Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » anti
| anti [boodskap #94165] |
Do., 17 Junie 2004 15:33  |
DanielJan
Boodskappe: 84 Geregistreer: April 2004
|
Volle Lid |
|
|
Vandag ervaar ek uit die bloute 'n helder gloeilamp oomblik! Ek's 'n
praktiserende sielkundige - dit noem ek bloot as agtergrond tot my aanname
wat volg.
anti. Vannuit 'n sielkundige perspektief, voel ek dat sy nogal 'pret' geniet
as ander op die nuusgroep haar oor-en-weer aanval. Op 'n Freudian wyse dink
ek kielie dit haar waar sy lekker kry. So glo ek ook dat sy moedswillig
aanstoot veroorsaak bloot om gekielie te word. Jammer dat haar annerhelf nie
die nodige kielie-werk kan doen nie. Mind you, with her presented
personality, I wouldn't lie to kielie her either.
DanielJan
--
...............................
Daniel Jan le Roux
IBICF
0414 56 11 02
dan...@thelerouxs.com
This email has been checked utilising the latest version of Norton
AntiVirus.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: anti [boodskap #94175 is 'n antwoord op boodskap #94174] |
Vr., 18 Junie 2004 10:38   |
DanielJan
Boodskappe: 84 Geregistreer: April 2004
|
Volle Lid |
|
|
Ek beantwoord graag beide max en anti gelyktydig.
Graad behaal met lof in 1978 as 'n UNISA student. Doktorsgraad in sielkunde
behaal in 1984. max, wat is die 'dit' waarna jy verwys in jou antwoord? Is
my stelling miskien te diep vir jou? Laat weet, dan plaas ek dit weer in 'n
meer aanvaarbare vorm (vir jou). Gelukkig het ek reeds jare terug die
stadium bereik waar ek nie meer hoef te dink aan watse (jou woordkeuse)
soort sielkundige ek is. Noem asseblief wat jy verwag, miskien kan ek
help....
ja anti, jy is nogal skerp! Ek skryf dikwels in ingels, maar wat jy
klaarblyklik nie verstaan of agterkom nie, is dat ek net in ingels antwoord
op jou plasings! Geen ander nie. Die vloekery sou ek gedink het jy verstaan
aangesien ek elke keer met my 'vloekslag', wel verduidelik dat dit nie my
gewoonte is om te vloek nie, maar dat jy my daartoe dryf. As ek reg onthou,
het ek ook elke keer vir die ander nuusgroeplede om verskoning gevra. Ek is
bloot mens, en ek word soms vies en kwaad vir ander se houdings, dan vloek
ek soms. En ek vra wel ook om verskoning as ek vloek.
Nee, ek het nie Ozzie toe 'gevlug' nie. Ek is 'n besonderse aantreklike pos
aangebied wat ek gekies het om te aanvaar (ge-head-hunt, soos die ingelse
sê). Ek is, en sal altyd 'n Suid Afrikaander bly. Met trots.
"Max" skryf in boodskap news:40d2b591$0$6968$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek sou graag wil weet wanneer en waar jy jou graad gehaal het... Ook watse
> soort sielkundige jy (dink jy) is.
>
> Ek verwag regtig meer van sielkundiges as dit....
>
> Max____________________________
>
>
> "DanielJan" wrote in message
> news:40d1b9cf$0$28944$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.n et.au...
>> Vandag ervaar ek uit die bloute 'n helder gloeilamp oomblik! Ek's 'n
>> praktiserende sielkundige - dit noem ek bloot as agtergrond tot my aanname
>> wat volg.
>>
>> anti. Vannuit 'n sielkundige perspektief, voel ek dat sy nogal 'pret' geniet
>> as ander op die nuusgroep haar oor-en-weer aanval. Op 'n Freudian wyse dink
>> ek kielie dit haar waar sy lekker kry. So glo ek ook dat sy moedswillig
>> aanstoot veroorsaak bloot om gekielie te word. Jammer dat haar annerhelf nie
>> die nodige kielie-werk kan doen nie. Mind you, with her presented
>> personality, I wouldn't lie to kielie her either.
