Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Ferdi Greyling....
Vir Ferdi Greyling.... [boodskap #93432] |
Sat, 29 May 2004 07:50  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die stringe hierbo raak te lank! Op die trant van ons redenasie oor
plaasgrond wil ek net die volgende vir jou stel: Ek baseer alles op
Namibië want dit is wat ek ken, maar dit behoort nie veel te verskil [in
verhouding] daar met julle nie.
Op die plaas: Hier word van die boer verwag om ordentlike huisvesting te
verskaf aan werkers 'n hulle families 'n ook grond te verskaf waarop hulle
diere kan aanhou. Plus natuurlik die feit dat die werkersfamilie kan
besluit dat hulle ouma of oupa of ander familie wat nie heenkome het nie,
daar kan kom bly. Dan word daar ook nog proviand verskaf, plus die aanry
van skoolkinders dorp toe vir skool en as een van die mense so siek word dat
dit moet hospitaal toe, dan moet die boer die transport verskaf. Kom ons
sit dit om in geldwaarde:
Huis met lopende water en elektrisiteit: R25 000 min.
100ha grond vir diere @R300/ha: R30 000 [gereken op 'n
skaapplaas van seker so 8 000ha]
Proviand per maand: R280 wat die wet sê PLUS
dit wat die wet nie sê nie, soos vars vleis elke dag/melk/ens.
Koste van 'n rit dorp toe en terug [80kmx2]=160 @R1/km= R160,00
[skoolkoshuise hou nie meer kinders oornaweke nie so die kinders moet elke
naweek gaan haal word en weer teruggevt word daai Maandag. Dus in 'n maand
se tyd is dit 8x R160= R1280.
Dus: 'n Boer belê ongeveer R50 - 70 000 in 'n werkersfamilie op sy plaas
om net een paar werkershande op sy grond te hê en dan betaal hy hom nog
salaris ook! Plus die feit dat as hy hierdie werker te lank op die plaas
laat aanbly, dan mag hy volgens wet nie weer die werker van sy blyplek
verwyder nie want hulle kry permanente verblyfreg. Kom daar ekstra mense
by die werker se direkte familie by [soos oupa/oom/ens] is dit een groot
storie om hulle weg te kry van die plaas af en voor jy jou oë uitvee, het jy
'n arbeidsdispuut aan die gang en die volgende stap is dat jy 'n
onteieningskennisgewing van die regering kry!
Wat ek met bogenoemde probeer sê, is dat die boere 'n groot belegging
in geld moet maak om sy plaasarbeid te bekom. Daarteenoor, wat maak die
stadsmense met hulle arbeid? Is daar enige werkgewers wat ook gratis
behuising en water & ligte verskaf. En sommer kos ook? En sommer gratis
transport ook? Sekerlik sal jy vir my sê dat die werkers in die stad
verdien meer geld en hulle moet daarmee vir hulle eie behuising en kos sorg,
maar kom ons kyk na die ongeskoolde werkers in die stad:
Wat betaal julle in die stad vir 'n huisbediende of 'n tuinwerker?
R50 of selfs R80 per dag? Wat is die koste van hierdie werker om by jou
huis uit te kom en hoe lank neem dit? Sê jy bly in Pretoria en sy bly in
Mabopane, dan sal 'n taxi haar sekerlik nie minder as R30 kos nie. Ry sy
bus, dan moet sy voor 6 in die oggend op die bus wees om jou plek by 8 uur
te haal. Die kostes sal ook maklik oor die R10 per trip beloop x 2 =R20.
Trek dit af van R50 en sy het R30 vir haar moeite gekry........en daarvoor
het sy 8 ure by die huis en 4 ure transport = 12 ure gewerk! Dit gee R3,75
per uur x160 ure per maand [as sy elke dag werk het] = R600 per maand
waaruit sy haar eie huis met water en ligte moet betaal plus kos ook.
