Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Probeer dit ook
Probeer dit ook [boodskap #93280] Wo, 26 Mei 2004 13:31 na volgende boodskap
Cape Coloured  is tans af-lyn  Cape Coloured
Boodskappe: 4
Geregistreer: Mei 2004
Karma: 0
Junior Lid
Vryf jou maag in sirkel bewegings met jou regter hand en tik jou saggies op
jou kop met jou linker hand op en af...
Re: Probeer dit ook [boodskap #93286 is 'n antwoord op boodskap #93280] Wo, 26 Mei 2004 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daardie kan ek al goed doen:)) Die linkerhand kan goed weet wat die
regterhand nie doen nie, maar dieselfde kant voet as hand is 'n helse
gesukkel;))) Ek dink ek is familie van 'n perd:))

--
Annette

"Cape Coloured" skryf in boodskap news:_Y-dndBz1dNLByndRVn-gw@is.co.za...
> Vryf jou maag in sirkel bewegings met jou regter hand en tik jou saggies op
> jou kop met jou linker hand op en af...
>
Re: Probeer dit ook [boodskap #93301 is 'n antwoord op boodskap #93286] Wo, 26 Mei 2004 15:54 Na vorige boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit het ons gedoen as ons tien jare was

"Annette" skryf in boodskap news:c928kn$ivf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daardie kan ek al goed doen:)) Die linkerhand kan goed weet wat die
> regterhand nie doen nie, maar dieselfde kant voet as hand is 'n helse
> gesukkel;))) Ek dink ek is familie van 'n perd:))
>
> --
> Annette
> "Cape Coloured" wrote in message
> news:_Y-dndBz1dNLByndRVn-gw@is.co.za...
>> Vryf jou maag in sirkel bewegings met jou regter hand en tik jou saggies
> op
>> jou kop met jou linker hand op en af...
>>
>
Vorige onderwerp: Dromen
Volgende onderwerp: Snaakse statistiek - Witmense
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 21:30:42 MGT 2024