>>
>> DanielJan
>> --
>> ...............................
>> Daniel Jan le Roux
>> IBICF
>> 0414 56 11 02
>> dan...@thelerouxs.com
>> This email has been checked utilising the latest version of Norton
>> AntiVirus.
>>
>
|
|
|
|
| Re: anti [boodskap #94176 is 'n antwoord op boodskap #94175] |
Vr., 18 Junie 2004 10:51   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Luister, my maat, jy kan maar probeer, maar jy gaan dit nie regkry om 'n
stelling te maak, te diep vir my om te verstaan nie...
Ek dink eerder dat jy mý nie verstaan nie. Ek wou weet of jy klinies,
bedrijfs, neuro of watookal is... Daar is verskillende soorte sielkundiges,
het jy nie geweet nie?
Met "dit" het ek bedoel dat 'n sielkundige wat sy sout werd is, nie sal op
iemand afdaal soos jy nie. Ook nie iemand "anti" noem nie (hoe snaaks dit
ookal is). Ook nie iemand sal veroordeel as hy hom nie eers goed beluister
het nie.
Jy's duidelik nie 'n sielkundige om mense te help nie, nee, jy doen dit vir
die geld.
Ek's bly jou graad word in Oz herken. Hier in Nederland kry jy jou eerste
jaar vrygestel as jy 'n honeursgraad (sielkunde) van Unisa het. Dit suig ek
nie uit my duim nie, hoor.
Max____________________________
"DanielJan" wrote in message
news:40d2c622$0$28966$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.n et.au...
> Ek beantwoord graag beide max en anti gelyktydig.
>
> Graad behaal met lof in 1978 as 'n UNISA student. Doktorsgraad in sielkunde
> behaal in 1984. max, wat is die 'dit' waarna jy verwys in jou antwoord? Is
> my stelling miskien te diep vir jou? Laat weet, dan plaas ek dit weer in 'n
> meer aanvaarbare vorm (vir jou). Gelukkig het ek reeds jare terug die
> stadium bereik waar ek nie meer hoef te dink aan watse (jou woordkeuse)
> soort sielkundige ek is. Noem asseblief wat jy verwag, miskien kan ek
> help....
>
> ja anti, jy is nogal skerp! Ek skryf dikwels in ingels, maar wat jy
> klaarblyklik nie verstaan of agterkom nie, is dat ek net in ingels antwoord
> op jou plasings! Geen ander nie. Die vloekery sou ek gedink het jy verstaan
> aangesien ek elke keer met my 'vloekslag', wel verduidelik dat dit nie my
> gewoonte is om te vloek nie, maar dat jy my daartoe dryf. As ek reg onthou,
> het ek ook elke keer vir die ander nuusgroeplede om verskoning gevra. Ek is
> bloot mens, en ek word soms vies en kwaad vir ander se houdings, dan vloek
> ek soms. En ek vra wel ook om verskoning as ek vloek.
>
> Nee, ek het nie Ozzie toe 'gevlug' nie. Ek is 'n besonderse aantreklike pos
> aangebied wat ek gekies het om te aanvaar (ge-head-hunt, soos die ingelse
> sê). Ek is, en sal altyd 'n Suid Afrikaander bly. Met trots.
>
>
> "Max" wrote in message
> news:40d2b591$0$6968$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek sou graag wil weet wanneer en waar jy jou graad gehaal het... Ook watse
>> soort sielkundige jy (dink jy) is.
>>
>> Ek verwag regtig meer van sielkundiges as dit....
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "DanielJan" wrote in message
>> news:40d1b9cf$0$28944$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.n et.au...
>>> Vandag ervaar ek uit die bloute 'n helder gloeilamp oomblik! Ek's 'n
>>> praktiserende sielkundige - dit noem ek bloot as agtergrond tot my aanname
>>> wat volg.
