| Geo se Baard [boodskap #94235] |
Ma., 21 Junie 2004 08:09  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het julle gesien dit is toe Saterdag afgeskeer?
Was dit: 1) Omdat White wou hê hy moet behoorlik slaap en nie wonder of hy
met die baard bo of onder die kombers moet lê nie?
2) Omdat hy so jonk wou lyk as wat hy is?
3) Omdat Pappie vir hom gesê het hy mag maar nou sy baard afskeer?
4) Omdat die baard hom nie gehelp het om bo Davids gekies te word nie?
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
|
|
|
|
|
|
| Re: Geo se Baard [boodskap #94245 is 'n antwoord op boodskap #94241] |
Ma., 21 Junie 2004 09:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy jok!! Gaffie en Kleinschalk se hare was definitief geknip vir die
geleentheid!
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40d6a937.0@news1.mweb.co.za...
> Seker maar oor White gesê het? Kyk net vir Gaffie...hy't nie geskeer nie
> en toe val hy oor sy lokkies!
> "Annette" wrote in message
> news:cb65ef$625$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het julle gesien dit is toe Saterdag afgeskeer?
>> Was dit: 1) Omdat White wou hê hy moet behoorlik slaap en nie wonder of hy
>> met die baard bo of onder die kombers moet lê nie?
>> 2) Omdat hy so jonk wou lyk as wat hy is?
>> 3) Omdat Pappie vir hom gesê het hy mag maar nou sy baard afskeer?
>> 4) Omdat die baard hom nie gehelp het om bo Davids gekies te word nie?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Geo se Baard [boodskap #94251 is 'n antwoord op boodskap #94247] |
Ma., 21 Junie 2004 10:11   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Isja - Gaffie het goed gespeel, hy kon net nie korrel nie:))
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40d6b2f0.0@news1.mweb.co.za...
> Ek lieg g'n nie. Jake het voorgestel die manne moet netjies lyk, maar dan
> het Schalkie onafgesien van sy hare, goed gespeel. Gaffie se kop was so
> swaar hy't verkeerd gekorrel. Jy't mos daai advertensie gesien met die
> outjie wat pale toe skop en die emmer sand? Dalk moet Gaffie sy hare sny
> om sy visier in te kry?
> "Annette" wrote in message
> news:cb6abs$e2o$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy jok!! Gaffie en Kleinschalk se hare was definitief geknip vir die
>> geleentheid!
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40d6a937.0@news1.mweb.co.za...
>>> Seker maar oor White gesê het? Kyk net vir Gaffie...hy't nie geskeer nie
>>> en toe val hy oor sy lokkies!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cb65ef$625$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Het julle gesien dit is toe Saterdag afgeskeer?
>>>> Was dit: 1) Omdat White wou hê hy moet behoorlik slaap en nie wonder of hy
>>>> met die baard bo of onder die kombers moet lê nie?
>>>> 2) Omdat hy so jonk wou lyk as wat hy is?
>>>> 3) Omdat Pappie vir hom gesê het hy mag maar nou sy baard afskeer?
>>>> 4) Omdat die baard hom nie gehelp het om bo Davids gekies te word nie?
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> Life is uncertain - eat dessert first
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Geo se Baard [boodskap #94330 is 'n antwoord op boodskap #94235] |
Di., 22 Junie 2004 14:16  |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Na rijp beraad schreef Annette :
> Het julle gesien dit is toe Saterdag afgeskeer?
> Was dit: 1) Omdat White wou hê hy moet behoorlik slaap en nie wonder of hy
> met die baard bo of onder die kombers moet lê nie?
> 2) Omdat hy so jonk wou lyk as wat hy is?
> 3) Omdat Pappie vir hom gesê het hy mag maar nou sy baard afskeer?
> 4) Omdat die baard hom nie gehelp het om bo Davids gekies te word nie?
:D
--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
|
|
|
|