Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe rookwette
Nuwe rookwette [boodskap #93604] |
Thu, 03 June 2004 11:16  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sien vandag die nuwe wette gaan eis dat geen rokery in openbare plekke
mag wees nie - selfs nie op pawiljoene tydens sportwedstryde nie;))
Ek sien al hoe lê ons snellerverskrikte polisie aan en skiet teiken op
rokers tydens wegstryde;)))
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93628 is 'n antwoord op boodskap #93625] |
Thu, 03 June 2004 14:50   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Eintlik dink ek ek is meer verdraagsaam as meeste. As 'n persoon in my
kantoor instap met 'n sigaret in die hand of die mond, versoek ek hom
vriendelik om dit of klaar te rook buite my kantoor of so nie dit dood te
druk. Ongelukkig is dit so dat jy nie die ou die hele gebou kan uitjaag
nie, so die ander mense in die gebou kry die rook wat ek uit my kantoor
verwyder. Daarom sal 'n wet om 'n roker te verbied om met 'n rookding in
enige gebou in te gaan vreeslik welkom wees.
As 'n roker saam met my in 'n kar moet ry, vertel ek hom mooi dat daar
word nie in my kar gerook nie en as hy voel dit raak te erg en sy oogballe
wil begin uitval weens onttrekking, dan sal ek stilhou en hy kan uitklim om
sy dampie te maak. Ongelukkig kan dit in die middel van die Namib wees met
so 45°C op die klok en dan rook so 'n man darem 'n sigaret dat hy eintlik
kromtrek!
"Max" skryf in boodskap news:40bf37e4$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek vra maar, want ek ondervind dat ex-rokers baie minder verdraagsaam is
> teenoor rokers as wat nog-nooit-rokers is.
>
> Max____________________________
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40bf338f.0@news1.mweb.co.za...
>> Nie sodat jy dit sal agterkom nie. Ook hier en daar in die 'oorlog' 'n
>> dampie gemaak, maar niks ernstigs nie. Rook stink vir die nie-roker en
> dit
>> is 'n feit. Ek gee eintlik nie om dat die mense rook nie, maar dan moet
>> hulle dit met die nie-roker in gedagte doen. Hoekom juis 'n sigaret
>> opsteek en dan in die publiek inloop? Hoekom nie klaar rook en dan jou
>> ding gaan doen nie? Natuurlik weet ek die antwoord.....rokers is
>> verslaafdes wat hulleself nie kan help nie, maar die wet kan hulle dalk
> net
>> maniere leer?
>> "Max" wrote in message
>> news:40bf25e0$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Is jy 'n ex-roker?
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40bf23c2.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Mag die dag kom dat hulle rook ook verbied in openbare plekke en
> winkels
>>>> hier by ons. Hier op die kus het ons omtrent altyd 'n windjie wat
> van
>>> die
>>>> seekant af stoot en enige bliksem wat rook wat by die voordeure
inkom,
>> se
>>>> rook ruik ek al lank nog voor ek hom sien. Wat van die ouens wat
in
> sy
>>> kar
>>>> sit en eers 'n sigaret opsteek en dan by 'n besigheid ingaan? Dan
> kom
>>>> verfok hy die res van die nie-rokers in die winkel en gooi sommer
die
> as
>>> ook
>>>> nog op die grond. Kom hy weer buite dan trap hy die stompie sommer
> op
>>> die
>>>> grond dood of druk dit in die naaste potplant dood. Jeeaagh!
Rook
> is
>>>> vieslik.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:c9n1fo$ros$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek sien vandag die nuwe wette gaan eis dat geen rokery in openbare
>>> plekke
>>>> > mag wees nie - selfs nie op pawiljoene tydens sportwedstryde nie;))
>>>> > Ek sien al hoe lê ons snellerverskrikte polisie aan en skiet
teiken
> op
>>>> > rokers tydens wegstryde;)))
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93659 is 'n antwoord op boodskap #93642] |
Fri, 04 June 2004 07:41   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ons is almal net so forken trots op jou. (Jy betaal immers belasting tot
voordeel van ons almal) Bietjie meer as 100 dae gelede het ek net soos jy
gevoel. Ek is gelukkig nou 100 dae ouer.
Ek kan my eie gat skop dat ek nie 'n jaar eerder opgehou het nie, dan het ek
R12 000 meer gespaar. Beter nog, ek moes nooit begin het nie, dan het ek 14
jaar se sigaretgeld gespaar.