>>>
>>> anti. Vannuit 'n sielkundige perspektief, voel ek dat sy nogal 'pret' geniet
>>> as ander op die nuusgroep haar oor-en-weer aanval. Op 'n Freudian wyse dink
>>> ek kielie dit haar waar sy lekker kry. So glo ek ook dat sy moedswillig
>>> aanstoot veroorsaak bloot om gekielie te word. Jammer dat haar annerhelf nie
>>> die nodige kielie-werk kan doen nie. Mind you, with her presented
>>> personality, I wouldn't lie to kielie her either.
>>>
>>> DanielJan
>>> --
>>> ...............................
>>> Daniel Jan le Roux
>>> IBICF
>>> 0414 56 11 02
>>> dan...@thelerouxs.com
>>> This email has been checked utilising the latest version of Norton
>>> AntiVirus.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: anti [boodskap #94180 is 'n antwoord op boodskap #94175] |
Vr., 18 Junie 2004 11:06   |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
"DanielJan" skryf
> ja anti, jy is nogal skerp! Ek skryf dikwels in ingels, maar wat jy
> klaarblyklik nie verstaan of agterkom nie, is dat ek net in ingels antwoord
> op jou plasings! Geen ander nie. Die vloekery sou ek gedink het jy verstaan
> aangesien ek elke keer met my 'vloekslag', wel verduidelik dat dit nie my
> gewoonte is om te vloek nie, maar dat jy my daartoe dryf.
Nou, watter belaglike reaksie van 'n "sielkundige."
Dat jy jou nou so maklik na iets toe kan laat "dryf."
Jy, wat sensitief behoort te wees vir emosies en die effekte
van emosies en die manipulasie van emosies. In plaas van
om in kontrole te wees, soos Tant Hessie altyd is, laat jy
jou heen en weer dryf deur jou emosies. Miskien is dit
dit wat vir jou uit SA laat uithardloop het toe jy dink die
"swart gevaar" neem oor?
Penkop van die prairies
|
|
|
|
|
|
| Re: anti [boodskap #94184 is 'n antwoord op boodskap #94176] |
Vr., 18 Junie 2004 11:29   |
DanielJan
Boodskappe: 84 Geregistreer: April 2004
|
Volle Lid |
|
|
Jy is reg Max, ek het jou verkeerd verstaan. Ek het jou antwoord op my
plasing as sarkasties en sinies ervaar. Ek vra om verskoning, maar voel wel
dat jou woordkeuse "dink jy" (in hakkies), effe sinies en sarkasties is.
Sonder die twee woorde sou ek jou waarskynlik beter en korrek verstaan het.
Selfs jou stelling: "Daar is verskillende soorte sielkundiges, het jy nie
geweet nie?" spreek van sarkasme. Voel jy steeds dat ek jou verkeerd
verstaan het?
Dus antwoord ek jou nou met 'n nuwe insig: ek is 'n kliniese sielkundige.
Jy maak wel 'n fout met jou treffende waarneming: "Jy's duidelik nie 'n
sielkundige om mense te help nie, nee, jy doen dit vir
die geld". Jy matig jou dit aan om my 'reg te help' deur te noem "Ook
nie iemand sal veroordeel as hy hom nie eers goed beluister
het nie.". Jy vind dit wel OK om my aan te spreek en 'n oordeel te verg. Ken
jy my? Het jy my genoeg 'beluister' om 'n oordeel te kan maak? Jy vat my
aan omdat ek iemand anders durf veroordeel, maar hier doen jy dit self! Ek
glo dat ek die anti al genoeg beluister het om 'n opinie te kan lewer.
Oor die geld indruk wat jy het. Ek het vir jare lank gratis in Johannesburg
my dienste aangebied vir die '702 Crisis Clinic'. Ek het vele aande daar
daargebring sonder enige vergoeding, en met vrede in my hart. Hier in Oz het
ek 'n suksesvolle praktyk bedags (en my tariewe is heel kompiterend), en
na-ure en naweke bied ek my dienste gratis aan 'LifeLine' en 'The Good
Samaritans'.
