Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Niemand se niks
Niemand se niks [boodskap #93652] Vr, 04 Junie 2004 06:24 na volgende boodskap
Cape Coloured  is tans af-lyn  Cape Coloured
Boodskappe: 4
Geregistreer: Mei 2004
Karma: 0
Junior Lid
Niemand se dan nou niks oor dit wit ou wat sy famielie en moontlik nog ander
vriende uitgewis het nie. Was dit nou 'n swart of 'n bruin ou dan sal
Frikkie dit wyd en suid geplaas het.
Re: Niemand se niks [boodskap #93662 is 'n antwoord op boodskap #93652] Vr, 04 Junie 2004 08:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja, selfs jy se niks.

Max____________________________

"Cape Coloured" skryf in boodskap news:K5GdnbfWosC2iV3d4p2dnA@is.co.za...
> Niemand se dan nou niks oor dit wit ou wat sy famielie en moontlik nog ander
> vriende uitgewis het nie. Was dit nou 'n swart of 'n bruin ou dan sal
> Frikkie dit wyd en suid geplaas het.
>
Re: Niemand se niks [boodskap #93669 is 'n antwoord op boodskap #93652] Vr, 04 Junie 2004 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sy koppie het permanent uitgehaak. Hy het nie gemoor om 'n selfoon in die
hande te kry nie - dis die verskil:)
--
Annette
)

"Cape Coloured" skryf in boodskap news:K5GdnbfWosC2iV3d4p2dnA@is.co.za...
> Niemand se dan nou niks oor dit wit ou wat sy famielie en moontlik nog ander
> vriende uitgewis het nie. Was dit nou 'n swart of 'n bruin ou dan sal
> Frikkie dit wyd en suid geplaas het.
>
Re: Niemand se niks [boodskap #93672 is 'n antwoord op boodskap #93652] Vr, 04 Junie 2004 09:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Djy moet djou nou nie kom staan en smart hou hier nie Fooskoos. Ons is mos
nou almal equal en ons laaik jou baie.

"Cape Coloured" skryf in boodskap news:K5GdnbfWosC2iV3d4p2dnA@is.co.za...
> Niemand se dan nou niks oor dit wit ou wat sy famielie en moontlik nog ander
> vriende uitgewis het nie. Was dit nou 'n swart of 'n bruin ou dan sal
> Frikkie dit wyd en suid geplaas het.
>
Re: Niemand se niks [boodskap #93688 is 'n antwoord op boodskap #93669] Vr, 04 Junie 2004 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Cape Coloured  is tans af-lyn  Cape Coloured
Boodskappe: 4
Geregistreer: Mei 2004
Karma: 0
Junior Lid
Annette moord is moord of dit nou vir 'n selfoon was of te nie. As sy kop
uitgehaak het kan hy altyd dit weer trug gehaak het.

"Annette" skryf in boodskap news:c9pevp$39g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sy koppie het permanent uitgehaak. Hy het nie gemoor om 'n selfoon in die
> hande te kry nie - dis die verskil:)
> --
> Annette
> )
> "Cape Coloured" wrote in message
> news:K5GdnbfWosC2iV3d4p2dnA@is.co.za...
>> Niemand se dan nou niks oor dit wit ou wat sy famielie en moontlik nog
> ander
>> vriende uitgewis het nie. Was dit nou 'n swart of 'n bruin ou dan sal
>> Frikkie dit wyd en suid geplaas het.
>>
>
Re: Niemand se niks [boodskap #93689 is 'n antwoord op boodskap #93652] Vr, 04 Junie 2004 11:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 04 Jun 2004 08:24:10 +0200, Cape Coloured wrote:

> Niemand se dan nou niks oor dit wit ou wat sy famielie en moontlik nog ander
> vriende uitgewis het nie. Was dit nou 'n swart of 'n bruin ou dan sal
> Frikkie dit wyd en suid geplaas het.

Ek hoor die man het probeer selfmoord pleeg.
Re: Niemand se niks [boodskap #93710 is 'n antwoord op boodskap #93688] Vr, 04 Junie 2004 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ag ou capie, jy is so goed gebalanseer, jy het 'n chip op elke skouer.

