Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe rookwette
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93737 is 'n antwoord op boodskap #93730] Sa, 05 Junie 2004 19:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Haha, sal graag wil sien as die vrou `n slot is waar sy die stut gaan
vashou. Ons sal meer spelers in die skrums hê as in die agterlyn.

Dink net wat in die losgemale sal aangaan. Selfs die heelagter sal
daar induik en wie weet, miskien die vlagman ook in `n poging om sy
vlag uitgesteek te kry.

On Sat, 5 Jun 2004 18:14:33 +0200, "Elaine"  wrote:

> Dis net die wat sport op die bank beoefen wat keer daarteen keer.  Bang ons
> tas hulle konstitusie aan as 'n vrou teen 'n man moet speel :)
>
> E
>
> "Annette"  wrote in message
> news:c9rqfc$a2k$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>  Ek stem saam met jou Elaine - die mans keer so vreeslik vir gemengde sport,
>>  omdat hulle te bang is dat te veel vroue in die span sal wees of wen:)
>>  --
>>  Annette
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93738 is 'n antwoord op boodskap #93731] Sa, 05 Junie 2004 19:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
O fok laat ek maar my spelling regmaak voor iemand weer in hulle
broeke poep.
Dit was "Oorlog" gewees hoor.

On Sat, 05 Jun 2004 19:08:23 +0200, Frikkie Potgieter wrote:

> Stem 100% saam met jou..
> Het ook maar in die Ooslog `n dampie gemaak en slukkie gevat maar sit
> nie my mond aan sigaret of drank nie.
>
> Frikkie
>
> On Thu, 3 Jun 2004 15:11:46 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Nie sodat jy dit sal agterkom nie. Ook hier en daar in die 'oorlog' 'n
>> dampie gemaak, maar niks ernstigs nie. Rook stink vir die nie-roker en dit
>> is 'n feit. Ek gee eintlik nie om dat die mense rook nie, maar dan moet
>> hulle dit met die nie-roker in gedagte doen. Hoekom juis 'n sigaret
>> opsteek en dan in die publiek inloop? Hoekom nie klaar rook en dan jou
>> ding gaan doen nie? Natuurlik weet ek die antwoord.....rokers is
>> verslaafdes wat hulleself nie kan help nie, maar die wet kan hulle dalk net
>> maniere leer?
>> "Max" wrote in message
>> news:40bf25e0$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Is jy 'n ex-roker?
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93763 is 'n antwoord op boodskap #93737] So, 06 Junie 2004 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Man, ek ken 'n paar vrouens wat Kobus Wiese sal verdwerg - van vlae en
skrums sal daar niks kom as een van hierdie berge op die veld draf nie :)

E

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:a264c09388i5ir424jt6l65e2ir3jm33t4@4ax.com...
> Haha, sal graag wil sien as die vrou `n slot is waar sy die stut gaan
> vashou. Ons sal meer spelers in die skrums hê as in die agterlyn.
>
> Dink net wat in die losgemale sal aangaan. Selfs die heelagter sal
> daar induik en wie weet, miskien die vlagman ook in `n poging om sy
> vlag uitgesteek te kry.
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93769 is 'n antwoord op boodskap #93763] So, 06 Junie 2004 22:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Just-me  is tans af-lyn  Just-me
Boodskappe: 37
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ja, met daai berge gatte, sulke boesman meide met sulke groot holle..
haha
Ek sien daai teef in amerika al, nie dat ek juis wil nie maar stel jou
voor.
Jy moet nou darem ook nie onregverdig wees nie hoor. Jy het juis
vroeer gepraat van gewig teen gewig.

Jy kan mos nou nie `n ding vat waarvan die se ketting te lank is wat
in die kombuis hoort wat die witbaas se huis skoonmaak en nou vergelyk
met `n Vrou nie hoor.

Ek ken ook myself. Hey, fok kombuis toe en maak klaar. Ook niks meer
as R10.00 per dag nie want dan raak die goed te wit.
Dankie tog vir al die nuwe wette.
Nou moet die Vrou weer die huis skoonmaak soos dit hoort en die meid
sit by die huis sonder werk.
O, ek is trots op hierdie nsa.
My goeie plek met my beste vriend... A I D S ???