Die plaaswerkers is myle vooruit in verdienste teenoor die
stadswerkers, maar die kak en kouery gaan oor die plaasboere wat dan nou
swart werkers sou misbruik. Is dit miskien nie tyd dat die stadsmense
begin om die gewete te kweek wat hulle namens die boere openbaar tov van die
werkers nie? As 'n boer vir sy werker 'n huis moet verskaf, wat is fout
met jou, Ferdi, wat sekerlik met al jou jare diens by Beeld al meer as R20
000 per maand verdien, om vir jou bediende ook 'n huis te verskaf nie? Om
ook 'n bydrae te maak tot haar kosrekening, water en ligte en ook sommer 'n
siekefonds ook?
|
|
|
Re: Vir Ferdi Greyling.... [boodskap #93440 is 'n antwoord op boodskap #93432] |
Sun, 30 May 2004 09:14   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 29 May 2004 10:50:14 +0300, "Suidwester" wrote:
> Die stringe hierbo raak te lank! Op die trant van ons redenasie oor
> plaasgrond wil ek net die volgende vir jou stel: Ek baseer alles op
> Namibië want dit is wat ek ken, maar dit behoort nie veel te verskil [in
> verhouding] daar met julle nie.
En ek gaan nou ophou om die strukturele en grondliggende verskille in
terme van hoe die staat dit hanteer, aan jou uit te wys.
As jy dit nou nog nie raaksien nie, sal jy nooit.
Wat ek met bogenoemde probeer sê, is dat die boere 'n groot
belegging
> in geld moet maak om sy plaasarbeid te bekom. Daarteenoor, wat maak die
> stadsmense met hulle arbeid? Is daar enige werkgewers wat ook gratis
> behuising en water & ligte verskaf. En sommer kos ook? En sommer gratis
> transport ook?
Weet nie wat dit met die grondeishof te doen het nie, maae sou jy se
huisbediendes is ook werkers?
Weet jy hoeveel van hulle bly verniet en kry water en ligte en kos
verniet?
Wat betaal julle in die stad vir 'n huisbediende of 'n tuinwerker?
> R50 of selfs R80 per dag? Wat is die koste van hierdie werker om by jou
> huis uit te kom en hoe lank neem dit? Sê jy bly in Pretoria en sy bly in
> Mabopane, dan sal 'n taxi haar sekerlik nie minder as R30 kos nie. Ry sy
> bus, dan moet sy voor 6 in die oggend op die bus wees om jou plek by 8 uur
> te haal. Die kostes sal ook maklik oor die R10 per trip beloop x 2 =R20.
> Trek dit af van R50 en sy het R30 vir haar moeite gekry........en daarvoor
> het sy 8 ure by die huis en 4 ure transport = 12 ure gewerk! Dit gee R3,75
> per uur x160 ure per maand [as sy elke dag werk het] = R600 per maand
> waaruit sy haar eie huis met water en ligte moet betaal plus kos ook.>
Ter info:
Vrydag 31 Oktober 2003 bl. 1
Johannesburg Finaal
Huishulpe kry gou hoër lone
Jan de Lange
Die minimum loon vir huishulpe, wat verlede jaar in werking getree
het, word in November met 8% verhoog kragtens regulasies wat die
minister van arbeid, mnr. Membathisi Mdladlana, gister uitgereik het.
Die minimum loon, wat uurliks bereken word, styg van R4,51 per uur tot
R4,87 per uur in stedelike gebiede. Dit bring mee dat 'n heeltydse
huishulp in stedelike gebiede vanaf 1 November 'n minimumloon van
R861,90 per maand moet verdien en R700,05 in landelike gebiede.
Dit geld vir huishulpe, insluitende tuiners.