"Cape Coloured" skryf in boodskap news:0LidnU4xirauwF3dRVn-tw@is.co.za...
> Annette moord is moord of dit nou vir 'n selfoon was of te nie. As sy kop
> uitgehaak het kan hy altyd dit weer trug gehaak het.
> "Annette" wrote in message
> news:c9pevp$39g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sy koppie het permanent uitgehaak. Hy het nie gemoor om 'n selfoon in die
>> hande te kry nie - dis die verskil:)
>> --
>> Annette
>> )
>> "Cape Coloured" wrote in message
>> news:K5GdnbfWosC2iV3d4p2dnA@is.co.za...
>>> Niemand se dan nou niks oor dit wit ou wat sy famielie en moontlik nog
>> ander
>>> vriende uitgewis het nie. Was dit nou 'n swart of 'n bruin ou dan sal
>>> Frikkie dit wyd en suid geplaas het.
>>>
>>
>
Eks hier jong [boodskap #93722 is 'n antwoord op boodskap #93652] Sa, 05 Junie 2004 14:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Dis waar ja, ek kom nou eers weer by die rekenaar uit.
Ja dis waar wat jy daar sê. Ek sou dit wyd en suid versprei het.

Die ou was def. van die pad af.
Ek luister gisteraand na `n program oor die radio oppad terug huis toe
van so 2500Km vêr af toe praat `n Sielkundige oor die aangeleentheid.
Sy sê dat so `n geval is omtrent soos wat ek hier gaan vertêl;

Op een of ander stadium in die ou se lewe was hy gekollesteer, `n
boelie by die skool ens. Hy is dus twee persone en `n mens kan nie van
buite af sien wat se tipe persoon hy is nie.

Hy het toe blykbaar tot `n uitbarsting gekom en die ander persoon het
oorgevat. Hy het toe gemoor en aangehou en toe hy vasgekeer word en /
of tot homself kom het hy geweet hy is so diep in die stront dat hy
nie daaruit sal kan kom nie en toe selfmoord gepleeg.

Ek wonder nou net of dit dieselfde is met die ouens wat so
selfmoordbomme dra en selfs die regses wat gemoor het en dit onder God
se naam.

Kyk daar is ook `n verskil tussen moord en barbare. Die een regverdig
natuurlik gladnie die ander een nie maar ek wonder of die ou se vrou
nie miskien bietjie rondgefok het nie. As `n ou na sy foto kyk dink ek
elk geval die vrou was bietjie van die pad af om hom te vat..... haha

Frikkie

On Fri, 4 Jun 2004 08:24:10 +0200, "Cape Coloured"
wrote:

> Niemand se dan nou niks oor dit wit ou wat sy famielie en moontlik nog ander
> vriende uitgewis het nie. Was dit nou 'n swart of 'n bruin ou dan sal
> Frikkie dit wyd en suid geplaas het.
>
Re: Niemand se niks [boodskap #93723 is 'n antwoord op boodskap #93688] Sa, 05 Junie 2004 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Lees my vorige pos oor die Sielkundige wat nogal sin gemaak het.

Toe hy sy koppie terughaak en besef wat aangaan was daar geen ander
uitkoms vir hom nie.
Fok daar is elk geval nie `n tronksel in SA wat groot genoeg sou wees
vir hom nie.

Frik

On Fri, 4 Jun 2004 13:35:46 +0200, "Cape Coloured"
wrote:

> Annette moord is moord of dit nou vir 'n selfoon was of te nie. As sy kop
> uitgehaak het kan hy altyd dit weer trug gehaak het.
> "Annette" wrote in message
> news:c9pevp$39g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sy koppie het permanent uitgehaak. Hy het nie gemoor om 'n selfoon in die
>> hande te kry nie - dis die verskil:)
>> --
>> Annette
>> )
>> "Cape Coloured" wrote in message
>> news:K5GdnbfWosC2iV3d4p2dnA@is.co.za...
>>> Niemand se dan nou niks oor dit wit ou wat sy famielie en moontlik nog
>> ander
>>> vriende uitgewis het nie. Was dit nou 'n swart of 'n bruin ou dan sal
>>> Frikkie dit wyd en suid geplaas het.
>>>
>>>


>
Re: Niemand se niks [boodskap #93724 is 'n antwoord op boodskap #93689] Sa, 05 Junie 2004 14:49 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hoorhier, is die ou nou dood of nie. Gister was dit nog net berugte
maar na die antie op die Radio gepraat het het ek aangeneem hy is
moerlandspan toe.

Frik

Assumpsion is `n lelike ding ne;

"The mother of all fuckups"

On Fri, 04 Jun 2004 13:39:07 +0200, Chris wrote:

> On Fri, 04 Jun 2004 08:24:10 +0200, Cape Coloured wrote:
>
>> Niemand se dan nou niks oor dit wit ou wat sy famielie en moontlik nog ander
>> vriende uitgewis het nie. Was dit nou 'n swart of 'n bruin ou dan sal
>> Frikkie dit wyd en suid geplaas het.
>
> Ek hoor die man het probeer selfmoord pleeg.
Vorige onderwerp: Help Asseblief - woord vir "Affirmation"
Volgende onderwerp: Grootste Suid-Afrikaners
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 21:28:48 MGT 2024