|
|
|
|
|
|
| Re: Helen: Mbeki anti-wit [boodskap #92915 is 'n antwoord op boodskap #92906] |
Ma., 17 Mei 2004 07:30   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 17 May 2004 08:19:00 +0200, "Buster" wrote:
> Nie een van die twee ..... sy het altyd probeer om die waarheid te praat, en
> sy doen dit nou nog.
Die waarheid is soms subjektief.
As sy reg gerapporteer is, het sy hoofsaaklik kak gepraat.
Nie een van haar baie aanvegbare stellings is opgeback deur voorbeelde
nie. Of deur ennige soort ontleding aan die hand van feite en
aanbevelings oor wat gedoen moet word nie.
Haar opmerkings is meer in die trant van "ek dink mense moet slimmer
en beter met wiskunde word en neem die sekr.genl van die VN kwalik dat
hy dit nie laat gebeur oral oor die wereld nie" as wat dit politieke
ontleding is waaraan enigiemand hom kan steur.
Die "twee nasies" tema van Mbei is by the way die waarheid. n Ander
naam daarvoor is "die ontstellende gaping in die verspreiding van
rykdom". Nog n ander naam daarvoor is "as ons nie iets aan al die
werkloses en apmes doen nie, wag daar probleme" of as dit jou nie pas
nie, try hierdie naam: "Suid-Afrika se werkloosheidsyfer is te hoog".
Dis jammer dat iemand soos Helen Suzman dit nie kan raaksien nie, of
haar klaarblyklik eenvoudig afvee aan die lot van die miljoene in SA
wat desperaat onder die broodlyn leef. Dis toevallig ook n
leefomgewing wat misdaad laat floreer. Mense wat niks het nie en nie
glo hulle gaan ooit vaste werk kry nie, is baie verdraagsaam teenoor
misdaad en so aan.
Dis voorts ook jammer as sy onbewus daarvan is dat Mbeki die inhoud
van sy "twee nasies-" tema oor die afgelope twee jaar opmerklik
verander het om weg te stuur van ras-onderskeiding, na heelwat kritiek
uit wit geledere daaroor.
Met ander woorde hy se duidelik deesdae die rykes is ook swart en
onder die armes is daar ook wittes. Dit is wyd en herhalend
gerapporteer. Dis jammer Suzman het haar leesbril ierwers verle.
Miskien kan van haar agterkleinkinders dit vir haar vind in een van
haar luukse huise in Houghton, of waar sy ookal vakansiehuise het.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Helen: Mbeki anti-wit [boodskap #93157 is 'n antwoord op boodskap #92904] |
So., 23 Mei 2004 06:52  |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 438 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Jan is def. nie jou regte naam nie...
Al wat ek vir jou wil sê;
Daar is `n wiel wat draai en dit wat jy spreek sal jy maai...
Laat weet ons as iets so wreed in jou gesin gebeur.
On Fri, 21 May 2004 20:23:55 +0200, "jan" wrote:
> ferdi jy' n pyn gee pad ek hoop 'n kaffer rape jou ma
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.689 / Virus Database: 450 - Release Date: 2004/05/21
>
|
|
|
|