"Alle huishulpe is geregtig op die verhoging
Die plaaswerkers is myle vooruit in verdienste teenoor die
> stadswerkers, maar die kak en kouery gaan oor die plaasboere wat dan nou
> swart werkers sou misbruik. Is dit miskien nie tyd dat die stadsmense
> begin om die gewete te kweek wat hulle namens die boere openbaar tov van die
> werkers nie? As 'n boer vir sy werker 'n huis moet verskaf, wat is fout
> met jou, Ferdi, wat sekerlik met al jou jare diens by Beeld al meer as R20
> 000 per maand verdien,
Ha! I'd be so lucky. Miskien weet jy nie wat mense verdien in die
joernalistiek nie.
om vir jou bediende ook 'n huis te verskaf nie? Om
> ook 'n bydrae te maak tot haar kosrekening, water en ligte en ook sommer 'n
> siekefonds ook?
Ek het nie bediendes in die huis nie. Ek het egter al vir jare die
kamer in die agterplaas beskikbaar gestel vir n vrou en haar man wat
elders gewerk het en gesukkel het. Hulle het gratis daar gebly. Die
minste wat ek kon doen.
Verder is daar n antieke ou blare-vee"r wat een keer n week kom, die
blare heen en weer vee, beter voel en geld vir sy kamer-huur en kos
kry.
En n paar gereelde bedelaars.
Die mense is ook deel van my samelewing. Of hulle nou vir my wil he en
of ek nou vir hulle wil he, tel nie. Ons het mekaar gekry.
|
|
|
Re: Vir Ferdi Greyling.... [boodskap #93455 is 'n antwoord op boodskap #93440] |
Mon, 31 May 2004 03:20   |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi - ek dink jy lieg oor die vernietblyery. Miskien moet ek maar
ondersoek instel. Jy is te goed om waar te wees ...
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:kv8jb05ig9629a0hakv0f1q0mt8imofru9@4ax.com...
> On Sat, 29 May 2004 10:50:14 +0300, "Suidwester"
> wrote:
>
> oor
>> plaasgrond wil ek net die volgende vir jou stel: Ek baseer alles op
>> Namibië want dit is wat ek ken, maar dit behoort nie veel te verskil [in
>> verhouding] daar met julle nie.
>
> En ek gaan nou ophou om die strukturele en grondliggende verskille in
> terme van hoe die staat dit hanteer, aan jou uit te wys.
> As jy dit nou nog nie raaksien nie, sal jy nooit.
>
>
> > bus, dan moet sy voor 6 in die oggend op die bus wees om jou plek by 8
uur
>> te haal. Die kostes sal ook maklik oor die R10 per trip beloop x 2 =R20.
>> Trek dit af van R50 en sy het R30 vir haar moeite gekry........en daarvoor
>> het sy 8 ure by die huis en 4 ure transport = 12 ure gewerk! Dit gee R3,75
>> per uur x160 ure per maand [as sy elke dag werk het] = R600 per maand
>> waaruit sy haar eie huis met water en ligte moet betaal plus kos ook.>
>
> Ter info:
>
> Vrydag 31 Oktober 2003 bl. 1
> Johannesburg Finaal
> Huishulpe kry gou hoër lone
> Jan de Lange
> Die minimum loon vir huishulpe, wat verlede jaar in werking getree
> het, word in November met 8% verhoog kragtens regulasies wat die
> minister van arbeid, mnr. Membathisi Mdladlana, gister uitgereik het.
> Die minimum loon, wat uurliks bereken word, styg van R4,51 per uur tot
> R4,87 per uur in stedelike gebiede. Dit bring mee dat 'n heeltydse
> huishulp in stedelike gebiede vanaf 1 November 'n minimumloon van
> R861,90 per maand moet verdien en R700,05 in landelike gebiede.
>
> Dit geld vir huishulpe, insluitende tuiners.
>
> "Alle huishulpe is geregtig op die verhoging
>
>
> > stadswerkers, maar die kak en kouery gaan oor die plaasboere wat dan nou
>> swart werkers sou misbruik. Is dit miskien nie tyd dat die stadsmense
>> begin om die gewete te kweek wat hulle namens die boere openbaar tov van die
>> werkers nie? As 'n boer vir sy werker 'n huis moet verskaf, wat is fout
>> met jou, Ferdi, wat sekerlik met al jou jare diens by Beeld al meer as R20
>> 000 per maand verdien,
>
> Ha! I'd be so lucky. Miskien weet jy nie wat mense verdien in die
> joernalistiek nie.
