Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Help Asseblief - woord vir "Affirmation"
Help Asseblief - woord vir "Affirmation" [boodskap #93614] |
Thu, 03 June 2004 13:24  |
cg
Boodskappe: 19 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Iemand help my gou asseblief. Ek kort 'n woordeboek hier. Wat is die Afrikaanse
woord/e vir "affirmation"? Moet my nou nie in vlamme doodskiet nie - affirm my
asseblief! ;-)
Colin
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Help Asseblief - woord vir "Affirmation" [boodskap #93719 is 'n antwoord op boodskap #93640] |
Sat, 05 June 2004 11:51  |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
knersus skryf in boodskap news:...
> Sterrenkijker wrote:
> [knip]
>> Hierdie voorbeeld laat sien dat die Afrikaans eintlik behoort terug te
>> gaan na sy wortel: die Nederlands.
> [knip]
>
> Die wortel van alle kwaad...
Maak die saak nie! As Nederlands die wortel is van alle kwaad dan is die
Suid-Afrikaans maar die seun van die duiwel.
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 22:27:42 UTC 2025
|