Maar ja, jy sal tog niks hiervan verstaan nie, tot jou ogies ook op 'n dag
oopgaan en jy die lig sien... Tot dan, geniet van jou gekkeparadys!
Max____________________________
"soforkenwhat" skryf in boodskap news:c9nvpa$hla$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> for vark stakes, ek het gister my 100ste siga gerook en het nog 'n lang pad
> voor, eks forken trots op myself
>
>
> "Max" wrote in message
> news:40bf1c9b$0$48959$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek was gister 100 dae rookvry en is moerse trots op myself! Ek smag nog
>> steeds af en toe na eentjie, maar ek begin nie daaraan nie, om eenkeer te
>> moet ophou is genoeg.
>>
>> Die tyd toe ek nog gerook het, het dinge soos dit my so ontstel, nou
skud
> ek
>> maar net my kop... Jy kan tog nie iemand verbied om onder die son, maan en
>> sterre te rook nie... Gaan hulle spesiale rookruimtes maak? Kom daar
>> afsuigkappe? Om die rook waarheen te suig?
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:c9n1fo$ros$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek sien vandag die nuwe wette gaan eis dat geen rokery in openbare
> plekke
>>> mag wees nie - selfs nie op pawiljoene tydens sportwedstryde nie;))
>>> Ek sien al hoe lê ons snellerverskrikte polisie aan en skiet teiken op
>>> rokers tydens wegstryde;)))
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93697 is 'n antwoord op boodskap #93694] |
Fri, 04 June 2004 13:14   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daarmee het ek nie 'n probleem nie. Totale gelyke regte vir mans en
vrouens, sê ek. Maar dan kan die vrou nie meer kan reken om spesiaal as 'n
vrou behandel te wil wees in sekere gevalle nie. Soos bv. hoekom moet daar
verskille wees in betaling vir gelyke werk? Verander alles in uurbetaling
toe. Rx vir aantal ure gewerk. As sy, omdat sy vrou is, wil langer ure
afhê oor hare, kinders, of wat ookal, dan moet sy suffer deur minder geld te
kry vir haar minder ure. Laat alle sport eenslagting wees. Laat mans en
vrouens teen mekaar kompeteer en betaal almal dieselfde vir prestasie. As
'n vrou nie sterk genoeg is om teen die man te kompeteer nie, dan moet hulle
sterker word. Dis hulle probleem. Mos gelykheid is dit nie?
Totaal onprakties, sou ek reken, maar dis mos soos die ou wêreld werk.
As die vrou wil hê, dan is sy gelyk. As sy fisies tweede kom, dan is sy
skielik 'n vrou en moet voorkeurbehandeling of 'genade' kry van die sterker
man.
"Elaine" skryf in boodskap news:c9ps0p$7cj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Net in jou eie ou wêreldjie wil vrouens soos mans wees, ons wil ook maar net
> dieselfde regte hê as wat julle het. Soos, dat ek kan army toe gaan as ek
> wil (nie dat ek daarmee saam stem nie, maar 'n vrou behoort daai reg te hê,
> nes 'n man). Nou dink julle dat ons eweskielik ook in magsposisies is ons
> wil soos julle wees. Dis iets wat sekere mans hulself wysmaak om beter oor
> hulself te voel.
>
> Ek wil nie vir al die geld in die wêreld 'n man wees nie - dis te lekker om
> 'n vrou te wees :))
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40c03701.0@news1.mweb.co.za...
>> Daarmee stem ek 100% saam. Wat is dit met vroumense dat hulle altyd
>> dieselfde as mans wil wees?
>
|
|
|
|
|
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93714 is 'n antwoord op boodskap #93697] |
Sat, 05 June 2004 00:20   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Met die werk storie stem ek saam.
In sport moet kompetisie regverdig wees, dis hoekom hulle nie 'n ou wat
250kg weeg laat boks teen 'n outjie wat 50kg weeg nie - dis mos onregverdig?
Dis mos hoe sport werk? Soos jy redeneer, moet hulle mos nou dat die arme
50kg poepskuit teen die 250kg reus gaan boks. Dan aan die anderkant is ek
baie seker dat sommige sportsvrouens van baie mans mince sal maak :))
"Suidwester" skryf in boodskap news:40c075aa.0@news1.mweb.co.za...
