Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Re: Kroketten Croquettes
Re: Kroketten Croquettes [boodskap #93253] Wo, 26 Mei 2004 01:32 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Pancakeman" wrote

> I hope anybody can help me?
>
> We are the producers of Dutch Krokets/Croquettes in New Zealand and are also
> exporting to Australia.
>
> What I would like to know is are the krokets populair in South Africa and
> would there be a market for our products?

> Best regards
> Frans
> New Zealand

Ek bly al baie lank in Kanada, so ek kan natuurlik nie
vir die Suid-Afrikaners vandag praat nie. Maar hier is
'n paar opinies oor krokette en oor wat in Noord-
Amerika "pancakes" genoem word. ( Ek merk op
jy noem jouself "pancakeman." )
Die ding wat Suid-Afrikaners "pannekoek" noem,
en waaroor almal godsdienstig is, is nie die Noord-
Amerikaanse of Nederlandse pannekoek nie. Dit is
meer 'n soort van 'n "crepe" (maar altyd net met
suiker en kaneel daarop.) Ek kan ook doodgaan
oor SA pannekoek, maar eet nooit die Amerikaanse
pancakes nie, want hulle is te vol deeg. En ek was
baie teleurgesteld toe ek in Nederland uitvind dat
dit ook dieselfde is daar - die degerige ding met
allerhande soort goed daarop.
Oor krokette. Ek onthou krokette as daardie
goedjies wat jy uit masjiene in Nederland, veral
op stasies kan uithaal, maar neem aan dat daar meer
variasies daarvan is. SA is lief vir viskoekies maak, wat
baie na is aan wat ek dink jy met krokette bedoel. Of
hulle daar op die mark sal slaag, sal van baie soort dinge
afhang. Ek sal dit oorlaat aan die Afrikaners om daaroor
te praat. Ek het nog nie Nederlandse krokette hier
in die winkels in Kanada gesien nie, maar miskien
is hulle wel êrens op die mark.
Re: Kroketten Croquettes [boodskap #93449 is 'n antwoord op boodskap #93253] So, 30 Mei 2004 16:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Cori  Kuncl  is tans af-lyn  Cori Kuncl
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Junior Lid
Viskoekies??? noem jy krokette....Jy laat my lag.... en die arme man vra of
daar 'n mark in Suid Afrika is...nie Kanada, maar ek het al goed opgelet dat
jy 'n eier te le het oor alles wat almal se al weet jy nie altyd waaroor dit
gaan nie....

"@rogers.com" wrote in message
news:NsSsc.166437$0qd.54949@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Pancakeman" wrote
>
>> I hope anybody can help me?
>>
>> We are the producers of Dutch Krokets/Croquettes in New Zealand and are also
>> exporting to Australia.
>>
>> What I would like to know is are the krokets populair in South Africa and
>> would there be a market for our products?
>
>> Best regards
>> Frans
>> New Zealand
>
> Ek bly al baie lank in Kanada, so ek kan natuurlik nie
> vir die Suid-Afrikaners vandag praat nie. Maar hier is
> 'n paar opinies oor krokette en oor wat in Noord-
> Amerika "pancakes" genoem word. ( Ek merk op
> jy noem jouself "pancakeman." )
> Die ding wat Suid-Afrikaners "pannekoek" noem,
> en waaroor almal godsdienstig is, is nie die Noord-
> Amerikaanse of Nederlandse pannekoek nie. Dit is
> meer 'n soort van 'n "crepe" (maar altyd net met
> suiker en kaneel daarop.) Ek kan ook doodgaan
> oor SA pannekoek, maar eet nooit die Amerikaanse
> pancakes nie, want hulle is te vol deeg. En ek was
> baie teleurgesteld toe ek in Nederland uitvind dat
> dit ook dieselfde is daar - die degerige ding met
> allerhande soort goed daarop.
> Oor krokette. Ek onthou krokette as daardie
> goedjies wat jy uit masjiene in Nederland, veral
> op stasies kan uithaal, maar neem aan dat daar meer
> variasies daarvan is. SA is lief vir viskoekies maak, wat
> baie na is aan wat ek dink jy met krokette bedoel. Of
> hulle daar op die mark sal slaag, sal van baie soort dinge
> afhang. Ek sal dit oorlaat aan die Afrikaners om daaroor
> te praat. Ek het nog nie Nederlandse krokette hier
> in die winkels in Kanada gesien nie, maar miskien
> is hulle wel êrens op die mark.
>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.692 / Virus Database: 453 - Release Date: 2004/05/28
Re: Kroketten Croquettes [boodskap #93450 is 'n antwoord op boodskap #93449] So, 30 Mei 2004 17:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Cori Kuncl" skryf:

> Viskoekies??? noem jy krokette....Jy laat my lag....

Nederlands (Dutch)
kroket

Français (French)
croquette

Deutsch (German)
n. - Krokette

Definisie:
A small cake of minced food, such as poultry, vegetables, or fish,
that is usually coated with bread crumbs and fried in deep fat.

[French, from croquer, to crunch.]

