Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » spog
spog [boodskap #93734] Sa, 05 Junie 2004 17:51 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Drie seuntjies spog by die skool oor hulle pappas. Die eerste een
se: "My pa skryf 'n paar woorde op 'n stuk papier, en noem dit 'n
gedig en dan gee hulle hom sommer R500."

Die tweede een se: "Dis nog niks nie. My pa skryf 'n paar dinge op 'n
stuk papier, en hy noem dit 'n lied, en dan gee hulle hom R1000."

Die derde seuntjie se: "My pa is nog beter. Hy skryf 'n paar woorde
op'n stuk papier en noem dit 'n preek. En dan vat dit agt manne om al
die geld bymekaar te maak!"
Re: spog [boodskap #93760 is 'n antwoord op boodskap #93734] So, 06 Junie 2004 14:46 Na vorige boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
OK ou frikkels, ek dink jy het jou punt gemaak.

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:q024c0tb84fv2si87v3ealcun5se5vkal4@4ax.com...
> Drie seuntjies spog by die skool oor hulle pappas. Die eerste een
> se: "My pa skryf 'n paar woorde op 'n stuk papier, en noem dit 'n
> gedig en dan gee hulle hom sommer R500."
>
>
>
> Die tweede een se: "Dis nog niks nie. My pa skryf 'n paar dinge op 'n
> stuk papier, en hy noem dit 'n lied, en dan gee hulle hom R1000."
>
> Die derde seuntjie se: "My pa is nog beter. Hy skryf 'n paar woorde
> op'n stuk papier en noem dit 'n preek. En dan vat dit agt manne om al
> die geld bymekaar te maak!"
Vorige onderwerp: Wie is hy?
Volgende onderwerp: Kleinfontein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:19:50 MGT 2024