| Kleinboer se Kontrei [boodskap #94274] |
Ma., 21 Junie 2004 17:56  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit het glo die Rabieboekprys gewen. Volgens die skrywer gaan die boek
hoofsaaklik oor sy eie ervarings wat hy die meeste geniet, nl seks met swart
dames.( hetsy sy vaste vriendin of prostitute) Hy vind hul lippe wat eindig
waar hul neuse begin hoogs sensueel, en blanke dames met smal tiklippies
staan hom glad nie aan nie.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Kleinboer se Kontrei [boodskap #94279 is 'n antwoord op boodskap #94276] |
Di., 22 Junie 2004 06:45   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mens wonder soms of 'n boekprys toegeken word dat mens die boek moet lees om
te probeer uitwerk op grond van wat die prys toegeken is?
--
Groetnis
Annette
"MoerFie" skryf in boodskap news:cb8egg$bcg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> How Quaint
>
> (Hoe sê mens dit an Afferkaans, antie)
>
> Soois
>
> "Annette" wrote in message
> news:cb77l7$ev3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit het glo die Rabieboekprys gewen. Volgens die skrywer gaan die boek
>> hoofsaaklik oor sy eie ervarings wat hy die meeste geniet, nl seks met
> swart
>> dames.( hetsy sy vaste vriendin of prostitute) Hy vind hul lippe wat
> eindig
>> waar hul neuse begin hoogs sensueel, en blanke dames met smal tiklippies
>> staan hom glad nie aan nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Kleinboer se Kontrei [boodskap #94284 is 'n antwoord op boodskap #94282] |
Di., 22 Junie 2004 07:35   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Waarvoor? Die dun tiklippies?:))
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40d7d938.0@news1.mweb.co.za...
> Hoe gril ek nou!!!