Tuis » Lekker » Humor & grappe » Pasop vir taalsuiwerheid
Pasop vir taalsuiwerheid [boodskap #93805] |
Di., 08 Junie 2004 10:01 |
Spencer
Boodskappe: 214 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n Taalhandhawer en sy nors vrou hou by 'n vulstasie stil. 'Vul asseblief
die brandstoftenk, gaan die olievlak na en kyk of daar nie fout
met die knormoer van die motor is nie,' is sy opdrag. Na 'n rukkie kom die
pompjoggie na hom toe. 'Meneer, ek het gefill-up en die olie gecheck,
maar ek dink ons moet die oumiesies net so laat staan.'
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 16:20:08 UTC 2025
|