> Daarmee het ek nie 'n probleem nie. Totale gelyke regte vir mans en
> vrouens, sê ek. Maar dan kan die vrou nie meer kan reken om spesiaal as 'n
> vrou behandel te wil wees in sekere gevalle nie. Soos bv. hoekom moet daar
> verskille wees in betaling vir gelyke werk? Verander alles in uurbetaling
> toe. Rx vir aantal ure gewerk. As sy, omdat sy vrou is, wil langer ure
> afhê oor hare, kinders, of wat ookal, dan moet sy suffer deur minder geld te
> kry vir haar minder ure. Laat alle sport eenslagting wees. Laat mans en
> vrouens teen mekaar kompeteer en betaal almal dieselfde vir prestasie. As
> 'n vrou nie sterk genoeg is om teen die man te kompeteer nie, dan moet hulle
> sterker word. Dis hulle probleem. Mos gelykheid is dit nie?
> Totaal onprakties, sou ek reken, maar dis mos soos die ou wêreld werk.
> As die vrou wil hê, dan is sy gelyk. As sy fisies tweede kom, dan is sy
> skielik 'n vrou en moet voorkeurbehandeling of 'genade' kry van die sterker
> man.
|
|
|
|
|
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93717 is 'n antwoord op boodskap #93714] |
Sat, 05 June 2004 06:37   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem saam met jou Elaine - die mans keer so vreeslik vir gemengde sport,
omdat hulle te bang is dat te veel vroue in die span sal wees of wen:)
--
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:c9r3k0$nof$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Met die werk storie stem ek saam.
>
> In sport moet kompetisie regverdig wees, dis hoekom hulle nie 'n ou wat
> 250kg weeg laat boks teen 'n outjie wat 50kg weeg nie - dis mos onregverdig?
> Dis mos hoe sport werk? Soos jy redeneer, moet hulle mos nou dat die arme
> 50kg poepskuit teen die 250kg reus gaan boks. Dan aan die anderkant is ek
> baie seker dat sommige sportsvrouens van baie mans mince sal maak :))
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40c075aa.0@news1.mweb.co.za...
>> Daarmee het ek nie 'n probleem nie. Totale gelyke regte vir mans en
>> vrouens, sê ek. Maar dan kan die vrou nie meer kan reken om spesiaal
as
> 'n
>> vrou behandel te wil wees in sekere gevalle nie. Soos bv. hoekom moet
> daar
>> verskille wees in betaling vir gelyke werk? Verander alles in
> uurbetaling
>> toe. Rx vir aantal ure gewerk. As sy, omdat sy vrou is, wil langer ure
>> afhê oor hare, kinders, of wat ookal, dan moet sy suffer deur minder
geld
> te
>> kry vir haar minder ure. Laat alle sport eenslagting wees. Laat mans
> en
>> vrouens teen mekaar kompeteer en betaal almal dieselfde vir prestasie.
> As
>> 'n vrou nie sterk genoeg is om teen die man te kompeteer nie, dan moet
> hulle
>> sterker word. Dis hulle probleem. Mos gelykheid is dit nie?
>> Totaal onprakties, sou ek reken, maar dis mos soos die ou wêreld werk.
>> As die vrou wil hê, dan is sy gelyk. As sy fisies tweede kom, dan is sy
>> skielik 'n vrou en moet voorkeurbehandeling of 'genade' kry van die
> sterker
>> man.
>
|
|
|
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93718 is 'n antwoord op boodskap #93714] |
Sat, 05 June 2004 09:14   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jammer om dit vir jou te sê, maar jy praat strooi. 'n 50kg vrou sal nie
met 'n 50kg man kan kompeteer nie. Weet jy dat iemand soos Steffi Graf
wat alle vrouetennis oorheers het, geoefen het teen 'n man wat nie eers
onder die top 100 van die mans is en gereeld slae gekry het teen hom?
"Elaine" skryf in boodskap news:c9r3k0$nof$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Met die werk storie stem ek saam.
>
> In sport moet kompetisie regverdig wees, dis hoekom hulle nie 'n ou wat
> 250kg weeg laat boks teen 'n outjie wat 50kg weeg nie - dis mos onregverdig?
> Dis mos hoe sport werk? Soos jy redeneer, moet hulle mos nou dat die arme
> 50kg poepskuit teen die 250kg reus gaan boks. Dan aan die anderkant is ek
> baie seker dat sommige sportsvrouens van baie mans mince sal maak :))
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40c075aa.0@news1.mweb.co.za...