On Sun, 6 Jun 2004 20:35:19 +0200, "Elaine" wrote:

> Man, ek ken 'n paar vrouens wat Kobus Wiese sal verdwerg - van vlae en
> skrums sal daar niks kom as een van hierdie berge op die veld draf nie :)
>
> E
>
>
> "Frikkie Potgieter" wrote in message
> news:a264c09388i5ir424jt6l65e2ir3jm33t4@4ax.com...
>> Haha, sal graag wil sien as die vrou `n slot is waar sy die stut gaan
>> vashou. Ons sal meer spelers in die skrums hê as in die agterlyn.

>> Dink net wat in die losgemale sal aangaan. Selfs die heelagter sal
>> daar induik en wie weet, miskien die vlagman ook in `n poging om sy
>> vlag uitgesteek te kry.
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93783 is 'n antwoord op boodskap #93729] Ma, 07 Junie 2004 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hè?   Ek dag jy reken 'n vrou kan met 'n man kompeteer?   En ek sê toe dat
dit nie so is nie...........en jy sê jy het nie gesê daar is vrouens wat van
mans maelvleis sal maak nie?   Nou's ek deurmekaar...........

"Elaine"  skryf in boodskap news:c9sre6$kee$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>  Wie't iets gesê van 'n 50kg vrou teen 'n 50kg man?  Ek het gepraat van
>  boks - waar altwee mans is.
>
>  E
>
>  "Suidwester"  wrote in message
>  news:40c18f13.0@news1.mweb.co.za...
>>  Jammer om dit vir jou te sê, maar jy praat strooi.   'n 50kg vrou sal nie
>>  met 'n 50kg man kan kompeteer nie.    Weet jy dat iemand soos Steffi Graf
>>  wat alle vrouetennis oorheers het, geoefen het teen 'n man wat nie eers
>>  onder die top 100 van die mans is en gereeld slae gekry het teen hom?
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93802 is 'n antwoord op boodskap #93783] Di, 08 Junie 2004 09:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ugh

"Suidwester"  skryf in boodskap news:40c4166a.0@news1.mweb.co.za...
>  Hè?   Ek dag jy reken 'n vrou kan met 'n man kompeteer?   En ek sê toe dat
>  dit nie so is nie...........en jy sê jy het nie gesê daar is vrouens wat van
>  mans maelvleis sal maak nie?   Nou's ek deurmekaar...........
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93983 is 'n antwoord op boodskap #93708] Vr, 11 Junie 2004 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Kak man! Die ouens met die kleintjies, dalk!

Max____________________________

"Elaine"  skryf in boodskap news:c9qfiu$llf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>  Want julle het almal hang-ups oor die grootte peanut!!!
>
>  E
>
>  "Max"  wrote in message
>  news:40c07664$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>  Ek wonder soms of jy nie dalk tog blond is nie. Hoekom sal mans penisnyd hê?
>>  Ons het die penisse!
>>
>>  Max___________________________
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93984 is 'n antwoord op boodskap #93716] Vr, 11 Junie 2004 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nog steeds Elaine. Of wil jý haar plek oorvat.

Max____________________________

"Annette"  skryf in boodskap news:c9rqfb$a2k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>  Wie is die blonde een nou?:))
>  --
>  Annette
>  "Elaine"  wrote in message
>  news:c9qfiu$llf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>  Want julle het almal hang-ups oor die grootte peanut!!!
>>
>>  E
>>
>>  "Max"  wrote in message
>>  news:40c07664$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>  Ek wonder soms of jy nie dalk tog blond is nie. Hoekom sal mans penisnyd hê?
>>>  Ons het die penisse!
>>>
>>>  Max___________________________
>>
>
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93990 is 'n antwoord op boodskap #93984] Vr, 11 Junie 2004 14:47 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mmmmmmm!!! Die sigaretlose vingers begin op die senuwees werk!:)
--
Annette

"Max"  skryf in boodskap news:40c9bfea$0$93324$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>  Nog steeds Elaine. Of wil jý haar plek oorvat.
>
>  Max____________________________
>
>
>  "Annette"  wrote in message
>  news:c9rqfb$a2k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>  Wie is die blonde een nou?:))
>>  --
>>  Annette
>>  "Elaine"  wrote in message
>>  news:c9qfiu$llf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>  Want julle het almal hang-ups oor die grootte peanut!!!
>>>
>>>  E
>>>
>>>  "Max"  wrote in message
>>>  news:40c07664$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>>  Ek wonder soms of jy nie dalk tog blond is nie. Hoekom sal mans penisnyd hê?
>>>>  Ons het die penisse!
>>>>
>>>>  Max___________________________
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Arabisch gedichtje
Volgende onderwerp: Harry Potter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 13:11:03 MGT 2024