| Snaakse Droom [boodskap #93650] |
Vr., 04 Junie 2004 05:06  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek droom laasnag Onse Prez maak 'n toespraak met 'n kaal bolyf.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Snaakse Droom [boodskap #93670 is 'n antwoord op boodskap #93653] |
Vr., 04 Junie 2004 08:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee:))) Hy was besig om in 'n toespraak ander ANC hoës uit te vreet.
Ek kan nou maar vertel - onder daardie wit hemp en pakkies is daar nie 'n
torso van 'n liggaamsbouer nie:)
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40c01b17.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Erotiese droom?
> "Annette" wrote in message
> news:c9p0fc$h5r$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek droom laasnag Onse Prez maak 'n toespraak met 'n kaal bolyf.
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Snaakse Droom [boodskap #93727 is 'n antwoord op boodskap #93664] |
Sa., 05 Junie 2004 14:54  |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: Februarie 1997
|
Senior Lid |
|
|
Jy is gelukkig julle klere was aan.
Miskien sou hy van jou `n hoender gemaak het...
Frik
On Fri, 4 Jun 2004 10:09:59 +0200, "Max" wrote:
> Ek het laasnag gedroom ek sit in 'n lang bad en die direkteur van die bedryf
> waarvoor ek werk sit op die punt en keer dat my badwater uitloop. (Ons het
> egter albei al ons klere aangehad)
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:c9p0fc$h5r$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek droom laasnag Onse Prez maak 'n toespraak met 'n kaal bolyf.
>> --
>> Annette
>
|
|
|
|