Harry Potter [boodskap #93929] |
Vr., 11 Junie 2004 05:52  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit begin vandag hier draai. Leon van Nierop gee dit 7/10 - en beveel aan
dat slegs kinders bo 10 die fliek sien.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
Re: Harry Potter [boodskap #93996 is 'n antwoord op boodskap #93977] |
Vr., 11 Junie 2004 18:32  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dissie dieselfde op t.v. nie - dis nou 'n movie wat gemaak is vir die groot
skerm. En dis nie net vrouens wat van die fliek hou nie. Enige mens met 'n
bietjie fantasie en kind in hom hou van Harry. Hoe't my man gesê? "Harry
Potter laat 'n mens aan magic glo." En dis hoekom die boeke en films so
groot sukses is.
E
"Suidwester" skryf in boodskap news:40c9b50f.0@news1.mweb.co.za...
> Ja! Die spul vroumense hier by ons kan nie wag nie. Sal maar wag vir TV
> eendag......
|
|
|