>
[color=blue]>
|
|
|
Re: Vir Ferdi Greyling.... [boodskap #93458 is 'n antwoord op boodskap #93440] |
Mon, 31 May 2004 06:58   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:kv8jb05ig9629a0hakv0f1q0mt8imofru9@4ax.com...
> En ek gaan nou ophou om die strukturele en grondliggende verskille in
> terme van hoe die staat dit hanteer, aan jou uit te wys.
> As jy dit nou nog nie raaksien nie, sal jy nooit.
..........miskien moet jy dit aan die boere daar by jou vertel want duidelik
het hulle ook geglo die wet beskerm hulle!
> Weet nie wat dit met die grondeishof te doen het nie,
...........Ek probeer vir jou verduidelik die omstandighede wat ontstaan wat
naderhand lei tot grondeise teen boere en die dubbelstandaarde wat daar
bestaan tussen stad en plaas.
maae sou jy se
> huisbediendes is ook werkers?
> Weet jy hoeveel van hulle bly verniet en kry water en ligte en kos
> verniet?
..............daai's 'n kak argument! Verniet bly is nie betaling nie.
Alle plaaswerkers bly verniet.
> Die minimum loon, wat uurliks bereken word, styg van R4,51 per uur tot
> R4,87 per uur in stedelike gebiede. Dit bring mee dat 'n heeltydse
> huishulp in stedelike gebiede vanaf 1 November 'n minimumloon van
> R861,90 per maand moet verdien en R700,05 in landelike gebiede.
..............en jy reken dit is voldoende betaling?
> Ha! I'd be so lucky. Miskien weet jy nie wat mense verdien in die
> joernalistiek nie.
..............my fout. Maar dan 'werk' julle ook mos nie eintlik nie.
> Ek het nie bediendes in die huis nie. Ek het egter al vir jare die
> kamer in die agterplaas beskikbaar gestel vir n vrou en haar man wat
> elders gewerk het en gesukkel het. Hulle het gratis daar gebly. Die
> minste wat ek kon doen.
...............wonderlik! Hoop net jy gaan ook so vrygewend wees as hulle
al 'n paar jaar gebly het en jy wil hulle 'weg' hê agv van huis verkoop of
jy wil die spasie vir iets anders gebruik en hulle kom met 'n eis teen jou
wat hulle toelaat om vir die res van hul lewens in jou agterplaas te bly [a
la plaas]. Dan sal ons jou werklike vrygewendheid aanskou...........
> Verder is daar n antieke ou blare-vee"r wat een keer n week kom, die
> blare heen en weer vee, beter voel en geld vir sy kamer-huur en kos
> kry. .........hoeveel?
> En n paar gereelde bedelaars.
...........dan is jy een van die bliksems wat die mense nog slegter maak?
Deur 'n bedelaar geld te gee, sterk jy hom in sy kwaad!
> Die mense is ook deel van my samelewing. Of hulle nou vir my wil he en
> of ek nou vir hulle wil he, tel nie. Ons het mekaar gekry. ............dis PRESIES hoe ek oor joernaliste en politici voel!!!
>
|
|
|
|
|
|
Re: Vir Ferdi Greyling.... [boodskap #93480 is 'n antwoord op boodskap #93478] |
Mon, 31 May 2004 15:34   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jis, maar jy wil dinge weet, hm. Seker nie wil die lengte van no. 11 ook
hê nie? Gelukkig het ek nie jou bekende naam nie, so jy sal maar moet vat
wat ek sê op leeswaarde. Ek is in verskeie tipes van besigheid meestal in
die boubedryf en -handel. Ek ontwerp so af en toe 'n huisie of twee en is
nie skaam vir 'n ingenieurswerkie ook nie. 'n Pak klere dra ek net onder
luide protes. Ek het in 'n plaaslike koerant 'n aandeel gehad, maar soos
assuransie, hou ek nie van lieg net vir sirkulasie nie. Het ook af en toe
daarvoor geskryf...meestal ou Suidwesstories en tegniese artikels. Het
darem so twee boekies al ook op die kerfstok, maar dis te harde werk, maar
sal eendag weer doen.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:p3gmb0lee1hfbhga16tjigqap1uolhqbic@4ax.com...
