Ek stems\ saam [boodskap #92987] |
Tue, 18 May 2004 23:44  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het op hierde aanhaling van Clavin afgekom. Sorry dis in Engels Antie, maar om dit in Afrikaans te vertaal sal 'n sonde wees.
"That's the difference between me and the rest of the world! Happiness isn't good enough for me! I demand euphoria!"
-Calvin
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ek stem saam [boodskap #93086 is 'n antwoord op boodskap #93039] |
Thu, 20 May 2004 20:15  |
knersus
Boodskappe: 211 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@rogers.com wrote:
> "Streepmuis" skryf
>
>
>> Bill Watterson wat die Calvin and Hobbes comic reeks geskryf het, het
>> die speling (?) op John Calvin en Thomas Hobbes as 'n slim grap
>> bedoel.
>
>
> Ek gee nie veel om vir strokiesprente nie, dus ken ek nie
> eintlik "Calvin and Hobbes" nie. Hou dié twee karakters
> effentjies op die riglyne van hulle oorspronklike naamgenote
> Calvyn en die filosoof Hobbes? Miskien moet ek self gaan
> uitvind.
>
> Gloudina
>
>
Net as jy 'n goeie humorsin het en so bietjie lateraal kan dink, en
somtyds die snaakser (soos in "weird") kant van 'n saak kan insien!
FYI: Calvin is 'n 5 of 6-jarige seuntjie wat so stout soos die hel self
is, en Hobbes is sy opgestopte tierspeelding. Ek is 'n volslae Calvin
en Hobbes fên.
--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
|
|
|