Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Snaakse Droom
Snaakse Droom [boodskap #93650] Vr, 04 Junie 2004 05:06 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek droom laasnag Onse Prez maak 'n toespraak met 'n kaal bolyf.
--
Annette
Re: Snaakse Droom [boodskap #93653 is 'n antwoord op boodskap #93650] Vr, 04 Junie 2004 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Erotiese droom?

"Annette" skryf in boodskap news:c9p0fc$h5r$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek droom laasnag Onse Prez maak 'n toespraak met 'n kaal bolyf.
> --
> Annette
>
Re: Snaakse Droom [boodskap #93664 is 'n antwoord op boodskap #93650] Vr, 04 Junie 2004 08:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het laasnag gedroom ek sit in 'n lang bad en die direkteur van die bedryf
waarvoor ek werk sit op die punt en keer dat my badwater uitloop. (Ons het
egter albei al ons klere aangehad)

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:c9p0fc$h5r$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek droom laasnag Onse Prez maak 'n toespraak met 'n kaal bolyf.
> --
> Annette
>
Re: Snaakse Droom [boodskap #93670 is 'n antwoord op boodskap #93653] Vr, 04 Junie 2004 08:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee:))) Hy was besig om in 'n toespraak ander ANC hoës uit te vreet.
Ek kan nou maar vertel - onder daardie wit hemp en pakkies is daar nie 'n
torso van 'n liggaamsbouer nie:)
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40c01b17.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Erotiese droom?
> "Annette" wrote in message
> news:c9p0fc$h5r$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek droom laasnag Onse Prez maak 'n toespraak met 'n kaal bolyf.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Snaakse Droom [boodskap #93675 is 'n antwoord op boodskap #93670] Vr, 04 Junie 2004 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dalk het jy 'n verskuilde drang na 'n driftige man? Jinne...

"Annette" skryf in boodskap news:c9pevq$39g$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee:))) Hy was besig om in 'n toespraak ander ANC hoës uit te vreet.
> Ek kan nou maar vertel - onder daardie wit hemp en pakkies is daar nie 'n
> torso van 'n liggaamsbouer nie:)
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40c01b17.0@news1.mweb.co.za...
>> He-he! Erotiese droom?
>> "Annette" wrote in message
>> news:c9p0fc$h5r$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek droom laasnag Onse Prez maak 'n toespraak met 'n kaal bolyf.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Snaakse Droom [boodskap #93691 is 'n antwoord op boodskap #93653] Vr, 04 Junie 2004 12:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
paul de dilbeek[1]  is tans af-lyn  paul de dilbeek[1]
Boodskappe: 25
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:40c01b17.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Erotiese droom?

Nat droom

> "Annette" wrote in message
> news:c9p0fc$h5r$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek droom laasnag Onse Prez maak 'n toespraak met 'n kaal bolyf.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Snaakse Droom [boodskap #93726 is 'n antwoord op boodskap #93650] Sa, 05 Junie 2004 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Was dit nou toe hy klein was tussen die beesstront

????

On Fri, 4 Jun 2004 07:06:48 +0200, "Annette" wrote:

> Ek droom laasnag Onse Prez maak 'n toespraak met 'n kaal bolyf.
Re: Snaakse Droom [boodskap #93727 is 'n antwoord op boodskap #93664] Sa, 05 Junie 2004 14:54 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Jy is gelukkig julle klere was aan.
Miskien sou hy van jou `n hoender gemaak het...

Frik

On Fri, 4 Jun 2004 10:09:59 +0200, "Max" wrote:

> Ek het laasnag gedroom ek sit in 'n lang bad en die direkteur van die bedryf
> waarvoor ek werk sit op die punt en keer dat my badwater uitloop. (Ons het
> egter albei al ons klere aangehad)
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:c9p0fc$h5r$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek droom laasnag Onse Prez maak 'n toespraak met 'n kaal bolyf.
>> --
>> Annette



>
Vorige onderwerp: Grootste Suid-Afrikaners
Volgende onderwerp: Schwärmerei rondom Mbeki
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 06:51:01 MGT 2024