> On Mon, 31 May 2004 13:58:48 +0300, "Suidwester"
> wrote:
>
> > ook 'n publikasie besit en gelukkig nou nie meer nie....daarom ken ek van
>> joernaliste. Ek was 'n soldaat op my tyd soos meeste van ons hier by ons
>> en ook daar by julle. Daar was mos eintlik nie 'n keuse nie....behalwe om
>> buite die wet te gaan en dit het my opvoeding my nie toegelaat nie.
>
> Watter "sake". Met ander woorde, wat doen jy?
> Jy behoort te antwoord, want sien, jy trek my beroep aanmekaar in jou
> reaksies is en ek het nooit eers vir jou gese waar ek werk nie.
> Dis dan mos net fair dat ek ook weet watter soort werk jy doen.
> Is jy n security guard?
> 'n Bouer?
> Koop jy goed en smous dit teen n wins? Watter soort goed en waar smous
> jy? Is daar genoeg mense in Suidwes daarvoor?
> Verkoop jy polissie?
> En so aan.
>
>
> Moet jou ook se ek het heelwat "sakemanne" al in my lewe teegekom.
> Talle van hulle die skuim van die aarde met geen moraliteit nie.
> Sommiges was psigopate in pakke klere. Ander was egter goeie mense. Ek
> het vroeg al geleer dat mense in die eerste plek individue is wat
> sekere beroepe bedryf en dat individue verskil.
> En dat 'n beroep van plek tot plek baie kan verskil.
> Ek het byvoorbeeld nie enige respek vir talle sakemanne van dele van
> Hillbrow nie. Ook nie vir sakemanne wat ou tannies se geld vat en
> hardloop nie.
> Maar 'n entjie verder is daar sakemanne met groot integriteit.
>
> Jy sal ook die goed een dag leer. Ek neem aan jy is nie baie oud nie
> en moet dit nog leer?
>
> Het jy nooit self vir jou publikasies geskryf nie? Watter publikasies
> was dit? Hoe groot en waar is dit gepubliseer?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vir Ferdi Greyling.... [boodskap #93505 is 'n antwoord op boodskap #93480] |
Tue, 01 June 2004 10:27   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 31 May 2004 18:34:36 +0300, "Suidwester" wrote:
> Jis, maar jy wil dinge weet, hm. Seker nie wil die lengte van no. 11 ook
> hê nie? Gelukkig het ek nie jou bekende naam nie, so jy sal maar moet vat
> wat ek sê op leeswaarde. Ek is in verskeie tipes van besigheid meestal in
> die boubedryf en -handel. Ek ontwerp so af en toe 'n huisie of twee en is
> nie skaam vir 'n ingenieurswerkie ook nie.
Met ander woorde n "kleinsake-entrepeneur" .
Jy wil nie weet wat ek van die meeste van hulle dink nie.
'n Pak klere dra ek net onder
> luide protes. Ek het in 'n plaaslike koerant 'n aandeel gehad,
Met alle respek dan weet jy nie veel van joernalistiek nie. Of van
joernaliste nie. Of van koerante bestuur nie.
maar soos
> assuransie, hou ek nie van lieg net vir sirkulasie nie. Het ook af en toe
> daarvoor geskryf...meestal ou Suidwesstories en tegniese artikels.
Geoordeel aan jou bydraes hier was dit sekerlik n kleindorpsie
pamflet?