Net soos anti op die nuusgroep 'speel', 'speel' ek ook. Ek sal die woord
'anti' gebruik vir solank as wat ek wil. Moenie jy soos die anti probeer
baas speel nie! Dit is haar rol.
Het jy nog 'n eiertjie om te lê? Of suig jy te lekker aan jou duim (Freud
het baie oor duimsuigery te sê).
DanielJan
"Max" skryf in boodskap news:40d2caa4$0$36860$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Luister, my maat, jy kan maar probeer, maar jy gaan dit nie regkry om 'n
> stelling te maak, te diep vir my om te verstaan nie...
>
> Ek dink eerder dat jy mý nie verstaan nie. Ek wou weet of jy klinies,
> bedrijfs, neuro of watookal is... Daar is verskillende soorte sielkundiges,
> het jy nie geweet nie?
>
> Met "dit" het ek bedoel dat 'n sielkundige wat sy sout werd is, nie sal op
> iemand afdaal soos jy nie. Ook nie iemand "anti" noem nie (hoe snaaks dit
> ookal is). Ook nie iemand sal veroordeel as hy hom nie eers goed beluister
> het nie.
>
> Jy's duidelik nie 'n sielkundige om mense te help nie, nee, jy doen dit vir
> die geld.
>
> Ek's bly jou graad word in Oz herken. Hier in Nederland kry jy jou eerste
> jaar vrygestel as jy 'n honeursgraad (sielkunde) van Unisa het. Dit suig ek
> nie uit my duim nie, hoor.
>
> Max____________________________
>
|
|
|
|
| Re: anti [boodskap #94187 is 'n antwoord op boodskap #94184] |
Vr., 18 Junie 2004 11:38   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nie ingespring met "Ek is 'n sielkundige" nie.
Ek is die sarkastiesste mens op hierdie groep. Mooi dat jy dit raaksien, nie
almal sien dit altyd nie.
Hoe en hoeveel geld jy verdien is jou saak, my punt het meer oor die mense
interaksie gegaan.
Nou suig ek my duim? Soos ek elders gesê het, nie almal is Freud aanhangers
nie.
Max____________________________
"DanielJan" wrote in message
news:40d2d1f7$0$28952$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.n et.au...
> Jy is reg Max, ek het jou verkeerd verstaan. Ek het jou antwoord op my
> plasing as sarkasties en sinies ervaar. Ek vra om verskoning, maar voel wel
> dat jou woordkeuse "dink jy" (in hakkies), effe sinies en sarkasties is.
> Sonder die twee woorde sou ek jou waarskynlik beter en korrek verstaan het.
> Selfs jou stelling: "Daar is verskillende soorte sielkundiges, het jy nie
> geweet nie?" spreek van sarkasme. Voel jy steeds dat ek jou verkeerd
> verstaan het?
>
> Dus antwoord ek jou nou met 'n nuwe insig: ek is 'n kliniese sielkundige.
>
> Jy maak wel 'n fout met jou treffende waarneming: "Jy's duidelik nie 'n
> sielkundige om mense te help nie, nee, jy doen dit vir
> die geld". Jy matig jou dit aan om my 'reg te help' deur te noem "Ook
> nie iemand sal veroordeel as hy hom nie eers goed beluister
> het nie.". Jy vind dit wel OK om my aan te spreek en 'n oordeel te verg. Ken
> jy my? Het jy my genoeg 'beluister' om 'n oordeel te kan maak? Jy vat my
> aan omdat ek iemand anders durf veroordeel, maar hier doen jy dit self! Ek
> glo dat ek die anti al genoeg beluister het om 'n opinie te kan lewer.
>
> Oor die geld indruk wat jy het. Ek het vir jare lank gratis in Johannesburg
> my dienste aangebied vir die '702 Crisis Clinic'. Ek het vele aande daar
> daargebring sonder enige vergoeding, en met vrede in my hart. Hier in Oz het
> ek 'n suksesvolle praktyk bedags (en my tariewe is heel kompiterend), en
> na-ure en naweke bied ek my dienste gratis aan 'LifeLine' en 'The Good
> Samaritans'.