A mixture of minced meat or vegetables, a thick white sauce and
seasonings that is formed into small cylinders, ovals or rounds,
dipped in beaten egg and then bread crumbs, and deep-fried until crisp
and brown.

Waaroor lag ons nou weer? Nou is ek nogal baie nuuskurig oor wat julle
in SA dan dink 'n kroket is?
My baie ou Afrikaanse woordebeoek beskryf dit as 'n rolvormige
vleispasteitjie, wat daarop dui dat dit darem min of meer dieselfde
betekenis het as in die meeste ander tale. Maar dit klink asof julle
dink dit is iets anders volgens jou reaksie?
Re: Kroketten Croquettes [boodskap #93499 is 'n antwoord op boodskap #93450] Di, 01 Junie 2004 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
'n Kroket is 'n harde doppie met 'n sousie binne. Hoe jy dit spel weet ek
nie, maar mens spreek dit "raghoe" uit. Spelling sal seker iets soos
"ragoutte" wees.

Die vis loop nie uit 'n viskoekie as jy hom byt nie.

Mens kry seker stywe krokette ook, maar nie in Nederland nie.

Max____________________________

"Katryn" skryf in boodskap news:bj7kb01vqid4n6sn4nfmteb8gjs4v0gj2i@4ax.com...
> "Cori Kuncl" skryf:
>
>> Viskoekies??? noem jy krokette....Jy laat my lag....
>
> Nederlands (Dutch)
> kroket
>
> Français (French)
> croquette
>
>
> Deutsch (German)
> n. - Krokette
>
>
> Definisie:
> A small cake of minced food, such as poultry, vegetables, or fish,
> that is usually coated with bread crumbs and fried in deep fat.
>
> [French, from croquer, to crunch.]
>
> A mixture of minced meat or vegetables, a thick white sauce and
> seasonings that is formed into small cylinders, ovals or rounds,
> dipped in beaten egg and then bread crumbs, and deep-fried until crisp
> and brown.
>
>
> Waaroor lag ons nou weer? Nou is ek nogal baie nuuskurig oor wat julle
> in SA dan dink 'n kroket is?
> My baie ou Afrikaanse woordebeoek beskryf dit as 'n rolvormige
> vleispasteitjie, wat daarop dui dat dit darem min of meer dieselfde
> betekenis het as in die meeste ander tale. Maar dit klink asof julle
> dink dit is iets anders volgens jou reaksie?
>
Re: Kroketten Croquettes [boodskap #93513 is 'n antwoord op boodskap #93499] Di, 01 Junie 2004 10:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pancakeman  is tans af-lyn  Pancakeman
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Thank you all very much for your comments and help.

There are several ways to spell this beautiful word: Kroket, Croquet or
Croquette. It was always believed to be invented by the Dutch, but it was
based on a French concept: "Ragout". Nevertheless the Dutch were persistent
and moulded the precious French Jewel into a more commercial form. The
Kroket has never been as popular as it is today.

A Kroket is, if prepared correctly, some ragout, mixed with for example Beef
or Chicken, given extra finesse by the addition of special herbs. This
ragout is surrounded by a crispy layer of breadcrumbs.

The written or spoken words about the kroket will never be able to give an
appropriate description of it. Neither does this explanation.

There's just one remedy for this.......EAT A KROKET

In Holland they eat 300.000.000 krokets per year.

I am looking for possible importers or distributors for our krokets. They
are hard frozen.

Does anybody know of a Dutch shop in SA?

Many thanks

Max skryf in boodskap news:40bc44ec$0$33919$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> 'n Kroket is 'n harde doppie met 'n sousie binne. Hoe jy dit spel weet ek
> nie, maar mens spreek dit "raghoe" uit. Spelling sal seker iets soos
> "ragoutte" wees.
>
> Die vis loop nie uit 'n viskoekie as jy hom byt nie.
>
> Mens kry seker stywe krokette ook, maar nie in Nederland nie.
>
> Max____________________________
>
>
> "Katryn" wrote in message
> news:bj7kb01vqid4n6sn4nfmteb8gjs4v0gj2i@4ax.com...
>> "Cori Kuncl" skryf:
>>
>>> Viskoekies??? noem jy krokette....Jy laat my lag....
>>
>> Nederlands (Dutch)
>> kroket
>>
>> Français (French)
>> croquette
>>
>>
>> Deutsch (German)
>> n. - Krokette
>>
>>
>> Definisie:
>> A small cake of minced food, such as poultry, vegetables, or fish,
>> that is usually coated with bread crumbs and fried in deep fat.
>>
>> [French, from croquer, to crunch.]
>>
>> A mixture of minced meat or vegetables, a thick white sauce and
>> seasonings that is formed into small cylinders, ovals or rounds,
>> dipped in beaten egg and then bread crumbs, and deep-fried until crisp
>> and brown.
>>
>>
>> Waaroor lag ons nou weer? Nou is ek nogal baie nuuskurig oor wat julle
>> in SA dan dink 'n kroket is?
>> My baie ou Afrikaanse woordebeoek beskryf dit as 'n rolvormige
>> vleispasteitjie, wat daarop dui dat dit darem min of meer dieselfde
>> betekenis het as in die meeste ander tale. Maar dit klink asof julle
>> dink dit is iets anders volgens jou reaksie?
>>
>
Re: Kroketten Croquettes [boodskap #93517 is 'n antwoord op boodskap #93499] Di, 01 Junie 2004 11:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

> 'n Kroket is 'n harde doppie met 'n sousie binne. Hoe jy dit spel weet ek
> nie, maar mens spreek dit "raghoe" uit. Spelling sal seker iets soos
> "ragoutte" wees.
>
> Mens kry seker stywe krokette ook, maar nie in Nederland nie.