Het
> darem so twee boekies al ook op die kerfstok, maar dis te harde werk, maar
> sal eendag weer doen.
Wat is die boeke se name en waaroor handel dit?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vir Ferdi Greyling.... [boodskap #93537 is 'n antwoord op boodskap #93518] |
Tue, 01 June 2004 14:09   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 1 Jun 2004 14:07:07 +0300, "Suidwester" wrote:
> .......ag vriend, hoe weet jy dan ook wat die omvang werklik was behalwe dit
> wat ek jou sê? Een ding kan ek jou wel sê en dit is dat om werklik 'n
> goeie joernalis te wees, kan jy nie veel van 'n gewete hê nie.
Sies as jy dardie soort was. Hulle oorleef nooit lank by beter
koerante nie.
Nuus is mos
> nuus. Dit was een van die dinge wat my laat verkoop het. Ek het mense te
> jammer gekry en smart verkoop mos koerante? Dieselfde beginsel geld vir 'n
> drankwinkel....ek sal nooit nog drank kan verkoop aan 'n dronk mens nie.
Dis n ietwat vreemde filosofie oor die media maar jy is seker geregtig
daarop.
Die wereld is egter vol voorbeelde van klein koerante wat uitstekende
joernalistiek bedryf. Maar dan moet die joernaliste daar dit wil doen.
> Geoordeel aan jou bydraes hier was dit sekerlik n kleindorpsie
>> pamflet?
> ........so is ons beide maar onder oorsig, is ons nie? Jy sit al die jare
> daar by jou moerse koerant maar jy het ook maar nie veel met jou ou lewetjie
> gedoen nie, het jy? Ek ken 'n paar tydgenote van jou wat al by Rapport
> gevorder het tot redakteur en weg is en vandag gerekende manne is. Waar
> het jy afgeval? Of is jy te bang om te waai want dan is jou pensioentjie in
> sy moer? Moet ek vir jou R10 stuur?
Kyk hoe seer maak die waarheid jou nou, ne?
Maar dis die waarheid wat jy gevra het, is dit nie?
>> > darem so twee boekies al ook op die kerfstok, maar dis te harde werk,
> maar
>>> sal eendag weer doen.
>> Wat is die boeke se name en waaroor handel dit?
> ........dit het absoluut niks met jou te doen nie. Dat dit verkoop en vir
> my geld maak, is alles wat saak maak.
Is dit geheime boeke?
Dis vreemd dat iemand so spog met "boeke" wat hy geskryf het maar te
bang is om te se wat die boeke is.
|
|
|
Re: Vir Ferdi Greyling.... [boodskap #93545 is 'n antwoord op boodskap #93535] |
Tue, 01 June 2004 14:38   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kyk ek ken jou nie eintlik nie , so moet dit nie persoonlik vat nie. Hoe
weet ons, jy kan die uitsondering op die reël wees!? Hoe kan jy my vra hoe
kan ek so baie te sê hê oor joernaliste as ek self nie een is
nie.........dis dan die hele fondament van jou beroep! Julle skrywe en
lewer kommentaar oor goed waarvan julle self nie veel weet nie. Ja, jy ken
seker jou Afrikaans-Nederlands, maar van die onderwerp weet ek nie van 'n
enkele ware kudinge op enige vakgebied wat 'n joernalis geword het nie.
Hoekom nie? Ek dink juis die mense wat joernaliste word, is juis nie die
mense wat enigiets op hul eie in die lewe kan bereik nie, nou haal hulle hul
frustrasies uit op die publiek en dit nogal met presies jou soort van
beterweterige houding ook! Ek het al so 'n paar joernaliste mee gewerk en
vir 'n paar werk gegee, maar ek moet nog 'n enkele een ontmoet met
integriteit.....dalk is jy die uitsondering op die reël?
