Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pad eis sewe jonges
Pad eis sewe jonges [boodskap #93781] |
Ma., 07 Junie 2004 07:05  |
P65
Boodskappe: 126 Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nelspruit is geruk deur die grudood Sondagoggend van sewe topleerlinge van
die Hoërskool Nelspruit, wat onherkenbaar verkool het in 'n motorongeluk.
|
|
|
|
Re: Pad eis sewe jonges [boodskap #93786 is 'n antwoord op boodskap #93785] |
Ma., 07 Junie 2004 10:47  |
P65
Boodskappe: 126 Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Of miskien teveel Castels gedrink?
"Annette" skryf in boodskap news:ca180p$h8g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink nie dit was die pad se skuld nie. Miskien die voortvarendheid van
> die jeug?
> --
> Annette
> "P65" wrote in message
> news:KsUwc.147070$Ak7.7520371@phobos.telenet-ops.be...
>> Nelspruit is geruk deur die grudood Sondagoggend van sewe topleerlinge van
>> die Hoërskool Nelspruit, wat onherkenbaar verkool het in 'n motorongeluk.
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 18:14:41 UTC 2025
|