Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Om Ons Leerplan te begryp
Om Ons Leerplan te begryp [boodskap #93791] Ma, 07 Junie 2004 14:43 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
www.besse.at/sms/smsintro.html

Dit is ongelukkig in Engels:)
--
Annette
Re: Om Ons Leerplan te begryp [boodskap #93794 is 'n antwoord op boodskap #93791] Ma, 07 Junie 2004 17:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf:

> www.besse.at/sms/smsintro.html
>
> Dit is ongelukkig in Engels:)

Tom Weller het ook "Cvltvre Made Stvpid" geskryf, en mens moet darem
iets weet van die onderwerp voordat jy die humor daarin sal raaksien.
Waddehel het 'n Amerikaanse satirikus se 20 jaar oue boek te make met
JULLE leerplan?
Re: Om Ons Leerplan te begryp [boodskap #93796 is 'n antwoord op boodskap #93794] Ma, 07 Junie 2004 20:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf

> Waddehel het 'n Amerikaanse satirikus se 20 jaar oue boek te make met
> JULLE leerplan?

Miskien kry sy 'n kommissie vir die verkope.
Dis die enigste logiese gevolgtrekking wat 'n
volwasse mens sal kan maak. Maar ek is
bevrees dat 'n hele klomp gekekkel onder
sekere tipe Suid-Afrikaners nie gebaseer
is op volwasse logiese denke nie.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Om Ons Leerplan te begryp [boodskap #93813 is 'n antwoord op boodskap #93794] Di, 08 Junie 2004 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag foei tog, soos gewoonlik spring jy van onderwerp tot onderwerp en lees jy
nie behoorlik nie? Wil jy nie maar op jou website'tjie gaan speel met
jouself nie, strontbrommer?

"Katryn" skryf in boodskap news:in89c09g2hsv19mf2el2k53ibattr03u33@4ax.com...
> "Annette" skryf:
>
>> www.besse.at/sms/smsintro.html
>>
>> Dit is ongelukkig in Engels:)
>
> Tom Weller het ook "Cvltvre Made Stvpid" geskryf, en mens moet darem
> iets weet van die onderwerp voordat jy die humor daarin sal raaksien.
> Waddehel het 'n Amerikaanse satirikus se 20 jaar oue boek te make met
> JULLE leerplan?
>
Re: Om Ons Leerplan te begryp [boodskap #93814 is 'n antwoord op boodskap #93796] Di, 08 Junie 2004 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
My antie, lees die ding mooi stadig sodat jy kan begryp en jy sal dalk sien
wat die ou bedoel as hy sê die wetenskap word goedkoop gemaak deur te veel
inligting in die hande van eintlik onkundiges te plaas. Sug, dalk moes hy
dit in gedigvorm geskryf het?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:gt4xc.68$Wg.11@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "Katryn" skryf
>
>> Waddehel het 'n Amerikaanse satirikus se 20 jaar oue boek te make met
>> JULLE leerplan?
>
> Miskien kry sy 'n kommissie vir die verkope.
> Dis die enigste logiese gevolgtrekking wat 'n
> volwasse mens sal kan maak. Maar ek is
> bevrees dat 'n hele klomp gekekkel onder
> sekere tipe Suid-Afrikaners nie gebaseer
> is op volwasse logiese denke nie.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Om Ons Leerplan te begryp [boodskap #93815 is 'n antwoord op boodskap #93814] Di, 08 Junie 2004 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> My antie, lees die ding mooi stadig sodat jy kan begryp en jy sal dalk sien
> wat die ou bedoel as hy sê die wetenskap word goedkoop gemaak deur te veel
> inligting in die hande van eintlik onkundiges te plaas.

Soos gewoonlik, Suidwester, mis jy nie net
een punt nie, maar twee of drie.

Penkop op kommando
Re: Om Ons Leerplan te begryp [boodskap #93816 is 'n antwoord op boodskap #93815] Di, 08 Junie 2004 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek mis g'n die punt nie.....jy kon nie eers die punt kry nie. Hy skryf dat
tegnologie die wetenskap goedkoop maak en as jy dit nie verstaan nie,
wel..............
"@rogers.com" wrote in message
news:xKjxc.116591$Ar.91993@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> My antie, lees die ding mooi stadig sodat jy kan begryp en jy sal dalk sien
>> wat die ou bedoel as hy sê die wetenskap word goedkoop gemaak deur te veel
>> inligting in die hande van eintlik onkundiges te plaas.
>
> Soos gewoonlik, Suidwester, mis jy nie net
> een punt nie, maar twee of drie.
>
> Penkop op kommando
>
Re: Om Ons Leerplan te begryp [boodskap #93832 is 'n antwoord op boodskap #93791] Wo, 09 Junie 2004 10:51 Na vorige boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> www.besse.at/sms/smsintro.html
>
> Dit is ongelukkig in Engels:)

Sy boek Minims is ook by http://users.rcn.com/kbruhns/minims/ enjoy!
Vorige onderwerp: Gevloekery
Volgende onderwerp: Visagie-skietongeluk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 10:10:48 MGT 2024