>> Daarmee het ek nie 'n probleem nie. Totale gelyke regte vir mans en
>> vrouens, sê ek. Maar dan kan die vrou nie meer kan reken om spesiaal
as
> 'n
>> vrou behandel te wil wees in sekere gevalle nie. Soos bv. hoekom moet
> daar
>> verskille wees in betaling vir gelyke werk? Verander alles in
> uurbetaling
>> toe. Rx vir aantal ure gewerk. As sy, omdat sy vrou is, wil langer ure
>> afhê oor hare, kinders, of wat ookal, dan moet sy suffer deur minder
geld
> te
>> kry vir haar minder ure. Laat alle sport eenslagting wees. Laat mans
> en
>> vrouens teen mekaar kompeteer en betaal almal dieselfde vir prestasie.
> As
>> 'n vrou nie sterk genoeg is om teen die man te kompeteer nie, dan moet
> hulle
>> sterker word. Dis hulle probleem. Mos gelykheid is dit nie?
>> Totaal onprakties, sou ek reken, maar dis mos soos die ou wêreld werk.
>> As die vrou wil hê, dan is sy gelyk. As sy fisies tweede kom, dan is sy
>> skielik 'n vrou en moet voorkeurbehandeling of 'genade' kry van die
> sterker
>> man.
>
|
|
|
|
|
|
Re: Nuwe rookwette [boodskap #93736 is 'n antwoord op boodskap #93715] |
Sat, 05 June 2004 19:05   |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Elaine, hier moet jy baie versigtig wees hoe jy dit stel.
Ek was so `n rukkie gelede vir twee weke net buite Baghdad en daar was
`n meisie saam met ons wat `n Suster in die nsa weermag is en sy het
haar kant gebring hoor. Ek glo en uit ondervinding kan ek oortuigend
sê dat dit `n 1 / 5000 vroue / meisies is wat dit kan doen. Sy is ook
nie `n groot spieragtige meisie nie, nee eintlik baie fyn.
Kom ons kyk vêrder. Die polisie se taakmag het so `n rukkie gelede
gespog dat hulle soveel vrouens, meisies of dames het, net wat jy dit
wil noem wat keuring geslaag het. Miskien het van julle daai berigte
gelees.
Ek het per toeval met van hierdie Takies in hoofletters te doene gekry
en die waarheid is dat die meisies wat die keuring betref dit
heeltemal op hulle eie gedoen het, vasbyt was met gemaklike skoene en
sonder "kit". Heeltemal apart van die mans. Wit seuns het van keuring
afgeklim omdat daar swartes was wat nie kon swem nie en by die rivier
is daar vir hulle opdrag gegee dat hulle sal "SORG" dat hulle maatjies
anderkant uitkom. Die keuring was toe ook gestop en uitgestel.
Dit is baie vêr van wat ons in die destydse Weermag en ek glo ook
Polisie vir keuring moes doen, veral in `n Spesmag Eenheid.
Ja, hulle wil oral wees en van hulle is daar, maar hier moet gekyk
word hoe hulle daar beland of gekom het.
Frik
Ps: Daai persoon wat destyds hier geadverteer het vir werk wie sy
besonderhede vir my gestuur het. Maak asseblief weer met my kontak
m.b.t. werk in die ander state. Ek was weer `n ruk weg en dan stop ek
my e-pos en my adres het ook verander a.g.v. spam en sal graag wil
weet of jy toe gekontak was. Ek weet dat ek jou besonderhede nagegaan
het en dit was wel bevestig as korrek.
On Sat, 5 Jun 2004 02:22:49 +0200, "Elaine" wrote:
> Wie sê iemand keer my? Ek het 'n voorbeeld genoem. Baie vrouens is George
> Vroue Kollege toe vir militêre opleiding, net om êrens in 'n kantoor begrawe
> te word - ek hoeffie army toe te gaan om in 'n kantoor te werk nie. George
> se vroue kollege is nou toe en die vrouens word saam en soos die mans
> opgelei - daar's nie meer so ding soos voorkeurbehandeling vir dames nie :))
>
> E
>
> "Max" wrote in message
> news:40c076e2$1$48933$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Wie keer jou om army toe te gaan?
>> Max____________________________
>
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 03:43:49 UTC 2025
|