O, en oor die boeke. Miskien moet jy hier op jou laaste jare van
stront gorrel in die koerant dalk miskien so effe wakker word uit jou
iddiliese gedroom oor wat jy dink die wêreld is of behoort te wees. 'n
Tegniese boek is 'n ding met 'n doel voor oë: Om kennis oor te dra. Van
taal en sulke strooi gee die tegniese mense nie 'n duit voor om nie want wat
hy soek uit die boek is kennis en dit het niks met taalgebruik te doene nie.
Dink jy eerlik 'n argitek sal bv. 'n boek koop wat in perfekte Afrikaans
geskryf is, maar nie so lekker op die vak is nie? Daarteenoor is daar
miskien 'n boek wat taalkundig nie so suiwer is nie, maar bevat al die regte
inligting. JY sal die taalkundige boek vat want van die res weet jy mos
eintlik fokol, maar vir die tegniese ouens is dit nie eers 'n keuse nie.
Ons mors nie ons tyd met twak nie. Tyd is geld, in ons wêreld. Dis ons
wat jou alles gee wat jou om en rondom jou lyf het, waarin jy bly, waarop jy
ry en waarin jy ry.....behalwe natuurlik daai geliefde kringspier van jou!
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:833pb0dbi1m2l6oc1cth4oe435gr9brjuj@4ax.com...
> On Tue, 1 Jun 2004 13:55:08 +0300, "Suidwester"
> wrote:
>
[color=blue]>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vir Ferdi Greyling.... [boodskap #93562 is 'n antwoord op boodskap #93554] |
Wed, 02 June 2004 06:56   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek gaan julle nie vertel nie want dan kan julle my 'pinpoint' en dis in my
opinie nie die doel van hierdie ng nie. Duidelik verstaan jy nasionale
sportkleure nie te lekker nie, maar jy kan nie springbokkleure verwerf in
die weermag deur met 'n ander land te kompiteer nie. Springbokkleure in sy
aanvanklike konsep, kon ook nie sommer goedsmoeds toegeken word deur 'n
sportliggaam nie. Die springbok is 'n geregistreerde handelsmerk [die
eiendom van SA Rugby en nie die regering nie] en enige ander sport wat lid
is van die Sportraad kan aansoek doen vir die toekenning van springbokkleure
aan van sy lede wat internasionaal deelgeneem het.
Dis ook nie sommer net sê nie. Jy moet aan hulle voorlê die kriteria
waaronder jou lede hulle reg tot internasionale deelname verdien het en
daarvolgens sal die Kleureraad besluit wie en wat kry springbokkleure.
Omdat die springbok 'n handelsmerk is, mag jy nie sommer goedsmoeds besluit
om die springende bok op enige wapen te sit nie. Jy moet 'n wapen ontwerp
en dit aan die Raad voorlê, wat dit op hulle beurt weer aan Heraldiek voorlê
vir finale goedkeuring.
Weet jy dat nie so baie jare terug nie, mog jy geen ander wapen of
embleem of borgname dra op enige kledingstuk wat die Springbok ophet nie?
Die kledingstukke wat die Springbok ophet, mag ook net deur een firma in die
hele SA vervaardig word.....Barlow in die Kaap.
Vandag egter, verkoop hulle ondersteunersitems met die bok op aan die
publiek en enige poepol kan dit dra. Gelukkig is idt die nuwe storie met
al die name by en snaakse kleure anders dan groen en goud en meeste het nog
daai simpel protea ook by. As jy 'n skoon groen baadjie sien met 'n
springende bok van die linkerarm na regterkant [hart se rigting] toe, dan is
die ou 'n springbok, glo my!
"@rogers.com" wrote in message
news:JA1vc.26937$hrc.19682@news01.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Suidwester" skyf
>
>> Jy's welkom om my nie te glo nie....nie my probleem nie.
>
> Nou hoekom vertel jy nie vir ons in watter
> rigting het jy jou springbokkleure gekry nie.
