geknip vir die
> geleentheid!
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40d6a937.0@news1.mweb.co.za...
>> Seker maar oor White gesê het? Kyk net vir Gaffie...hy't nie geskeer nie
>> en toe val hy oor sy lokkies!
>> "Annette" wrote in message
>> news:cb65ef$625$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Het julle gesien dit is toe Saterdag afgeskeer?
>>> Was dit: 1) Omdat White wou hê hy moet behoorlik slaap en nie wonder of hy
>>> met die baard bo of onder die kombers moet lê nie?
>>> 2) Omdat hy so jonk wou lyk as wat hy is?
>>> 3) Omdat Pappie vir hom gesê het hy mag maar nou sy baard afskeer?
>>> 4) Omdat die baard hom nie gehelp het om bo Davids gekies te word nie?
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> Life is uncertain - eat dessert first
>>>
>>
>
Re: Geo se Baard [boodskap #94251 is 'n antwoord op boodskap #94247] Ma, 21 Junie 2004 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Isja - Gaffie het goed gespeel, hy kon net nie korrel nie:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40d6b2f0.0@news1.mweb.co.za...
> Ek lieg g'n nie. Jake het voorgestel die manne moet netjies lyk, maar dan
> het Schalkie onafgesien van sy hare, goed gespeel. Gaffie se kop was so
> swaar hy't verkeerd gekorrel. Jy't mos daai advertensie gesien met die
> outjie wat pale toe skop en die emmer sand? Dalk moet Gaffie sy hare sny
> om sy visier in te kry?
> "Annette" wrote in message
> news:cb6abs$e2o$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy jok!! Gaffie en Kleinschalk se hare was definitief geknip vir die
>> geleentheid!
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40d6a937.0@news1.mweb.co.za...
>>> Seker maar oor White gesê het? Kyk net vir Gaffie...hy't nie geskeer nie
>>> en toe val hy oor sy lokkies!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cb65ef$625$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Het julle gesien dit is toe Saterdag afgeskeer?
>>>> Was dit: 1) Omdat White wou hê hy moet behoorlik slaap en nie wonder of hy
>>>> met die baard bo of onder die kombers moet lê nie?
>>>> 2) Omdat hy so jonk wou lyk as wat hy is?
>>>> 3) Omdat Pappie vir hom gesê het hy mag maar nou sy baard afskeer?
>>>> 4) Omdat die baard hom nie gehelp het om bo Davids gekies te word nie?
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> Life is uncertain - eat dessert first
>>>>
>>>
>>
>
Re: Geo se Baard [boodskap #94258 is 'n antwoord op boodskap #94251] Ma, 21 Junie 2004 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis daai korrel wat alles maak, jy weet mos [of dalk kan jy nie meer onthou
nie?].

"Annette" skryf in boodskap news:cb6cif$hrk$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Isja - Gaffie het goed gespeel, hy kon net nie korrel nie:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40d6b2f0.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek lieg g'n nie. Jake het voorgestel die manne moet netjies lyk, maar dan
>> het Schalkie onafgesien van sy hare, goed gespeel. Gaffie se kop was so
>> swaar hy't verkeerd gekorrel. Jy't mos daai advertensie gesien met die
>> outjie wat pale toe skop en die emmer sand? Dalk moet Gaffie sy hare sny
>> om sy visier in te kry?
>> "Annette" wrote in message
>> news:cb6abs$e2o$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jy jok!! Gaffie en Kleinschalk se hare was definitief geknip vir die
>>> geleentheid!
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40d6a937.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Seker maar oor White gesê het? Kyk net vir Gaffie...hy't nie geskeer nue
>>>> en toe val hy oor sy lokkies!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cb65ef$625$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Het julle gesien dit is toe Saterdag afgeskeer?
>>>> > Was dit: 1) Omdat White wou hê hy moet behoorlik slaap en nie wonder of hy
>>>> > met die baard bo of onder die kombers moet lê nie?
>>>> > 2) Omdat hy so jonk wou lyk as wat hy is?
>>>> > 3) Omdat Pappie vir hom gesê het hy mag maar nou sy baard afskeer?
>>>> > 4) Omdat die baard hom nie gehelp het om bo Davids gekies te word nie?
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > Life is uncertain - eat dessert first
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Geo se Baard [boodskap #94330 is 'n antwoord op boodskap #94235] Di, 22 Junie 2004 14:16 Na vorige boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Na rijp beraad schreef Annette :
> Het julle gesien dit is toe Saterdag afgeskeer?
> Was dit: 1) Omdat White wou hê hy moet behoorlik slaap en nie wonder of hy
> met die baard bo of onder die kombers moet lê nie?
> 2) Omdat hy so jonk wou lyk as wat hy is?
> 3) Omdat Pappie vir hom gesê het hy mag maar nou sy baard afskeer?
> 4) Omdat die baard hom nie gehelp het om bo Davids gekies te word nie?

:D

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Vorige onderwerp: anti
Volgende onderwerp: Suidwester
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 07:27:25 MGT 2024