Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Ons klein en silw'rige planeet " deur NP van Wyk LOUW
" Ons klein en silw'rige planeet " deur NP van Wyk LOUW [boodskap #93475] |
Ma., 31 Mei 2004 13:30 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
ONS KLEIN EN SILWRIGE PLANEET
N.P. van Wyk Louw
Ons klein en silwrige planeet
is ryker as die gode weet
die koring is 'n heuningsel
waaruit die goue aarde wel
die wingerd is 'n sooi-geel bron
wat uit die erts prut na die son
ek sny die brood en drink die wyn
en hou my hart van gode rein.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 15:35:54 UTC 2025
|