> Al was dit nou net in die sportsbyeenkomste
> van die SA le�r destyds. Ek was verbaas om
> te hoor dat Kanadese militêre mense aan
> militêre sportbyeenkomste deelneem. Het
> 'n "freelance" filmregiseur ontmoet wat
> deur die Kanadese le�r gevra is om na
> Bosnié te gaan om iets te verfilm.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
Re: Vir Ferdi Greyling.... [boodskap #93703 is 'n antwoord op boodskap #93549] |
Fri, 04 June 2004 14:17   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gaan sit nou en dink aan die volgende:
As jy te bang is om jou identiteit te laat blyk op die NG dan moet jy
dalk nie andere (wat nooit hulle identiteit aan jou gegee het nie) aan
die hand van hul persoonlike detail beledig nie.
Want as jy dit doen, dan beantwoord jy aan die definisie van 'n hele
paar goed.
On Tue, 1 Jun 2004 18:07:59 +0300, "Suidwester" wrote:
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:b83pb0dtobv4kc94gkc4nc03kl32qj0img@4ax.com...
>> Sies as jy dardie soort was. Hulle oorleef nooit lank by beter
>> koerante nie.
> @@@@nou wat soek jy nog daar?
>> > nuus. Dit was een van die dinge wat my laat verkoop het. Ek het mense
> te
>>> jammer gekry en smart verkoop mos koerante? Dieselfde beginsel geld vir
> 'n
>>> drankwinkel....ek sal nooit nog drank kan verkoop aan 'n dronk mens
> nie.
>> Dis n ietwat vreemde filosofie oor die media maar jy is seker geregtig
>> daarop.
>> Die wereld is egter vol voorbeelde van klein koerante wat uitstekende
>> joernalistiek bedryf. Maar dan moet die joernaliste daar dit wil doen.
> @@@presies hoekom jy nie kan verstaan nie. Julle glo aan absolute
> persvryheid, maak nie saak wat die gevolge is nie. Julle skei julle af van
> die gevolge af. As jy dit kan doen, dan is jy 'n drol, in my opinie.
>> Kyk hoe seer maak die waarheid jou nou, ne?
>> Maar dis die waarheid wat jy gevra het, is dit nie?
> @@@Watter waarheid is dit? Jy DINK jy ken die waarheid!>
>> Dis vreemd dat iemand so spog met "boeke" wat hy geskryf het maar te
>> bang is om te se wat die boeke is.
> @@@Ek spog nie, jy het my gevra wat doen ek. Toe vertel ek jou. Dis vir
> my nie 'n prestasie om 'n boek te skryf nie en sou dit ook nie gedoen het as
> dit nie geld ingebring het nie. Wat is daar om mee te spog? Ek het vir
> jou gesê is tegniese goete en as ek jou vertel, dan kan ek sommer reguit ook
> vir jou sê wat my ID nommer ook is! Kom by!
>
|
|
|
Re: Vir Ferdi Greyling.... [boodskap #93704 is 'n antwoord op boodskap #93555] |
Fri, 04 June 2004 14:18  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jonas, jy is nou onder die naam ook in die killfile.
On Tue, 1 Jun 2004 18:05:57 +0200, "soforkenwhat" wrote:
> Ferdi gaan steel nog berigte vir beeld en plaas "Onder redaksie van FERDI
> Greyling" en gaan kies nog groter font sizes sodat alaml jou kan raaksien
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:th0mb0hbmslbh0rfgo5ohjsgebrlv7k90u@4ax.com...
>> On Mon, 31 May 2004 09:58:05 +0300, "Suidwester"
>> wrote:
>> > as hulle
>>> al 'n paar jaar gebly het en jy wil hulle 'weg' hê agv van huis verkoop
> of
>>> jy wil die spasie vir iets anders gebruik en hulle kom met 'n eis teen
> jou
>>> wat hulle toelaat om vir die res van hul lewens in jou agterplaas te bly
> [a
>>> la plaas]. Dan sal ons jou werklike vrygewendheid aanskou...........
>> Hulle het reeds n beter plek gekry en met 'n smile getrek.
[color=teal]>>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 03:13:14 UTC 2025
|