Wel, Max, elke keer as ons in Amsterdam se stasie
kom, wil my man met alle mag krokette uit die
masjien eet, soos hy gewoond daaraan geraak het
die jaar wat hy in Nederland gebly het. Daardie
krokette was styf. Dit was iets soos 'n viskoekie
of 'n vleiskoekie en het glad nie 'n sousie binnein
gehad nie. Ek dink jy praat van 'n ander ding as
die ou daar in New Zealand.

Gloudina
Re: Kroketten Croquettes [boodskap #93531 is 'n antwoord op boodskap #93517] Di, 01 Junie 2004 13:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ons kan nou hare kloof oor slap en styf, maar ek's nie lus nie.

Ek het nog nooit 'n viskoekie geëet wat so slap is as 'n kroket nie.
Ek het nog nooit 'n kroket geëet wat so styf is as 'n viskoekie nie.
As jy 'n viskoekie druk, verkrummel hy.
As jy 'n kroket druk, bars sy dop en spuit (peul) die sous daaruit.

(Ek het toevallig vanmiddag vir lunch 'n kroket geëet)

Krokette was my vrou se gunstelingkos, totdat sy gehoor het dat daar perd in
sit!

Max____________________________

"@rogers.com" wrote in message
news:FnZuc.277293$0qd.123299@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...
>
> "Max" skryf
>
>> 'n Kroket is 'n harde doppie met 'n sousie binne. Hoe jy dit spel weet ek
>> nie, maar mens spreek dit "raghoe" uit. Spelling sal seker iets soos
>> "ragoutte" wees.
>>
>> Mens kry seker stywe krokette ook, maar nie in Nederland nie.
>
> Wel, Max, elke keer as ons in Amsterdam se stasie
> kom, wil my man met alle mag krokette uit die
> masjien eet, soos hy gewoond daaraan geraak het
> die jaar wat hy in Nederland gebly het. Daardie
> krokette was styf. Dit was iets soos 'n viskoekie
> of 'n vleiskoekie en het glad nie 'n sousie binnein
> gehad nie. Ek dink jy praat van 'n ander ding as
> die ou daar in New Zealand.
>
> Gloudina
>
Re: Kroketten Croquettes [boodskap #93544 is 'n antwoord op boodskap #93531] Di, 01 Junie 2004 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

> As jy 'n viskoekie druk, verkrummel hy.
> As jy 'n kroket druk, bars sy dop en spuit (peul) die sous daaruit.
>
> (Ek het toevallig vanmiddag vir lunch 'n kroket geëet)

Ek dink ek moet om verskoning vra. Ek het my
vinding van "wat 'n kroket is" gebaseer op die
een of twee keer wat ek dit in Amsterdam ge-eet
het, en die laaste keer wat ek in Amsterdam was,
was tien jaar gelede. Toe ek nounet vir my man
ondervra oor hoe hy die kroket onthou, en ek
vertel vir hom dat jy sê daar is 'n sous in, toe
sê hy "yes, they were very drippy."

Gloudina
Re: Kroketten Croquettes [boodskap #93548 is 'n antwoord op boodskap #93544] Di, 01 Junie 2004 15:07 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:pt0vc.277363$0qd.83402@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Max" skryf
>
>> As jy 'n viskoekie druk, verkrummel hy.
>> As jy 'n kroket druk, bars sy dop en spuit (peul) die sous daaruit.
>>
>> (Ek het toevallig vanmiddag vir lunch 'n kroket geëet)
>
> Ek dink ek moet om verskoning vra. Ek het my
> vinding van "wat 'n kroket is" gebaseer op die
> een of twee keer wat ek dit in Amsterdam ge-eet
> het, en die laaste keer wat ek in Amsterdam was,
> was tien jaar gelede. Toe ek nounet vir my man
> ondervra oor hoe hy die kroket onthou, en ek
> vertel vir hom dat jy sê daar is 'n sous in, toe
> sê hy "yes, they were very drippy."
>
> Gloudina
>

Geen probleem.

Ek dink nie ek sal my eersgeboortereg verruil vir 'n kroket nie, maar die
Hollanders weet mos nie van vleispasteitjies nie, dan moet ons maar met
tweede beste tevrede wees...

Max____________________________
Vorige onderwerp: 'n Pannekoek vir Gloudie
Volgende onderwerp: Kwyl jou Dik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 16:10:53 MGT 2024