>
> Net soos anti op die nuusgroep 'speel', 'speel' ek ook. Ek sal die woord
> 'anti' gebruik vir solank as wat ek wil. Moenie jy soos die anti probeer
> baas speel nie! Dit is haar rol.
>
> Het jy nog 'n eiertjie om te lê? Of suig jy te lekker aan jou duim (Freud
> het baie oor duimsuigery te sê).
>
> DanielJan
>
> "Max" wrote in message
> news:40d2caa4$0$36860$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Luister, my maat, jy kan maar probeer, maar jy gaan dit nie regkry om 'n
>> stelling te maak, te diep vir my om te verstaan nie...
>>
>> Ek dink eerder dat jy mý nie verstaan nie. Ek wou weet of jy klinies,
>> bedrijfs, neuro of watookal is... Daar is verskillende soorte sielkundiges,
>> het jy nie geweet nie?
>>
>> Met "dit" het ek bedoel dat 'n sielkundige wat sy sout werd is, nie sal op
>> iemand afdaal soos jy nie. Ook nie iemand "anti" noem nie (hoe snaaks dit
>> ookal is). Ook nie iemand sal veroordeel as hy hom nie eers goed beluister
>> het nie.
>>
>> Jy's duidelik nie 'n sielkundige om mense te help nie, nee, jy doen dit vir
>> die geld.
>>
>> Ek's bly jou graad word in Oz herken. Hier in Nederland kry jy jou eerste
>> jaar vrygestel as jy 'n honeursgraad (sielkunde) van Unisa het. Dit suig ek
>> nie uit my duim nie, hoor.
>>
>> Max____________________________
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: anti [boodskap #94211 is 'n antwoord op boodskap #94165] |
Sa., 19 Junie 2004 16:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink jy dink reg
--
Annette
"DanielJan" wrote in message
news:40d1b9cf$0$28944$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.n et.au...
> Vandag ervaar ek uit die bloute 'n helder gloeilamp oomblik! Ek's 'n
> praktiserende sielkundige - dit noem ek bloot as agtergrond tot my aanname
> wat volg.
>
> anti. Vannuit 'n sielkundige perspektief, voel ek dat sy nogal 'pret' geniet
> as ander op die nuusgroep haar oor-en-weer aanval. Op 'n Freudian wyse dink
> ek kielie dit haar waar sy lekker kry. So glo ek ook dat sy moedswillig
> aanstoot veroorsaak bloot om gekielie te word. Jammer dat haar annerhelf nie
> die nodige kielie-werk kan doen nie. Mind you, with her presented
> personality, I wouldn't lie to kielie her either.
>
> DanielJan
> --
> ...............................
> Daniel Jan le Roux
> IBICF
> 0414 56 11 02
> dan...@thelerouxs.com
> This email has been checked utilising the latest version of Norton
> AntiVirus.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: anti [boodskap #94252 is 'n antwoord op boodskap #94193] |
Ma., 21 Junie 2004 10:13  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" wrote in message
news:6IBAc.323788$Ar.260150@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Max" skryf
>
>> Jy's duidelik nie 'n sielkundige om mense te help nie, nee, jy doen dit
> vir
>> die geld.
>
> Hier wil Tant Hessie jou darem bietjie op die
> vingers tik. Almal wat 'n beroep kies, in ons
> kapitalistiese sisteem, doen dit om 'n loon te
> ontvang. Selfs "sielkundiges." Daar is niks
> mee verkeerd as sielkundiges vir geld werk
> nie.
>
> Tant Hessie van Koekenaap
Dan moet ons maar agree to disagree, want ek sien sielkunde as 'n roeping...
Mens neuk nie rond met iemand anders se psige om jou sak te vul nie.
Max____________________________
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 19:17:21 UTC 2026
|